《Bittersoet van Liefde》歌词

[00:00:10] Als is net vir ons geleen
[00:00:13] Die dag
[00:00:15] Die somer en die reën geleen
[00:00:20] Als is net geleen
[00:00:27] As die dag moet kom dat jy moet gaan
[00:00:31] Net soos die son, die wind en die maan
[00:00:36] En ek alleen bly staan
[00:00:43] Ek kyk hoe jy moet gaan
[00:00:47] Sal ek dan jou hand kan los
[00:00:50] In die naam van liefde
[00:00:51] Jou nuwe begin, begin my einde
[00:00:56] Laat ek jou in liefde los
[00:00:58] Al loop my trane
[00:00:59] Jou nuwe begin, begin my einde
[00:01:04] Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
[00:01:12] Bittersoet, dis die bittersoet
[00:01:16] Van liefde
[00:01:20] Kom ons vat vandag vir my en jou
[00:01:26] Wat ek naby my kan hou
[00:01:30] As dit tyd word vir onthou
[00:01:36] As ek kyk hoe jy moet gaan
[00:01:41] Sal ek dan jou hand kan los
[00:01:43] In die naam van liefde
[00:01:45] Jou nuwe begin, begin my einde
[00:01:50] Laat ek jou in liefde los
[00:01:52] Al loop my trane
[00:01:53] Jou nuwe begin, begin my einde
[00:01:58] Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
[00:02:06] Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
[00:02:14] As ek kyk hoe jy moet gaan
[00:02:18] As ek kyk hoe jy moet gaan
[00:02:23] Sal ek dan jou hand kan los
[00:02:25] In die naam van liefde
[00:02:26] Jou nuwe begin, begin my einde
[00:02:31] Laat ek jou in liefde los
[00:02:33] Al loop my trane
[00:02:35] Jou nuwe begin, begin my einde
[00:02:39] Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
[00:02:47] Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
[00:02:56] Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
您可能还喜欢歌手Andriette的歌曲:
随机推荐歌词:
- EXEC_REBIRTHIA=PROTOCOL/. [KOKIA]
- No Way Out [Electric Light Orchestra]
- Out on My Own [Romeo Void]
- 有你有我 [赖雅妍]
- On A Little Street In Singapore(LP版) [The Manhattan Transfer]
- 我爱你中国小提琴伴奏 [网络歌手]
- 同床异梦 [韩蕊]
- Be Free [Pianet]
- 总有一站爱上你 [Boy’z]
- 菩提之恋 [德格叶&勒毛措]
- Losing You [Al Martino]
- My Love for You (Has Turned to Hate) [Hank Williams]
- Toi Et Moi [Richard Anthony]
- Let’s Make A Memory [Roy Orbison]
- Sweet Nothin’s [Fats Domino&Roy Orbison&J]
- I’m Walkin’ [Ricky Nelson]
- Solido De Amigos [Sérgio Reis&Mario Maranho]
- Again [Melanie]
- Believe [dB]
- Born To Be Wild(144 BPM) [Rockers]
- Dark Side [Bishop Briggs]
- The Wheels On The Bus [BadaBoom!]
- Sur ma table [Marcel Amont]
- 布依圣境(Live) [高俊]
- Why(Live) [黄淑惠]
- 乱世王者 [满汉全席音乐团队]
- How Will We Know [Blossom Dearie]
- Mona Lisa [Jim Reeves]
- Oh Sh*t, Frau Schmidt(Edit)(Edit) [Der Wolf]
- 我要变成野花开在你身边 [艾琳娜]
- 01: Die Schule der magischen Tiere - Teil 31 [Die Schule der magischen ]
- I Dream of You More Than You Dream I Do [Alma Cogan&Osser&Goetschi]
- Missing You [Jim Reeves]
- I Love to Love [Nina Simone]
- Jingle Bells [Danny Kaye]
- La Vie En Rose [Dean Martin]
- Crazy Rhythm [Shirley Bassey]
- Drink To Me [Johnny Cash]
- Tap Dance [Moondog]
- 天公地道 [谢霆锋]
- Heart Don’t Stand A Chance [Anderson .Paak]