找歌词就来最浮云

《Ek Soek》歌词

所属专辑: 歌手: Brendan Peyper 时长: 03:21
Ek Soek

[00:03:21] Ek soek nou al lank genoeg

[00:03:21] Vir iemand wat net iets aan my hart kan doen

[00:03:21] So ek stuur my lysie uit,

[00:03:21] kom ons sien wat die wereld terig stuur vir my

[00:03:21] Ek soek iemand om my uitedaag

[00:03:21] Iemand wat ook blindeliks deur die lewe jaag

[00:03:21] Ek soek lekker lag en lekker speel

[00:03:21] Iemand wat geluk en hartseer met my deel

[00:03:21] Ek soek daai vonke

[00:03:21] Ek soek lag tot ons val

[00:03:21] Gesels reg deur die aand

[00:03:21] Soen in die re毛n en dans onder die maan

[00:03:21] Soek altyd nog een soen

[00:03:21] Soek iemand wat simple goed saam my doen

[00:03:21] Ek soek laf wees, mal wees, baie lag

[00:03:21] Ek soek iemand sterk maar iemand sag

[00:03:21] Maar wat ek die graagste sou wil kry is iemand wat ook lief is vir my

[00:03:21] Almal s茅 jy vind as jy ophou soek

[00:03:21] So wereld ek sit terig, jy kan ma jou ding doen

[00:03:21] Solank as sy heel naweek in die bed wil

[00:03:21] bly, pizza eet, pyjamas dra en movies kyk (Yeah)

[00:03:21] Ek soek daai vonke

[00:03:21] Ek soek lag tot ons val

[00:03:21] Gesels reg deur die aand, soen in die re毛n en dans onder die maan

[00:03:21] Soek altyd nog een soen

[00:03:21] Soek iemand wat simple goed saam my doen

[00:03:21] Ek soek laf wees, mal wees, baie lag

[00:03:21] Ek soek iemand sterk maar iemand sag

[00:03:21] Maar wat ek die graagste sou wil kry

[00:03:21] Is iemand wat ook lief is vir my

[00:03:21] Iemand wat wil bly vir die lankpad

[00:03:21] Iemand wat die donker kan weg vat

[00:03:21] Iemand vir eensame aand...

[00:03:21] Ek soek lag tot ons val

[00:03:21] Gesels reg deur die aand, soen in die re毛n en dans onder die maan

[00:03:21] Soek altyd nog een soen

[00:03:21] Soek iemand wat simple goed saam my doen

[00:03:21] Ek soek laf wees, mal wees, baie lag

[00:03:21] Ek soek iemand sterk maar iemand sag

[00:03:21] Maar wat ek die graagste sou wil kry is iemand...

[00:03:21] Ek soek lag tot ons val

[00:03:21] Gesels reg deur die aand, soen in die re毛n en dans onder die maan

[00:03:21] Soek altyd nog een soen

[00:03:21] Soek iemand wat simple goed saam my doen

[00:03:21] Ek soek laf wees, mal wees, baie lag

[00:03:21] Ek soek iemand sterk maar iemand sag

[00:03:21] Maar wat ek die graagste sou wil kry is iemand wat ook lief is vir my

[00:03:21] Iemand wat ook lief is vir my