《Duet》歌词

[00:00:00] Duet - Andriette
[00:00:00] Written by:Vaughan Gardiner/Nerine Gardiner
[00:00:05] Ek loop alleen ek dra my eie siel my eie seer
[00:00:11] Ek leef 'n solo en ek sing net wat my hart begeer
[00:00:16] En op my eie klink die melodieë somtyds leeg
[00:00:21] Maar op my eie is hoe ek nog altyd aan beweeg
[00:00:26] En toe begin jou note mure af te breek
[00:00:31] Ek laat jou in met elke lied besef ek weer
[00:00:39] Saam met jou wil ek sing
[00:00:43] Kleur elke leë noot van my lewe in
[00:00:49] Saam in harmonie klink my hartslied vol want jy is hier
[00:00:59] Saam met jou kan ek voel
[00:01:04] Wat elke woord in elke lied bedoel
[00:01:09] Saam met jou 't ek besef
[00:01:11] Die lewe is meer as 'n lied
[00:01:14] Dis vir ons 'n duet
[00:01:21] Voor jou het ek my liefdes wense in 'n lied gelos
[00:01:26] Want ek was bang vir wat te veel hoop my hart sou kos
[00:01:31] Onbegeleid en onbeplan het jy my stem voltooi
[00:01:36] En elke lied wat my gebreek het was toe skielik mooi
[00:01:42] Want jy't begin met note mure af te breek
[00:01:46] Ek laat jou in met elke word besef ek weer
[00:01:55] Saam met jou wil ek sing
[00:01:59] Kleur elke leë noot van my lewe in
[00:02:04] Saam in harmonie klink my hartslied vol want jy is hier
[00:02:15] Saam met jou kan ek voel
[00:02:19] Wat elke woord in elke lied bedoel
[00:02:25] Saam met jou 't ek besef
[00:02:27] Die lewe is meer as 'n lied
[00:02:30] Dis vir ons 'n duet
[00:02:35] En ons sal sing deur lig en donker tot die note opraak
[00:02:38] Want tot die einde van my dae wil ek net saam met jou
[00:02:44] Altyd saam met jou musiek maak
[00:02:50] Saam met jou wil ek sing
[00:02:55] Kleur elke leë noot van my lewe in
[00:03:00] Saam in harmonie klink my hartslied vol want jy is hier
[00:03:10] Saam met jou kan ek voel
[00:03:15] Wat elke woord in elke lied bedoel
[00:03:20] Saam met jou 't ek besef
[00:03:23] Die lewe is meer as 'n lied
[00:03:25] Dis vir ons 'n duet
[00:03:29] Die lewe is meer as 'n lied
[00:03:33] Dis vir ons 'n duet
您可能还喜欢歌手Andriette的歌曲:
随机推荐歌词:
- 这不是傻 [娃娃]
- 忧郁的信 [Naul]
- Sunshine Goodtime [Minnutes]
- 年轮 [黄雅莉]
- 情深意长 [青蛙乐队]
- 我一刀捅死你 [周星驰]
- 心愿 [星星·月亮·太阳]
- 世界上最美的女人 [朱英杰]
- 网瘾少女 [吉佑社]
- The Wrong Road [B.B. King]
- Nothing Remains [群星]
- Menyayangimu [Saleem]
- Black Or White [Michael Jackson]
- Cantiga do Sapo [Jackson Do Pandeiro]
- If It Don’t Work Out [Anthony D’Amato]
- No Woman, No Cry [Acoustic Guitar Songs]
- If Dogs Run Free [Bob Dylan]
- Half Breed [Ricky Nelson]
- Aprom Strings [Cliff Richard]
- 放下天放下地(DJ版) [何鹏&长春虫子]
- 世界上最大的谎言就是你不行 [海鑫]
- Tangerine [Django Reinhardt&Jimmy Do]
- BTYG (Beri Tepukan Yang Gemuruh) [Rosalina]
- 黄昏雨(伴奏) [安苏羽]
- Single Ladies(Put a Ring On It) [SoundSense]
- Abolish Government/Silent Majority [T.S.O.L.]
- My Love [Anita Kerr]
- 2017母亲 [蒙阿哥]
- 识龙虾啤酒火锅等夜食物者为俊杰 [冯提莫&Foggi Ra]
- We Don’t Talk Anymore [Claudio Fiori]
- (Live) []
- I Wanna Be Loved By You [Marylin Monroe]
- How Am I To Know? [Tommy Dorsey & His Orches]
- Sugar Moon [Bob Wills]
- Now or Never [Hit Co. Masters]
- Bachelor Life(Bonus Track) [Laurel Aitken]
- Rihanna feat. Chris Brown - Birthday Cake(Vocal Melody Version) [Party Machine]
- Do Re Mi [Alvin and the Chipmunks]
- Because I Love You [Shakin’ Stevens]
- 下一个约定 [章丽]
- She Wants To [Ten2Five]
- Sweet Pea, My Sweet Pea [Paul Weller]