《Tafelberg vir Twee》歌词

[00:00:00] Tafelberg vir Twee - Brendan Peyper
[00:00:04] Written by:Brendan Peyper/W. Loots/Niel Schoombee
[00:00:09] Ek kan nie meer op
[00:00:12] Ek kan nie meer ophou aan jou dink nie
[00:00:20] Tyd wil nie om
[00:00:22] Tyd wil nie omgaan as ek aan jou dink nie
[00:00:30] Jy moet nou huistoe kom
[00:00:32] Want die kaap is leeg sonder jou
[00:00:38] Jy moet na my toe kom
[00:00:40] Want ek wil jou weer sien en vashou
[00:00:45] Ek dek tafelberg vir twee
[00:00:51] Sal jy jou hart vir my gee
[00:00:55] Ek dek tafelberg vir twee
[00:01:01] Tussen die sterre en die see
[00:01:05] Ek dek tafelberg vir twee
[00:01:13] Ek kan nie meer aan
[00:01:15] Ek kan nie meer aangaan sonder jou lag nie
[00:01:23] Tyd wil nie meer aan
[00:01:25] Tyd wil nie meer aangaan as jy nie hier is nie
[00:01:33] Jy moet nou huistoe kom
[00:01:35] Want die kaap is leeg sonder jou
[00:01:41] Jy moet na my toe kom
[00:01:43] Want ek wil jou weer sien en vashou
[00:01:48] Tafelberg ek dek tafelberg
[00:01:54] Sal jy jou hart vir my gee
[00:01:58] Ek dek tafelberg vir twee
[00:02:04] Tussen die sterre en die see
[00:02:08] Ek dek tafelberg vir twee
[00:02:14] Ek bestel vir ons die horizon
[00:02:17] Die hemelskildery is net 'n klip gooi weg
[00:02:24] Tot die maan en die sterre kom
[00:02:27] Dan vat ek jou saam oor die melkweg
[00:02:37] Tafelberg sal jy jou hart vir my gee
[00:02:42] Tafelberg ek dek tafelberg
[00:02:48] Tafelberg sal jy jou hart vir my gee
[00:02:55] Tafelberg ek dek tafelberg
[00:03:01] Tussen die sterre en die see
[00:03:04] Ek dek tafelberg vir twee
[00:03:11] Sal jy jou hart vir my gee
[00:03:15] Ek dek tafelberg vir twee
[00:03:21] Tussen die sterre en die see
[00:03:25] Ek dek tafelberg vir twee
您可能还喜欢歌手Brendan Peyper的歌曲:
- Dan Val Ek Oor My Tong
- Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie
- Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou
- Die Perfekte Een Vir My(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- N Boererdrukkie Vir My Boeremeisie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Twee Is Beter As Een(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Tafelberg vir Twee
- ’n Boeredrukkie vir My Boeremeisie
- ’n Boeredrukkie vir My Boeremeisie
随机推荐歌词:
- 余震 [张敬轩]
- GLORY [Dream]
- White Diamonds [Friendly Fires]
- Skinny Dippin Girl [Joe Purdy]
- Si Tu Te Vas [Enrique Iglesias]
- Black Metal Sucks [Lich King]
- 走起来 [隐藏]
- WHITE ALBUM [米澤円]
- No Pidas Más (Johnny Guitar) [Paloma San Basilio]
- Otro tal misacantano (Villancico) [Anonymous&king’singers]
- Dindi [Sylvia Telles]
- I Cover The Waterfront [Kay Starr]
- En coutant La Pluie [Sylvie Vartan]
- A Lembrana Que Ficou [Paulinho Leite]
- Don’t Blink [The Cover Lovers]
- September [70s Movers & Shakers]
- Portrait Of Jenny [Nat King Cole]
- 星星 [金雅中]
- 简单的我 [张乐乐]
- City of the Dead(Live at the Lyceum) [The Clash]
- Pai Nosso [Pedras Vivas]
- Ho [Prime Minister Pete Nice&]
- No Me Llames Dolores [Concha Piquer]
- JUMP UP!! [ぐるたみん]
- 茎(STEM) ~大名遊ビ編~ [椎名林檎]
- Fireworks [First Aid Kit]
- 科尔马之恋 [邓知世]
- 万古星云曲 [龙颜]
- 娃娃看天下 [郑秀文]
- Wanted Dead or Alive(ReMixed) [2011 DJ ReMix Factory]
- I Heard the Bells on Christmas Day [Christmas Classics&Die sc]
- Just Dance(Bossa Version) [Brasil 690]
- 桃花雪 [雪霏岚岚]
- Comme d’habitude [The Tribute Band et son o]
- Dear God [Priscilla Renea]
- O Sathi Mere [Sonunigam]
- I’m Free (From the Musical ”Tommy”) [The New Musical Cast]
- The Swamp Girl(Remastered) [Frankie Laine]
- Silver(2001 Remaster) [Ride]
- 少儿印度舞 异域天使 [网络歌手]
- I’ll See you Again from ”Bitter Sweet” [Anna Moffo&Noel Coward&Se]