《Karoonag(lewendig)》歌词

[00:00:00] Karoonag (lewendig) - Coenie De Villiers/Jannie Du Toit
[00:01:22] As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld
[00:01:28] En die diereriem sy blink tot
[00:01:32] Teen die skerpioen laat lê
[00:01:36] As die tweeling en die kreef
[00:01:39] Kotteljons oor Beaufort-Wes
[00:01:42] En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet
[00:01:48] Ruik jy katbos en kambro
[00:01:52] As dit reën in die Kleinkaroo
[00:01:55] My hantamwind
[00:01:57] My optelkind
[00:01:59] Vanaand
[00:02:01] Ruik jy katbos en kambro
[00:02:05] As dit reën in die Kleinkaroo
[00:02:08] My hantamwind
[00:02:10] My optelkind
[00:02:12] Vanaand hier vanaand
[00:02:19] In die môre as dit blou word
[00:02:23] En die amber wolke roer
[00:02:26] As die son sy eerste lig
[00:02:29] Oor die bitterboela stoot
[00:02:33] As die trein by Noupoort fluit
[00:02:36] En dit wegraak in die wind
[00:02:39] En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant
[00:02:45] Ruik jy katbos en kambro
[00:02:49] As dit reën in die Kleinkaroo
[00:02:52] My hantamwind
[00:02:54] My optelkind
[00:02:56] Vanaand
[00:02:58] Ruik jy katbos en ruik jy kambro
[00:03:03] As dit reën in die Kleinkaroo
[00:03:08] My hantamwind
[00:03:09] My optelkind
[00:03:13] Vanaand by my vanaand
您可能还喜欢歌手Coenie De Villiers的歌曲:
随机推荐歌词:
- 暴风一族(Music Box) [张国荣]
- Scarlet Pussy(Explicit) [Prince]
- Snake Fighter [3 Inches Of Blood]
- 烦恼配方 [陈慧琳]
- 真情作祟 [李亚明]
- Theme of Prontera [日本ACG]
- Not the Doctor [Alanis Morissette]
- Six Days [Solid Gold]
- Desafinado [The Drifters]
- 最后最后 [薛凯琪]
- 夜雾 [邓丽君]
- どんだけー!小西マン [Audio Highs]
- Can’t take my eyes off you [Simone Kopmajer]
- Remedy [Leslie Clio]
- Walk [Gene Pitney]
- The Potter’s Hand [Helen Baylor]
- Cornered [Bonus Track](remastered version 2009) [Dark Tranquillity]
- Escupir Contra el Viento(Remasterizado) [091]
- Right Field [Peter, Paul & Mary]
- Hell Hole [Halloween Tricksters&Hall]
- El vencido [Fito y Fitipaldis]
- This Much I Know [Lissie]
- Bring Me Home [Jordi Veliz&Kid Playerz&J]
- 太美的的承诺只因太年轻 [精彩强Sir]
- WORK [MC YA]
- What More Can a Woman Do [Sarah Vaughan]
- 爱的火花Dynamite [露云娜]
- My Name Is Mortimer [Mortimer Shuman]
- Part-Time Love [David Gates]
- Le petit clair de lune (Tintarella di luna) [Dalida]
- D.R.E.A.M.(Explicit) [Cole Heat&Gramatik]
- Throwaway Street Puzzle [Fairport Convention]
- I’m In The Mood For Love (05-19-45) [Nat King Cole]
- Shades [Iggy Pop]
- I Will Remain Silent When I Die [Thirst of Revenge]
- The Power Of Good-Bye [Sensual Feeling Band]
- Gonna Fly Now [Champs United]
- 节假日,不要让老人更寂寞 [大学约了没]
- Tea For Two [Blossom Dearie]
- Les pieds dans le ruisseau [Jacques Brel]
- One Way Ticket [Disco Fever]