《Cool Soos Koos Kombuis》歌词

[00:00:12] Ek wens ek was sterker
[00:00:13] Dan het ek jou 'n ding of twee gewys
[00:00:17] Ek wens ek het vlerke
[00:00:19] Dan het ons al lankal saam verdwyn
[00:00:23] Ek wens ek was fikser
[00:00:24] Dan het jy my al lankal raak gesien
[00:00:28] My kar 'n bietjie blinker
[00:00:29] Dan kon ons in my kar vry by die fliek
[00:00:33] Woah oh oh oh oh oh
[00:00:36] As ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool
[00:00:39] Woah oh oh oh oh oh
[00:00:41] En bietjie minder van 'n rock n roll gedroom
[00:00:44] Maar ek het nie
[00:00:47] En jy bly sexy
[00:00:48] En hier onder in my wiskey glas
[00:00:51] Lyk die lewe eerste klas
[00:00:54] Ek wens ek was cool soos koos kombuis
[00:00:56] Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
[00:00:59] En in 'n mustang jou op margate sit en vry
[00:01:03] Woah oh oh oh oh oh
[00:01:05] Ek wens ek was cool soos koos kombuis
[00:01:07] Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
[00:01:10] En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
[00:01:12] Woah oh oh oh oh oh
[00:01:13] Woah oh oh
[00:01:20] Woah oh oh
[00:01:23] Woah cool soos koos kombuis
[00:01:25] Woah oh oh
[00:01:28] Woah oh oh
[00:01:33] Woah cool soos koos kombuis
[00:01:35] Ek wens ek was willer
[00:01:39] Dan het ek jou 'n goeie tyd gewys
[00:01:41] Ek vat jou op 'n road trip
[00:01:45] Dan ry ons van die pearl tot parys
[00:01:48] Ek wens ek was slimmer
[00:01:51] Dan het ek dalk 'n bietjie meer geld verdien
[00:01:53] Vir daai ring aan jou vinger
[00:01:56] Man nou sit ek op die rak stok siel alleen
[00:01:59] Woah oh oh oh oh oh
[00:02:01] As ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool
[00:02:04] Woah oh oh oh oh oh
[00:02:07] En bietjie minder van 'n rock n roll gedroom
[00:02:09] Maar ek het nie
[00:02:12] En jy bly sexy
[00:02:14] En hier onder in my wiskey glas
[00:02:17] Lyk die lewe eerste klas
[00:02:19] Ek wens ek was cool soos koos kombuis
[00:02:21] Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
[00:02:24] En in 'n mustang jou op margate sit en vry
[00:02:29] Woah oh oh oh oh oh
[00:02:30] Ek wens ek was cool soos koos kombuis
[00:02:32] Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
[00:02:35] En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
[00:02:37] Woah oh oh oh oh oh
[00:02:38] Woah oh oh
[00:02:43] Woah oh oh
[00:02:48] Woah cool soos koos kombuis
[00:02:50] Woah oh oh
[00:02:50] Woah oh oh
[00:02:59] Woah cool soos koos kombuis
[00:03:02] Ek wens ek was cool soos koos kombuis
[00:03:04] Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
[00:03:07] En in 'n mustang jou op margate sit en vry
[00:03:11] Woah oh oh oh oh oh
[00:03:13] Ek wens ek was cool soos koos kombuis
[00:03:15] Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
[00:03:18] En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
[00:03:20] Woah oh oh oh oh oh
[00:03:21] Woah oh oh
[00:03:28] Woah oh oh
[00:03:31] Woah cool soos koos kombuis
[00:03:33] Woah oh oh
[00:03:36] Woah oh oh
[00:03:41] Woah cool soos koos kombuis
您可能还喜欢歌手Snotkop的歌曲:
随机推荐歌词:
- 生日礼物 [雨宗林]
- The Puzzle [Brother Ali]
- 心窗的曙光 [黄翊]
- 注定寂寞的水手 [霍正奇]
- 我的生命我的爱 [谭咏麟]
- Volver [Juliette]
- Gwiazdor [Ich Troje]
- 藏不住 [By2]
- 君にHitomebore [Sexy Zone]
- Potschertes Lebn [Denk]
- 不带电的曲子怎么吸引嗨民 [肖琴]
- ATOM [Echobelly]
- Stormy Blues [Billie Holiday]
- Cheek to Cheek [MATT MONRO]
- Since I Don’t Have You(Album Version) [Art Garfunkel]
- Long Nights (The Feeling They Call the Blues) [B.B. King]
- La Cuca Marcha [Orquesta de Música Valent]
- Got My Mojo Working, Pt. 2 [Muddy Waters]
- Well... All Right [Buddy Holly]
- Come Baby Come [Yo Cappa]
- L’accordeoniste(Version 2) [Edith Piaf]
- La Marsellaise [Eva Busch]
- It’s All Right [The Impressions]
- 萍水相逢的人 [叶沁]
- 白羊座 [程一]
- () []
- I Wonder As I Wander [The Countdown Kids&Variou]
- I’m Waitin’ Just For You [Pat Boone]
- We Made You (Made Famous By Eminem) [Eminem]
- 痴情韵白 [陈宝钦]
- 心灵感应Telepathy [朱煜]
- Never Gonna Let You Go [BFM Hits]
- Als Jij Het Me Zegt [Eddy Christiani]
- Move, Shake, Drop (132 BPM) [Workout Hits Workout]
- Eternity (Tribute to Paul Van Dyk & Adam Young) [Cover Pop]
- Glass House [Bee Gees]
- Pour toujours(Mark G’s Kizomba Remix) [Kaysha]
- Butta la chiave [Peter Van Wood]
- Alan Tam Medley(Live In Hong Kong / 2013) [谭咏麟]
- 依赖(31秒铃声版) [张靓颖]
- Mala Ruina Tengas [Los Chichos]