《Kaneelverkoper》歌词

[00:00:00] Kaneelverkoper - Coenie De Villiers/Errol Dyers
[00:00:15] Bedags vind jy my in die mark lands die turkoois minaret
[00:00:22] En in die koelte van my tent hoor ek die aandgebed
[00:00:29] Ja ek dryf handel met kaneel
[00:00:32] Ek verkoop die spesery
[00:00:36] Wat vroue agter sluiers selfs die sultan my beny
[00:00:44] Maar saans maak ek die tentflap toe
[00:00:51] En my lyf ruik na kaneel
[00:00:58] Jy kan dit aan my vingers proe
[00:01:05] En dit alles word jou deel
[00:01:09] Want as jy smorêns vroeg my lief
[00:01:12] In die donker teen my beur
[00:01:16] Word die goue poeier afgevryf
[00:01:19] En kry jou lyf my geur
[00:01:22] In die nate van jou hande
[00:01:26] Lê die spesery se spoor
[00:01:30] Jy ruik soos ek ook na kaneel
[00:01:33] H** kan ek jou verloor
[00:01:37] Ek sal jou orals ken my lief
[00:01:40] H** kan ek jou verloor
[00:01:59] Ek gaan haal dit aan die oosterkim
[00:02:02] Van waar my bruin kameel
[00:02:06] 'N vrag van duisend geure dra
[00:02:09] Wat elk ruik soos kaneel
[00:02:13] Die kleure van Arabië
[00:02:16] Die oop woestyn se geel
[00:02:20] Vul al die mandjies in my tent
[00:02:24] En elk bevat kaneel
[00:02:28] Maar saans maak ek die tentflap toe
[00:02:35] En my lyf ruik na kaneel
[00:02:42] Jy kan dit aan my vingers proe
[00:02:49] En dit alles word jou deel
[00:02:52] Want as jy smorêns vroeg my lief
[00:02:56] In die donker teen my beur
[00:02:59] Word die goue poeier afgevryf
[00:03:02] En kry jou lyf my geur
[00:03:06] In die nate van jou hande
[00:03:10] Lê die spesery se spoor
[00:03:13] Jy ruik soos ek ook na kaneel
[00:03:17] H** kan ek jou verloor
[00:03:20] Ek sal jou orals ken my lief
[00:03:24] H** kan ek jou verloor
您可能还喜欢歌手Coenie De Villiers&C De V的歌曲:
随机推荐歌词:
- Prayer To The Goddess For Forgiveness [Krishnadas]
- Wish You Were Here(Live) [Pink Floyd]
- 时装 [尚雯婕]
- What About Love [Austin Mahone]
- So Mi Tan [Konshens]
- 童神(ヤマトグチ _ アンビエントver.) [島袋寛子]
- Blue Velvet [Tony Bennett&K.D. Lang]
- 山水迢迢(插曲) [还珠格格]
- Prototype [Viktoria Modesta]
- 戏中有戏 [周丽淇]
- How Can I Forget You [Elisa Fiorillo]
- Hnde Hoch(Remix) [Samy Deluxe&Megaloh]
- Theme from Bonanza [Soundtrack & Theme Orches]
- 双人床上二缺一,就差一个你 [程一]
- Maracaibo Oriental (Son) [Beny Moré]
- Live Fast, Love Hard, Die Young [Faron Young]
- Flojita y Cooperando [Los Incontenibles Martinc]
- Alone With You [Loretta Lynn]
- Love Me [Elvis Presley]
- Dictionary(Album Version) [Hooverphonic]
- Equivocada(Live) [Thalia]
- Chaparrita Pelo Largo [Banda Marcos]
- 醉开心(DJ版) [何鹏&少军]
- 为祖国祝福 [王莹]
- Gebrochenes Deutsch [Estikay]
- Wavy (Interlude)(Explicit) [SZA&James Fauntleroy]
- Craving You - Tribute to Thomas Rhett and Maren Morris [2017 Billboard Masters]
- Little Anna Mae(Remaster) [Muddy Waters]
- Wenn Der Wind Weht ber Das Meer [Comedian Harmonists]
- If I Had My Druthers [Bobby Darin & Johnny Merc]
- 过肥年 [谢采妘]
- 我的心里占有你 [紫薇[中国台湾]]
- 下坠(Live) [汪峰]
- 找不到寂寞 [柚子(何坤)&威少]
- If I Had You (I’d Be Happy) [Sam Cooke]
- The Sun Always Shines on T.V.(2015 Remaster) [A-Ha]
- 游戏是有规则的 [彭飞]
- Have Yourself a Merry Little Christmas [Kamahl]
- Body on Me(89 BPM) [The Exercise Albums]
- Trunkene Flut [Sagittarius]
- Kiss On My List [The Bird & The Bee]
- Rebound Chick [Nelson Freitas]