《Selfie》歌词

[00:00:00] Selfie - Snotkop
[00:00:00] Lyrics by:Francois Henning/Mark Kahn
[00:00:01] Composed by:Francois Henning/Mark Kahn
[00:00:06] Hier's wat ek doen ek neem 'n selfie
[00:00:10] Ek neem 'n selfie want ek kan
[00:00:14] En ek sit dit op Facebook
[00:00:17] Hashtag ek's die man
[00:00:22] Selfie van my lyf
[00:00:24] Selfie op my huis
[00:00:26] Selfie op die bank hier in my ma se huis
[00:00:30] Selfie van my pecs
[00:00:31] Stuur dit vir my eks
[00:00:33] Lankal opgebreek maar ek weet sy wil my hê
[00:00:37] Baby ek flex dit en het dit maak
[00:00:39] Ek jou lus om te proe
[00:00:40] Ek post my fotos al my kiekies
[00:00:42] Dat jy daarna kan loer
[00:00:44] Jy sien ek werk dit ek snip dit
[00:00:46] Hier voor die spieël op die vloer
[00:00:48] Smeer my met olie en met een oog
[00:00:50] Wat vir jou koekeloer
[00:00:51] Want ek's so lief lief lief lief
[00:00:53] Daarvoor om selfies te neem
[00:00:55] Ek neem sommer een twee drie vier
[00:00:57] Vyf ses baby daar's geen probleem
[00:00:59] O op die bed en in die bad ag wat
[00:01:01] Ek neem sommer twee
[00:01:03] Ek kyk ek flex ek smile ek neem
[00:01:05] Hier's wat ek doen ek neem 'n selfie
[00:01:09] Ek neem 'n selfie want ek kan
[00:01:13] En ek sit dit op Facebook
[00:01:16] Hashtag ek's die man
[00:01:21] Selfie van my lyf
[00:01:23] Selfie op my huis
[00:01:25] Selfie op die bank hier in my ma se huis
[00:01:29] Selfie van my pecs
[00:01:30] Stuur dit vir my eks
[00:01:32] Lankal opgebreek maar ek weet
[00:01:35] Sy wil my hê
[00:01:42] Baby ek werk dit ek tag dit
[00:01:45] Ek maak jou lus om te trou
[00:01:47] Ek neem van voor af en van bo
[00:01:49] Af wat jy sien ek sê joh
[00:01:50] Jy sien ek looi dit ek gooi dit
[00:01:52] Hier voor die spieël in die gym
[00:01:54] Ek sit my flash af en ek wag dat
[00:01:56] Al die comments begin
[00:01:58] Want ek's so lief lief lief lief
[00:02:00] Daarvoor om selfies te neem
[00:02:01] Ek neem sommer vyf ses sewe agt
[00:02:03] So sê my wat's die probleem
[00:02:05] O in my kar en in die tuin jy kyk
[00:02:08] In sonskyn of reën
[00:02:09] Ek kyk ek flex ek smile ek neem
[00:02:12] Hier's wat ek doen ek neem 'n selfie
[00:02:15] Ek neem 'n selfie want ek kan
[00:02:19] En ek sit dit op Facebook
[00:02:23] Hashtag ek's die man
[00:02:28] Selfie van my lyf
[00:02:30] Selfie op my huis
[00:02:32] Selfie op die bank hier in my ma se huis
[00:02:35] Selfie van my pecs
[00:02:37] Stuur dit vir my eks
[00:02:39] Lankal opgebreek maar ek weet sy wil my hê
[00:02:43] Dis incredible ek weet jy wil
[00:02:47] Click like want ek tag jou op my selfie
[00:02:51] Dis incredible ek weet jy wil
[00:02:54] Click like want ek tag jou op my selfie
[00:02:58] Hier's wat ek doen ek neem 'n selfie
[00:03:01] Ek neem 'n selfie want ek kan
[00:03:05] En ek sit dit op Facebook
[00:03:09] Hashtag ek's die man
[00:03:14] Selfie van my lyf
[00:03:16] Selfie op my huis
[00:03:18] Selfie op die bank hier in my ma se huis
[00:03:21] Selfie van my pecs
[00:03:23] Stuur dit vir my eks
[00:03:25] Lankal opgebreek maar ek weet sy wil my hê
[00:03:29] Ek neem 'n selfie selfie selfie selfie
您可能还喜欢歌手Snotkop的歌曲:
随机推荐歌词:
- 凌晨三点三分 [铁热沁夫&曹菲儿]
- Angels Brought Me Here [Guy Sebastian]
- Right Back Where We Started From [Superpunk]
- Lovers Again(Live) [ATSUSHI]
- 第1120集_林轩的意气 [祁桑]
- 都是好兄弟 [郑晓飞]
- Flatliner [Harald Kloser]
- Tijuana Lady [Gomez]
- World Pleasure [Peace]
- Human - Live in Copenhagen [Carpark North]
- Disease [The Ark]
- I GOT U(B Remix) [Groovy 69]
- You Won’t Let Me Go [Ray Charles]
- Heaven Only Knows [Raffaela Wais]
- In Whatever Time We Have [Darius deHaas&Kelli Rabke]
- Ha Nacido el Nio [The Harmony Group]
- Standing in the Need of Prayer [Jubal Singers&TCM Singers]
- Eu No Existo Sem Vocé [Elizeth Cardoso]
- 伦巴未知08 [Toni Braxton]
- Harper Valley PTA [Jeannie C. Riley]
- 爱你一生(DJ版) [祁隆&乐凡]
- 爱情的傻瓜 [黄家宽]
- 这么嫌弃你的一定是亲妈 [NJ尘埃]
- Hard [Rebecca & Fiona]
- Brazil [Grant Green]
- You Must Have Been a Beautiful Baby [Bing Crosby]
- 如今一人饮酒醉 [MC小阿峰]
- 收心操 [陈奕迅]
- It’s A Lonesome Old Town [Lena Horne]
- Cambalache(Album Version) [Edmundo Rivero]
- FIRST LOVE [EXO]
- Karen’s Theme [Carpenters]
- Il coccodrillo come fa? [Coccodrillo Band]
- Lost Generation [Hip Pop Nation]
- Si Tu Reviens — 1936 [Reda Caire]
- MATENME PORQUE ME MUERO [Varios]
- The Chicken Song (In the Style of Spitting Image)(Karaoke Version) [Ameritz Digital Karaoke]
- Musicbx [Moody Good&Eryn Allen Kan]
- Higher Place [Journey]
- 心中的巴彦淖尔 [潘浩东]
- 美少女战士真人版主题曲 小松彩夏 [网络歌手]
- Wild Way [Tori Amos]