《Calvyn De Wet Van Zyl》歌词

[00:00:01] Calvyn De Wet Van Zyl - Coenie De Villiers/Errol Dyers
[00:00:07] Calvyn de wet van zyl
[00:00:11] Was 'n boer in murg en been
[00:00:15] Met 'n sluimerende droom
[00:00:19] Van 'n land wat sonder skroom
[00:00:23] Onbesmet is
[00:00:25] Dear 'n donker ideaal
[00:00:31] Onbesmet is
[00:00:32] Dear 'n donker ideaal
[00:00:39] Calvyn de wet van zyl
[00:00:42] Koop 'n musgrave 303
[00:00:46] Wat hy bêre in sy kas
[00:00:50] Met patrone in sy tas
[00:00:54] Langs sy oupa se geskifte bandolier
[00:01:02] Langs sy oupa
[00:01:04] Se geskifte bandolier
[00:01:11] Hier by die barrikade
[00:01:15] Is daar bitter min genade
[00:01:19] Dis waarom ons glo dis waarom ons bid
[00:01:27] Want wat kan groter wees
[00:01:31] As die stil en donker vrees
[00:01:34] Wat maak dat ek my land verweer
[00:01:36] Die nag oor afrika will keer
[00:01:42] Want swart bly altyd swart
[00:01:43] En wit bly wit
[00:01:46] So marsjeer ons in gelid
[00:01:50] Want swart bly altyd swart
[00:01:51] En wit bly wit
[00:01:53] So marsjeer ons in gelid
[00:01:58] Calvyn de wet van zyl
[00:02:01] Drink brandewyn en coke
[00:02:05] En beskryf die paradys
[00:02:09] Wat uit die chaos
[00:02:11] Sal verrys
[00:02:13] Ná die afloop van 'n blanke coup d'etat
[00:02:21] Ná die afloop van 'n blanke coup d'etat
[00:02:29] Calvyn de wet van zyl weet die land is duur gekoop
[00:02:36] Daarom word hy meer paraat
[00:02:40] Dra hy 'n wapen selfs op straat
[00:02:44] Teen die bose oormag van die swart gevaar
[00:02:52] Teen die bose oormag van die swart gevaar
[00:03:00] And I say
[00:03:01] Hier by die barrikade
[00:03:05] Is daar bitter min genade
[00:03:09] Dis waarom ons glo dis waarom ons bid
[00:03:17] Want wat kan groter wees
[00:03:21] As die stil en donker vrees
[00:03:24] Wat maak dat ek my land verweer
[00:03:26] Die nag oor afrika will keer
[00:03:32] Want swart bly altyd swart
[00:03:33] En wit bly wit
[00:03:35] So marsjeer ons in gelid
[00:03:40] Want swart bly altyd swart
[00:03:41] En wit bly wit
[00:03:43] So marsjeer ons in gelid
[00:03:48] Gelid
您可能还喜欢歌手Coenie De Villiers的歌曲:
随机推荐歌词:
- 旅行歌 [aniDa]
- I Hope I Never [Enzso]
- Strada facendo [Laura Pausini]
- 2013年度最新款别具特色的个性特效短信铃音 [网络歌手]
- 梦的点滴 [松たか子]
- Turning Time Around [Lou Reed]
- 成名在望 [五月天]
- Humming [2PM]
- Chim Chim Cheree(LP版) [Allan Sherman]
- Brücke [norman sinn]
- Come On Home [TAMMY WYNETTE]
- Last Fair Deal Gone Down [Robert Johnson]
- Gilito Del Barrio Norte [Maria Elena Walsh]
- 离别和乡愁 [司伟]
- Still Holding On [American Country Hits&Cou]
- Never Turn Back [Al Hibbler]
- The Slop [Chubby Checker]
- Leslie Forever(伴奏) [林忆莲]
- Little Things [Billy Gilman]
- All Your Lies [10 Years]
- おさえきれない好奇心! [松岡洋子]
- Take You To Heaven [Nina Nesbitt]
- Tampa [LANY]
- Delicate [Sananda Maitreya&Des’ree]
- Ricochet [Starset]
- Sexual Revolution [Macy Gray]
- I’ve Got You Under My Skin [Ella Fitzgerald]
- Verkeerd Gedeeld [BLF]
- Moanin’ Low [Billie Holiday]
- 太爱你是错吗 [季节]
- Elnino Prodigo [Windy City]
- Baby(Dj Manry Remix) [Dj Manry]
- 犴达罕 [陈鸿宇]
- 我要去内蒙古(DJ小杨版) [哈申格日乐]
- Riva (Restart the Game) [Die Jogging-Playlist]
- Rockin’ Robin [Sing-along Bob]
- Of My Conceit [Lisa Ekdahl]
- I DON’T LIKE IT I LOVE IT(B Remix) [Mc Boy]
- 面对 [夕阳武士]
- I Love You Honey [John Lee Hooker]
- Maps(Gymnastic Hits Fast Run 2015) [DJ Danerston]