《Verlief op Liefde》歌词

[00:00:00] Verlief op Liefde - Andriette
[00:00:02] Written by:Andriette Norman/Dewald Wasserfall
[00:00:06] Jy is alles wat my hart wil hê jy
[00:00:12] Sê alles wat ek nooit kon sê jy
[00:00:17] Hou my stywer vas en jy verdrink my in jou liefde
[00:00:23] Hier is alles waaraan my hart vashou
[00:00:30] En als van my is alles van jou
[00:00:35] Gee my netn bietjie van jou eindelose liefde
[00:00:41] En ek wil net n oomblik in jou arms by lê
[00:00:45] Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou hê
[00:00:50] Ek's so verlief op liefde
[00:00:55] En jy's die een wat alles weer sin laat maak
[00:00:59] As die reë n en wind sy merke in jou hart kom laat
[00:01:04] En jy's verlief op liefde is jy verlief op my
[00:01:12] En ek wil hier bly
[00:01:16] Naby jou waar ek my vrede kry
[00:01:20] Jy's soveel meer as netn vriend vir my
[00:01:24] En ek's verlore in jou liefde
[00:01:31] En ek wil netn oomblik in jou arms by lê
[00:01:35] Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou hê
[00:01:39] Ek's so verlief op liefde
[00:01:44] En jy's die een wat alles weer sin laat maak
[00:01:49] As die reë n en wind sy merke in jou hart kom laat
[00:01:53] En jy's verlief op liefde
[00:01:58] As ons oud raak en die wê reld sy prys kom vra
[00:02:03] Bly jy die een wat ek hier in my hart bly dra
[00:02:08] Dis ek en jy in liefde en ons kort niks meer
[00:02:11] Gee my hart vir jou weer en weer en weer
[00:02:28] Ek's so verlief op liefde
[00:02:32] En jy's die een wat alles weer sin laat maak
[00:02:36] As die reë n en wind sy merke in jou hart kom laat
[00:02:40] En jy's verlief op liefde
[00:02:46] En jy's verlief op liefde
[00:02:49] Is jy verlief op my
[00:02:54] Is jy verlief op my
您可能还喜欢歌手Andriette的歌曲:
随机推荐歌词:
- 松涛我的亲人(江姐) [琅嬛书童]
- 单身女人 [林子祥]
- 失眠 [刘纾妤]
- Rolling in the Deep(Explicit) [Adele]
- Your Man(Album Version) [Down With Webster]
- 等等我 [鲍翠薇]
- Quick And To The Pointless [Queens Of The Stone Age]
- Songs Of Yesterday [Free]
- 一秒钟两个世界 [黎明]
- 自爱自受(Live) [蔡依林]
- 相思化蝶飞 [冷酷]
- J’te mentirais [Patrick Bruel]
- It’s A Sin [Al Martino]
- Hey you [Tommy Shaw&Steve Lukather]
- When Malindy Sings [Abbey Lincoln]
- Can’t Believe You Wanna Leave [Little Richard]
- Gloria [Orquesta de Música Valent]
- Kitty [Joan Baez&Bill Wood]
- Dreamer (From The Invention of Lying) [Saturday Night At The Mov]
- ああ、無情 [パスピエ]
- 精忠报国 [屠洪刚]
- Don’t Forget To Feed the Reindeer [Peggy Lee]
- Family Affair [B.E.F.]
- One Day [Ultra Orange & Emmanuelle]
- Hello(In the Style of Adele) [Labelle]
- The Rumor Weed Song [VeggieTales]
- Things Aren’t Funny Anymore(Remastered) [Merle Haggard & The Stran]
- Travelin’ Man [Dick Curless]
- 乱世叹 [歌者雷挚]
- 微妙的含羞草 [风采姐妹]
- You’ve Changed [Marvin Gaye]
- Good Luck Charm [Elvis Presley]
- Froggy Went a Courting [Songs For Children]
- Hobo, You Can’t Ride This Train [Louis Armstrong&His Orche]
- 我们的宿命 [杨英]
- Loving Arms [Elvis Presley]
- LOVE & LIFE(Instrumental) [Goose House]
- 长命女.春日宴 [喵☆酱]
- 今年我们毕业了 [包启宁]
- 真爱来敲门(b) [蔡仁皓]