《Karoonag》歌词

[00:00:00] Karoonag - Coenie De Villiers/Jannie Du Toit
[00:00:07] As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld
[00:00:14] En die diereriem sy blink
[00:00:17] Tot teen die skerpioen laat lê
[00:00:21] As die tweeling en die kreef
[00:00:24] Kotteljons oor Beaufort-Wes
[00:00:28] En die maan sy beker
[00:00:30] Skink oor Graaff-Reinet
[00:00:34] Ruik jy katbos en kambro
[00:00:38] As dit reën in die Kleinkaroo
[00:00:41] My hantamwind
[00:00:43] My optelkind
[00:00:45] Vanaand
[00:00:47] Ruik jy katbos en kambro
[00:00:51] As dit reën in die Kleinkaroo
[00:00:54] My hantamwind
[00:00:55] My optelkind
[00:00:58] Vanaand hier vanaand
[00:01:04] In die môre as dit blou word
[00:01:07] En die amber wolke roer
[00:01:11] As die son sy eerste lig
[00:01:15] Oor die bitterboela stoot
[00:01:18] As die trein by Noupoort fluit
[00:01:21] En dit wegraak in die wind
[00:01:25] En'n tolbos iewers vaswaai teen die rant
[00:01:31] Ruik jy katbos en kambro
[00:01:35] As dit reën in die Kleinkaroo
[00:01:38] My hantamwind
[00:01:40] My optelkind
[00:01:41] Vanaand
[00:01:44] Ruik jy katbos en ruik jy kambro
[00:01:48] As dit reën in die Kleinkaroo
[00:01:51] My hantamwind
[00:01:53] My optelkind
[00:01:54] Vanaand hier vanaand
[00:02:17] Ruik jy katbos en ruik jy kambro
[00:02:21] As dit reën in die Kleinkaroo
[00:02:24] My hantamwind
[00:02:25] My optelkind
[00:02:27] Vanaand
[00:02:30] Ruik jy katbos en ruik jy kambro
[00:02:33] As dit reën in die Kleinkaroo
[00:02:36] My hantamwind
[00:02:38] My optelkind
[00:02:39] Vanaand by my vanaand
您可能还喜欢歌手Coenie De Villiers&Jannie的歌曲:
随机推荐歌词:
- 泰山与珍妮 [DJ舞曲]
- Tell Me [The Rolling Stones]
- Happiest Fool [Eggstone]
- Stargazer一騎当千 XTREME XECUTOR オ━ [日本ACG]
- 我一直走 [郭富城]
- 怀念(Live) [胡宝勒德]
- Lark In The Morning [Judy Collins]
- ベイビーロマンチカ [SCRIPT]
- Me Caíste del Cielo [Cornelio Reyna]
- Shame And Scandal [Odetta]
- Nunca es Como la Primera Vez [Miguel Mateos]
- Fado mouraria [Amália Rodrigues]
- La Copa de la Vida [Latino Dance Band]
- I Believe I Can Fly [DJ In the Night]
- Hey Good Lookin’ [Johnny Cash]
- Down On The Run [The Hollies]
- Mustang Sally(Single Version) [The Young Rascals]
- 蝶儿总在空中飞 [MC冷泽炎]
- Colours of the Wind [Klaus Hallen Tanzorcheste]
- Act I: Bei Mnnern, welche Liebe fühlen [Otmar Suitner&Wolfgang Am]
- Lana [Roy Orbison]
- Le Premier Bonheur du jour [Francoise Hardy]
- Loving You(Remaster) [Lowell Fulson]
- Boogie Wonderland [Big Mama]
- 流浪的孩子 [林德龙]
- Have Yourself a Merry Little Christmas [Doris Day]
- 离去之原 - 翻唱版 [清]
- Crying My Heart Out For You [Neil Sedaka]
- 我爱你 [高忠夫]
- I’ll Catch You When You Fall(Remastered 2015) [Buck Owens]
- 采茶新歌(伴奏) [刘娜]
- 七跪父母恩 [DJ豹仔]
- My Baby [Janis Joplin]
- The Old Sow Song [The Kiboomers]
- Dance Across The Floor(Remix) [Jimmy ”Bo” Horne]
- Sense Of Things [Ride Your Bike]
- Will You Love Me Tomorrow [The Hippie Band]
- 怕怕怕 [刘凯]
- Here She Comes Now [The Velvet Underground]
- 走着走着就散了 [庄心妍]
- Tanto Amor(En Vivo) [Abel Pintos]
- Sancta Maria [Enya]