《Trigger-happy》歌词

[00:00:00] Trigger-happy - Coenie De Villiers/Errol Dyers
[00:00:00] Ek's 'n doogewone ou met 'n doodgewone vrou
[00:00:05] Voor my venster is daar tralies wat sal hou
[00:00:10] In my erf het ek 'n pitboel met 'n duidelike doel
[00:00:14] Wie nie hoor sal uitendelik moet voel
[00:00:19] Daar is doringdraad gespan
[00:00:21] Op elke muur net waar ek kan
[00:00:23] Daar is ligte en sirenes op my dak
[00:00:28] Daar's ook tralies voor die deur
[00:00:30] Want wie weet wat kan gebeur
[00:00:32] Wees paraat ou maat of jy is in die
[00:00:37] Ek het twee kinders en 'n tjor
[00:00:40] En 'n magnum forty four
[00:00:42] Elke sondag braai ek vleis hier in my tuin
[00:00:46] Ja die toekoms is nou helder
[00:00:49] Met my vinger op die sneller
[00:00:51] Jy kan kwalik sê 'n mens is trigger happy
[00:00:55] Ek het 'n panic button hier
[00:00:58] Op my geweer is 'n visier
[00:01:00] Ons is gereed as jy kom lol hier in die nag
[00:01:05] Daar is 'n gaatjie in my deur
[00:01:07] Om flink en vinnig te bespeur
[00:01:09] Wie op die drumpel aan die buitekant dalk wag
[00:01:14] Ons word gereeld gepatroleer
[00:01:16] Want die buurtwag het geleer
[00:01:19] 'n grendel is eenvoudig nie genoeg nie
[00:01:23] Hulle sê be safe be wise
[00:01:26] Lock your car immobilise
[00:01:28] As jy nie môreoggend dalk wil werk toe stap nie
[00:01:32] Ek het twee kinders en 'n tjor
[00:01:35] En 'n magnum forty four
[00:01:37] Elke sondag braai ek vleis hier in my tuin
[00:01:42] Ja die toekoms is nou helder
[00:01:44] Met my vinger op die sneller
[00:01:47] Jy kan kwalik sê 'n mens is trigger happy
您可能还喜欢歌手Coenie De Villiers&Eddie 的歌曲:
随机推荐歌词:
- 快乐颂 [黄思婷]
- 近情情怯 [周慧敏]
- Voice [初音ミク]
- When Your Love Was Almost Mine [David Pack]
- Time Goes By [air traffic]
- Clean Breaks [Dashboard Confessional&Ch]
- Bird Call(Explicit) [Mac Miller]
- Guess I Was A Fool [another level]
- I Can’t Help It (If I’m Still In Love With You) [Hank Williams]
- 花儿朵朵 [张文娟]
- 喜庆迪斯科 [杭天琪]
- Hawaii [The Beach Boys]
- Kintopp [Keimzeit]
- O Little Town of Bethlehem [The Mills Brothers]
- Solo Otra Vez [The Cover Bullet’s]
- Goody Two Shoes [Dance Heaven]
- Dust [Gene Autry]
- Pndulum(Acoustic) [A Skylit Drive]
- I’m So Proud [Curtis Mayfield]
- Good News [Emmylou Harris]
- 红颜旧 [MC追梦人]
- 呼吸的旋律 [塔罗圣徒]
- Irgendwo, irgendwann [Novalis]
- Why Don’t You Write Me? [The Jacks]
- (Vocal ) [Joa Band]
- Last Scene [白智英]
- Thy Wish [Massive Fire]
- Diary Of A Killer [Benediction]
- Standing On The Corner [Dean Martin]
- 第13集_侠侣情仇 [单田芳]
- Skylark [Bobby Darin]
- 不管你是谁 [慕馨]
- 在你身旁 [汪明荃]
- Shirley Lee [Ricky Nelson]
- 半酬江山半酬情 [Babystop_山竹]
- Suzy Snowflake [Rosemary Clooney]
- Hearts Of Stone [Otis Williams&The Charms]
- La coppia piu’ bella del mondo [A.M.P.]
- I’m Glad for Your Sake(But I’m Sorry for Mine) [Andy Kirk & His Twelve Cl]
- How’s My Ex Treating You [Jerry Lee Lewis]
- 101宝鉴 [祁桑]
- 这事我得管 [郭阳&郭亮[相声]]