《Ek Wil Huil as Dit Reen》歌词

[00:03:42] Kan ek jou help verf
[00:03:42] Aan die kamers van jou hart
[00:03:42] Die besem vat en uitvee,
[00:03:42] Al die seerkry en die smart.
[00:03:42] Die krake teen die mure,
[00:03:42] En die dak wat lek reg maak.
[00:03:42] Dan kan my liefde dalk weer intrek,
[00:03:42] En 'n rusplek daarvan maak.
[00:03:42] Gee my jou hand.
[00:03:42] Ek vra jou net wag
[00:03:42] Ek wil huil as dit reen
[00:03:42] Want dan huil ek nie alleen.
[00:03:42] Wil my sere vir die aarde leen
[00:03:42] Ek wil huil as dit reen.
[00:03:42] Ek wil hui as dit reen
[00:03:42] Want dan huil ek nie alleen
[00:03:42] Ek glo nog steeds jy is die een.
[00:03:42] Ek wil huil as dit reen
[00:03:42] Kan jy my hoor bid,
[00:03:42] In die aande as jy slaap
[00:03:42] My trane vir die hemel pos
[00:03:42] Sodat hy oor jou sal waak.
[00:03:42] Die reen daar teen jou ruite
[00:03:42] Stuur ek sodat jy onthou.
[00:03:42] Die grootste bly die liefde,
[00:03:42] Jy moet leer om te vertrou.
[00:03:42] Gee my jou hand,
[00:03:42] Ek vra jou net wag
[00:03:42] Ek wil huil as dit reen
[00:03:42] Want dan huil ek nie alleen
[00:03:42] Wil my sere vir die aarde leen
[00:03:42] Ek wil huil as dit reen
[00:03:42] Ek wil hui as dit reen,
[00:03:42] Want dan huil ek nie alleen
[00:03:42] Ek glo nog steeds jy is die een
[00:03:42] Ek wil huil as dit reen
[00:03:42] Hoor jy my roep,
[00:03:42] Waar ek in donkerte soek.
[00:03:42] Glo my nou, gee my jou hart
[00:03:42] Ek wil huil as dit reen
[00:03:42] Want dan huil ek nie alleen
[00:03:42] Wil my sere vir die aarde leen
[00:03:42] Ek wil huil as dit reen
[00:03:42] Ek wil huil as dit reen
[00:03:42] Want dan huik ek nie alleen
[00:03:42] Ek glo nog steeds jy is die een
[00:03:42] Ek wil huil a s dit reen
您可能还喜欢歌手Elizma Theron的歌曲:
随机推荐歌词:
- Holographic Sight [The Human Abstract]
- Goldtooth [Nothingface]
- Growing Up [Wishbone Ash]
- 爱得啱啱好 [张艾嘉&麦嘉[女]]
- 车站 [钟明秋]
- Evoke [lynch.]
- MAKE ME DEAD! [SiM]
- Hey [Astyplaz]
- There Is No Greater Love [The King Sisters]
- 中华神韵 [王月华]
- Dont Break My Heart - Reload Mix [Den Harrow]
- Vaga Luna Che Inargenti [José Carreras]
- Pink Thunderbird [Gene Vincent&Gene Vincent]
- Wrap Your Troubles in Dreams [Sarah Vaughan&Count Basie]
- Your Love Is My Drug [Let The Music Play]
- I’ve told every little star (I Love Jerome Kern) [Kenny Drew&Wilbur Ware&Cu]
- Momentos [Los Melodicos]
- 海水清又蓝 [姚乙]
- The Way You Look Tonight [THE LETTERMEN]
- Great Day [Sarah Vaughan]
- Broken [Street Dance]
- Somebody to Love [Etta James]
- Too Soon To Tell [The Subdudes]
- Faites pour dormir [Brigitte Bardot]
- Where the Lazy River Goes My [Al Bowlly]
- Matilda [Harry Belafonte]
- Music Keeps Me (Music Keeps Me Dancing)(Gianni Bini Vs Federico Scavo) [Gianni Bini&Federico Scav]
- 手望(Live) [张敬轩&王菀之]
- Karma Man [David Bowie]
- 人生不会尽如人意,你只能加倍努力 [蕊希Erin]
- 莲的情思 [月儿青青]
- Ooby Dooby [Roy Orbison]
- 保佑我的梦想会实现 [舒南]
- Conquest)(In the Style of the White Stripes Karaoke Version Teaching Vocal) [ProTracks Karaoke]
- Wait for Me (In the Style of Rise Against)(Vocal Version) [Singer’s Edge Karaoke]
- Two Kinds Of Teardrops [The Sheltons]
- Das alte Haus von Rocky Docky [Bruce Low]
- 天下最美 [群星]
- 春よ来い [MAKO[日本]]
- 老师,您早 [儿童歌曲]
- The Songs I Need To Hear [Josh Wilson]
- 哥只是个传说 [陈旭]