《Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie》歌词

[00:00:10] Jou hare bruin jou oë so blou
[00:00:12] Ek hou van blou
[00:00:13] Ek hou van jou
[00:00:14] Skielik maak my wêreld sin
[00:00:16] Jy pas so mooi daar binne-in
[00:00:19] Nie dat ek dit so beplan nie
[00:00:21] Ek wil nie sonder jou aangaan nie
[00:00:28] Geen woorde wat jou kan beskryf
[00:00:31] Jou lag, jou hart, perfekte lyf
[00:00:33] Mooier as die horison
[00:00:35] Ek is verlief en dis hoekom
[00:00:38] Van nou af kan jy met my toor
[00:00:40] Ek het klaar my hart by jou verloor
[00:00:47] Ek wens die tyd kan nou stilstaan
[00:00:51] Ek wens die tyd kan nou stilstaan
[00:00:58] Stop, wag, bly nog 'n bietjie
[00:01:01] Stywer vas wil ek jou langer hou
[00:01:04] Sal jy wag vir my
[00:01:06] Kyk na my
[00:01:07] By my bly
[00:01:08] Stop, wag, bly nog 'n bietjie
[00:01:10] Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
[00:01:13] Sal jy wag vir my
[00:01:15] Kyk na my
[00:01:16] By my bly
[00:01:17] Dis so maklik om jou lief te hê
[00:01:26] Jou stem is sag
[00:01:27] Jou lippe rooi
[00:01:29] Ek hou van rooi
[00:01:30] En jy's so mooi
[00:01:31] Daar’s niks wat met jou vergelyk
[00:01:33] Ek kan nie ophou vir jou kyk
[00:01:36] Dis nie dat ek hieroor wil kla nie
[00:01:38] Maar ek het nie hiervoor gevra nie
[00:01:41] Whoo Whoo
[00:01:45] Ek wens dat jy wil soms stil staan
[00:01:50] Ek wens dat jy wil soms stil staan
[00:01:57] Stop, wag, bly nog 'n bietjie
[00:01:59] Stywer vas wil ek jou langer hou
[00:02:02] Sal jy wag vir my
[00:02:04] Kyk na my
[00:02:05] By my bly
[00:02:06] Stop, wag, bly nog 'n bietjie
[00:02:08] Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
[00:02:11] Sal jy wag vir my
[00:02:13] Kyk na my
[00:02:14] By my bly
[00:02:15] Dis so maklik om jou lief te hê
[00:02:23] Ag skuif tog net so bietjie nader
[00:02:27] Jy weet mos ek’s mal oor jou
[00:02:32] En ek sal jou vir altyd lief kan hê
[00:02:41] Stop, wag, bly nog 'n bietjie
[00:02:43] Stywer vas wil ek jou langer hou
[00:02:46] Sal jy wag vir my
[00:02:48] Kyk na my
[00:02:49] By my bly
[00:02:50] Stop, wag, bly nog 'n bietjie
[00:02:53] Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
[00:02:55] Sal jy wag vir my
[00:02:57] Kyk na my
[00:02:59] By my bly
[00:03:00] Dis so maklik om jou lief te hê
[00:03:04] Stop, wag, bly nog 'n bietjie
[00:03:07] Stywer vas wil ek jou langer hou
[00:03:09] Sal jy wag vir my
[00:03:11] Kyk na my
[00:03:13] By my bly
[00:03:14] Stop, wag, bly nog 'n bietjie
[00:03:16] Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
[00:03:19] Sal jy wag vir my
[00:03:21] Kyk na my
[00:03:22] By my bly
[00:03:23] Dis so maklik om jou lief te hê
[00:03:28] Dis so maklik om jou lief te hê
您可能还喜欢歌手Brendan Peyper的歌曲:
- Dan Val Ek Oor My Tong
- Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie
- Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou
- Die Perfekte Een Vir My(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- N Boererdrukkie Vir My Boeremeisie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Twee Is Beter As Een(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Tafelberg vir Twee
- ’n Boeredrukkie vir My Boeremeisie
- ’n Boeredrukkie vir My Boeremeisie
随机推荐歌词:
- 隋唐演义0066 [单田芳]
- 韩国可爱铃声-I love you [铃声]
- Big Boy Now [Richard Marx]
- Just For You(Album Version) [Pennywise]
- Pain [Type O Negative]
- 如果爱 [韩真真]
- 情人再见 [谢采妘]
- 女人 [花粥]
- Goodies [Ciara&Petey Pablo]
- 相爱一瞬间 [陈岩&花树]
- H?Tel Des Caravelles [Julien Clerc]
- Them There Eyes [Carmen McRae]
- Late Summer Fields [Solarstone]
- Say Goodbye [Page]
- The Fox [Heartclub]
- Besame Mucho [Dean Martin]
- Seasons of Love [Original Cast]
- Yesterdays [Billie Holiday]
- Black City Parade(Black Disco Mix by Oli dE SaT) [Indochine]
- La prima volta(Bling beatz remix|Explicit) [Salmo]
- 大漠边疆 [MC林芷]
- I’d Be a Legend in My Time [Roy Orbison]
- Das ist die Hafenmelodie [Caterina Valente]
- Nothing Compares to U [Disco Fever]
- Ootaanda Soltuvaa [Leon James]
- Chilly Winds Don’t Blow [Nina Simone]
- Poor Me [Fats Domino]
- You’re Back Again [George Jones]
- Oi Paixao [Tiao Carreiro&Pardinho]
- You(feat. Katelyn Tarver)(Lash Remix) [katelyn tarver&Lost Kings]
- 最美年纪遇见你 [MC黄威]
- Mona Lisa [Nat King Cole]
- The Wreck Of Old ’97 [Johnny Cash]
- 大团圆 [罗燕丝]
- Hold on We’re Going Home(HumanJive Remix) [G.G.&Paulette]
- They Call The Wind Maria [Charles K.L. Davis&Franz ]
- Loving Just for Fun [Kelly Marie]
- Sexual Healing [5Lan&Flav]
- I Get Along Withou You Very Well [Frankie Laine]
- Un-Break My Heart [Pat Benesta]
- 两顿饱 [五条人]
- エウテルペ _罪恶王冠_插曲 完整版 [Supercell]