《Raak Vir My Rustig》歌词

[00:03:45] Vat hom soos n vrydag
[00:03:45] N vrydag laat die goeie tye rol
[00:03:45] En laat daai worries
[00:03:45] Worries van jou rug af rol
[00:03:45] Verewig vrydag
[00:03:45] Vrydag maak die lekker in my los
[00:03:45] En skink daai fochies
[00:03:45] Daai fochies gee minder om
[00:03:45] Chop en dop, kom sit terug
[00:03:45] Chill n bietjie stap stadig
[00:03:45] Sit n, sit n, sit n, sit n, chopie op die vuur en... Raak vur my rustig
[00:03:45] Raak vir my rustig, hey
[00:03:45] Jy loop hier rond of dit jou plaas is
[00:03:45] Nee dis te veel vir my
[00:03:45] Jy maak of jy sommer die baas is
[00:03:45] Nee chill n bietjie uit (chill uit)
[00:03:45] Jy rol hier rond as if jy altyd laat is
[00:03:45] Nee raak n bietjie lui
[00:03:45] Geld jaag is laas jaar
[00:03:45] Raak rustig vir my
[00:03:45] As jy my sien eks altyd rustig
[00:03:45] Ja eks so rustig jy sal dink dis amper chrismas
[00:03:45] Sit jou sonbrille op
[00:03:45] En vat n breuk in jou kop
[00:03:45] En hou kermis
[00:03:45] Vat hom soos n vrydag
[00:03:45] Vrydag maak die lekker in my los
[00:03:45] En laat daai worries
[00:03:45] Worries van jou rug af rol
[00:03:45] Verewig vrydag
[00:03:45] Vrydag maak die lekker in my los
[00:03:45] En skink daai fochies
[00:03:45] Daai fochies en gee minder om
[00:03:45] Chop en dop, kom sit terug
[00:03:45] Chill n bietjie, stap stadig
[00:03:45] Maak jou, maak jou, maak jou,...
[00:03:45] Bra n bietjie los en
[00:03:45] Raak vir my rustig
[00:03:45] Raak vir my rustig
[00:03:45] Jy werk ook net asof die geld skaars is
[00:03:45] Nee dis nie nodig nie
[00:03:45] Jy trap die petrol asof jy kwaad is
[00:03:45] Nee trap n bietjie briek
[00:03:45] Jou suit en tie lyk bietjie ongemaklik
[00:03:45] Ne maak dit los asb (maak los)
[00:03:45] Raad jaag is laas jaar
[00:03:45] Ek skryf vir jou n brief
[00:03:45] Aa ek jou sien is jy altyd jaastig
[00:03:45] Jys so haastig jy maak my ongemaklik
[00:03:45] So slaan jou kar se dak oop en laat die lang pad loop
[00:03:45] En Raak rustig
[00:03:45] Vat hom soos n vrydag
[00:03:45] Vrydag maak die lekker in my los
[00:03:45] En laat daai worries
[00:03:45] Worries van jou rug af rol
[00:03:45] Verewig vrydag
[00:03:45] Vrydag maak die lekker in my los
[00:03:45] En skink daai fochies
[00:03:45] Daai fochies en gee minder om
[00:03:45] Chop en dop, kom sit terug
[00:03:45] Chill n bietjie, stap stadig
[00:03:45] Gooi jou, gooi jou, gooi jou,...
[00:03:45] Klippie op die ys en
[00:03:45] Raak vir my rustig
[00:03:45] Rustig...
[00:03:45] Raak vir my rustig
[00:03:45] Rustig...
[00:03:45] Raak vir my rustig
您可能还喜欢歌手Snotkop的歌曲:
随机推荐歌词:
- Where Were You When(Album Version) [Matt Dusk]
- Capitol Arrangement [Anadivine]
- Cookin’ [Pete Townshend]
- 花开等郎来 [奚秀兰]
- Dreaming [Allo Darlin’]
- Chance De Aladim [Ney Matogrosso]
- Cemetary Gates (Demon Knight Edit) [Pantera]
- 圣地 [德格叶]
- 失去之后 [马欢晴]
- Take me Tell me [Every Little Thing]
- 孤独なHeaven [Μ’s]
- 地藏菩萨颂 [金灿]
- Juanita [Oscar áviles]
- VANITY +FlavoryVer+ [佐藤ひろ美]
- 闇夜は乙女を花にする (TV size) [川田瑠夏]
- 诞生 [黄韵玲]
- Love You Till I Die [Brenda Lee]
- Kidney Stew Blues [Eddie Vinson&Lionel Hampt]
- Rumbo Al Sur [Los Tigres Del Norte]
- Miss Moving On(AR Speed Remix) [speedmaster]
- Promesses [Gym Playlists]
- Shakalaka(Originally Performed By Sweetbox) [The Popstar Band]
- Hello Mr. Happiness [Ricky Nelson]
- Everybody(Re-Recording) [Tommy Roe]
- Not Me [The Orlons]
- Tell Me (It’s Not Over) [Chris Montez]
- Il N’Est Pas Fou [Adamo]
- Come to Me, Bend to Me [Andy Williams]
- Remember The Good [Roy Orbison]
- I’m Sorry [Ruby And The Romantics]
- He Needs Me [Nina Simone]
- No Tears Left to Cry Tonight [Brenda Brink]
- Viagem ao Fundo do Ego [Town Mania]
- Lieben heit ein Herz verlieren [Monika Martin]
- Pray [Sam Cooke]
- Wreck of the Old ’97 (Take 2) [Hank Snow&D.R]
- Future Parade [FUTURE BOYZ]
- We Built This City [80’s Fitness Crew&B.Taupi]
- Bros [Todays Hits 2016]
- I Fall to Pieces [PATSY CLINE&Jimmy Wakely]
- Little Miss Lonely [Helen Shapiro]
- Summertime [Ella Fitzgerald]