《Solly en Ma》歌词

[00:00:00] Solly en Ma - Coenie De Villiers/Errol Dyers
[00:00:28] Solly was 'n boerejood
[00:00:31] Op reis van plek tot plek
[00:00:34] Met knope en lappe sy brood verdien
[00:00:37] Dog kwalik sy petrol gedek
[00:00:40] En deur die jare het solly aan ma
[00:00:44] Meer as knope en garing verkoop
[00:00:47] Haar oë was nou immer op die pad gerig
[00:00:51] In haar hart was daar skielik weer hoop
[00:00:54] Na ete dan vat hy my ma se hand
[00:00:58] En die kinders moes buite bly
[00:01:01] Maar selfs na jare se kom en gaan
[00:01:04] Bly sy woorde my steeds nog by
[00:01:09] Koor
[00:01:10] Kom ek en jy gaan vye pluk
[00:01:13] En ons los die kind om te speel
[00:01:17] Die lewe is hard en die bietjie geluk
[00:01:20] Wat ons het my lief moet ons deel
[00:01:23] Want dis rooier as 'n malva
[00:01:26] En dis so seker soos die son
[00:01:30] Selfs anderkant die liefde
[00:01:33] Lê my hart se horison
[00:01:50] Die jare het verbygeflits
[00:01:52] Die lewe was goed vir ma
[00:01:56] Solly het haar weer 'n vrou gemaak
[00:02:00] Gehelp om die las te dra
[00:02:03] Maar eendag het ons nuus gekry
[00:02:06] Van die buick op 'n draai in die pad
[00:02:10] Ma se hart het ineengekrimp
[00:02:13] Want die here het solly gevat
[00:02:17] Ek weet dit was sonde het my ma gebieg
[00:02:20] En die singer getrap dat hy dreun
[00:02:23] Want 'n vrou bly 'n vrou en solly was man
[00:02:27] Maar wat sal jy weet my seun
[00:02:30] En tog onthou ek sy sagte oë
[00:02:33] As hy vra of ons buite sou bly
[00:02:37] En selfs na jare se kom en gaan
[00:02:40] Bly sy woorde my steeds nog by
[00:02:45] Koor
[00:02:46] Kom ek en jy gaan vye pluk
[00:02:49] En ons los die kind om te speel
[00:02:52] Die lewe is hard en die bietjie geluk
[00:02:55] Wat ons het my lief moet ons deel
[00:02:59] Want dis rooier as 'n malva
[00:03:02] En dis so seker soos die son
[00:03:06] Selfs anderkant die liefde
[00:03:09] Lê my hart se horison
[00:03:14] Kom ek en jy gaan vye pluk
[00:03:18] En ons los die kind om te speel
[00:03:22] Die lewe is hard en die bietjie geluk
[00:03:24] Wat ons het my lief moet ons deel
[00:03:28] Want dis rooier as 'n malva
[00:03:32] En dis so seker soos die son
[00:03:35] Selfs anderkant die liefde
[00:03:38] Lê my hart se horison
您可能还喜欢歌手Coenie De Villiers的歌曲:
随机推荐歌词:
- All Out Of Love [Air Supply]
- 错看了你 [高胜美]
- It’s Called A Heart [Henry Priestman]
- Don’t Worry [The Goo Goo Dolls]
- Nobody Listen [Lifehouse]
- Yester-Me, Yester-You, Yesterday(Album Version) [Stevie Wonder]
- TV Torso [Sound Team]
- 爱的尽头 [高晓通]
- Hold On [SBTRKT&Sampha]
- Licht und Schatten [Chakuza&Kat Frankie]
- La Rosa Bianca [Sergio Endrigo]
- Don’t Stop Believin’ [Golden Classics]
- Black Coffee [Rosemary Clooney]
- 公路之歌 [言和]
- Undecided [Little Anthony & The impe]
- Don’t Gamble With Love [Paul Anka]
- Feeling Myself [Jack Law&Rebecca]
- Riptide(Live From London) [Gossling]
- Let’S Kick(Extended Mix) [Andrea Di Pietro&Zen]
- Now My Heart Is Full(2014 Remaster) [Morrissey]
- Modinha [Elizete Cardoso]
- Pasajeros(Papier Remix) [Merche]
- 谢谢侬 [歌者]
- 一场悲剧的童话 [乌云]
- 感情ライン (感情线) [VOCALOID]
- 来到宜兴遇见你(伴奏) [陈瑞]
- Blinded by Science [Foreigner]
- 猎心 [紫夜黑海]
- S.O.S 2010 remix(Me:Mo Remix) [尚雯婕]
- 我不是白美富 [白晶]
- Keeps Kings [DIZZY LOVE]
- Me And You(Turbotronic Mix) []
- 谁带走了你的温柔(DJ舞曲版 ) [凉冰]
- Tom Tom [Judy Garland]
- Suga Suga (In the Style of Baby Bash & Frankie J)(Karaoke Version) [Ameritz Countdown Karaoke]
- Just The Way You Are [The True Star]
- Atenti Pebeta [Solar Martinez]
- What Child Is This [Sissel Kyrkjebo]
- Conditioned Soul(2018 Remastered) [Eurythmics]
- Playing in the Band(Live at Boston Music Hall, November 30, 1973) [Grateful Dead]
- : [尹贤尚]