《Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)》歌词

[00:00:00] Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie (Lewendige Opname) - Brendan Peyper
[00:00:02] Written by:Brendan Peyper/Niel Schoombee
[00:00:19] Jou hare bruin jou oë so blou
[00:00:21] Ek hou van blou
[00:00:23] Ek hou van jou
[00:00:24] Skielik maak my wêreld sin
[00:00:26] Jy pas so mooi daar binne-in
[00:00:29] Nie dat ek dit so beplan nie
[00:00:31] Ek wil nie sonder jou aangaan nie
[00:00:38] Geen woorde wat jou kan beskryf
[00:00:40] Jou lag jou hart perfekte lyf
[00:00:43] Mooier as die horison
[00:00:45] Ek is verlief en dis hoekom
[00:00:48] Van nou af kan jy met my toor
[00:00:50] Ek het klaar my hart by jou verloor
[00:00:58] Ek wens die tyd kan nou stilstaan
[00:01:02] Ek wens die tyd kan nou stilstaan
[00:01:10] Stop wag bly nog n bietjie
[00:01:12] Stywer vas wil ek jou langer hou
[00:01:15] Sal jy wag vir my kyk na my by my bly
[00:01:19] Stop wag bly nog n bietjie
[00:01:22] Jy't al klaar my hart gesteel vir jou
[00:01:25] Sal jy wag vir my kyk na my by my bly
[00:01:29] Dis so maklik om jou lief te hê
[00:01:38] Jou stem is sag jou lippe rooi
[00:01:41] Ek hou van rooi
[00:01:42] En jy's so mooi
[00:01:43] Daars niks wat met jou vergelyk
[00:01:46] Ek kan nie ophou vir jou kyk
[00:01:48] Dis nie dat ek hievoor wil kla nie
[00:01:51] Maar ek het nie hiervoor gevra nie
[00:01:58] Ek wens net jy wil soms stilstaan
[00:02:03] Ek wens net jy wil soms stilstaan
[00:02:10] Stop wag bly nog n bietjie
[00:02:12] Stywer vas wil ek jou langer hou
[00:02:15] Sal jy wag vir my kyk na my by my bly
[00:02:20] Stop wag bly nog n bietjie
[00:02:22] Jy't al klaar my hart gesteel vir jou
[00:02:25] Sal jy wag vir my kyk na my by my bly
[00:02:29] Dis so maklik om jou lief te hê
[00:02:37] Ag skuif tog net so bietjie nader
[00:02:41] Jy weet mos ek's mal oor jou
[00:02:47] En ek sal jou vir altyd lief kan hê
[00:02:56] Stop wag bly nog n bietjie
[00:02:58] Stywer vas wil ek jou langer hou
[00:03:01] Sal jy wag vir my kyk na my by my bly
[00:03:05] Stop wag bly nog n bietjie
[00:03:08] Jy't al klaar my hart gesteel vir jou
[00:03:11] Sal jy wag vir my kyk na my by my bly
[00:03:15] Dis so maklik om jou lief te hê
[00:03:20] Stop wag bly nog n bietjie
[00:03:22] Stywer vas wil ek jou langer hou
[00:03:25] Sal jy wag vir my kyk na my by my bly
[00:03:30] Stop wag bly nog n bietjie
[00:03:32] Jy't al klaar my hart gesteel vir jou
[00:03:35] Sal jy wag vir my kyk na my by my bly
[00:03:39] Dis so maklik om jou lief te hê
[00:03:47] Om jou lief te hê
您可能还喜欢歌手Brendan Peyper的歌曲:
- Ek Soek
- Dan Val Ek Oor My Tong
- Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie
- Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou
- Die Perfekte Een Vir My(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- N Boererdrukkie Vir My Boeremeisie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Twee Is Beter As Een(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Tafelberg vir Twee
- ’n Boeredrukkie vir My Boeremeisie
随机推荐歌词:
- Close To Your Head [Terra Naomi]
- You and Me On Top of the World [Tyrone Wells]
- 大家 [王菀之&王祖蓝]
- Traumerei (Instrumental) [LiSA]
- You Won’t Be the Same [TOY]
- Rie’s Wagon [Gomez]
- 心底的一句话 [陈秋霞]
- 呼唤 [肖烔]
- My Mistakes(Album Version|Explicit) [112]
- Angry [Rosemary Clooney]
- D.I.S.C.O. [Compilation Années 80]
- Busy Being Fabulous [Pub Dog]
- Gotta Get Through This [The Greatest Hit Squad]
- I’ll Buy That Dream [Helen Forrest&Dick Haymes]
- Hear You Calling(Darkmoon Remix) [Aurora]
- Le Contrebandier [Edith Piaf]
- Fireworks(Live) [Hanne Boel]
- Evacuate The Dancefloor [Snappers]
- I Know(Shift K3Y Remix) [Shift K3Y]
- 真实的风 [肖洒]
- Teddy Bear [Elvis Presley]
- Ne me dis plus tu“ [Fernandel]
- Ecstacy [苍茫]
- Falling Leaves (The Refugees) [John Denver]
- 天长地久 [周启生]
- Dream Or Reality(Inst.)(Instrumental) [Car, the garden]
- 伤痛后的成就 [燕卿奇]
- A todo dar [PeDro Infante]
- Konumak [Yasemin Mori]
- 教我认识妳 [罗时丰]
- Last One(Explicit) [Big B&DJ Souless]
- Saving Grace (In the Style of Tom Petty)(Karaoke Version) [Ameritz - Karaoke]
- Swanee River [Chet Atkins]
- 你是在哪一瞬间意识到父母也需要被呵护 [北城]
- Let’s Have Another One [The Andrews Sisters]
- Sabato triste [Adriano Celentano]
- Just Take My Heart [Mr. Big]
- 贼说话 [侯宝林]
- 走走走 [年度最佳玩伴乐团]
- Party(Radio Session) [El Perro Del Mar&Sarah As]
- Live On [Pulp]