《Vertel My》歌词

[00:03:46] Vertel My - Elizma Theron
[00:03:46] Written by:David Brandes/Jane Tempest/John O'Flynn
[00:03:46] Praat met my vertel jou storie
[00:03:46] Hoe jy is in al jou glorie
[00:03:46] Alles wat my help verstaan
[00:03:46] Doen nou wat jou gelukkig maak
[00:03:46] Hy't verleer op 'n son wat so mooi dan kraak dit alles
[00:03:46] Maak jou van ons bestaan
[00:03:46] Jy weet ek luister
[00:03:46] Vertel my alles wat jy wil hê
[00:03:46] Skryf vir my dit wat jy nie kan sê
[00:03:46] Vertel my wat in ons toekoms lê
[00:03:46] Wys weer dat jy my met jou hart begeer
[00:03:46] Vertel my alles wat jy wil hê
[00:03:46] Skryf vir my dit wat jy nie kan sê
[00:03:46] Vertel my wat in ons toekoms lê
[00:03:46] Wys weer dat jy my met jou hart begeer
[00:03:46] Wys my die plek wat jou vrede gee
[00:03:46] Dit wat jy uit jou lewe vee
[00:03:46] Jou drome wat nog voor jou lê
[00:03:46] Dit wat jy dink as jy net staar
[00:03:46] Gedagtes en wê relde waarheen jy vaar alles
[00:03:46] Ek wil dit vir jou hê
[00:03:46] Jy weet dat ek luister
[00:03:46] Vertel my alles wat jy wil hê
[00:03:46] Skryf vir my dit wat jy nie kan sê
[00:03:46] Vertel my wat in ons toekoms lê
[00:03:46] Wys weer dat jy my met jou hart begeer
[00:03:46] Vertel my alles wat jy wil hê
[00:03:46] Skryf vir my dit wat jy nie kan sê
[00:03:46] Vertel my wat in ons toekoms lê
[00:03:46] Wys weer dat jy my met jou hart begeer
[00:03:46] Vertel my dat jy my lief het wys my
[00:03:46] Hoe sal ek weet as jy nooit ooit met my deel nie deel nie
[00:03:46] Vertel my alles wat jy wil hê
[00:03:46] Skryf vir my dit wat jy nie kan sê
[00:03:46] Vertel my wat in ons toekoms lê
[00:03:46] Wys weer dat jy my met jou hart begeer
[00:03:46] Vertel my alles wat jy wil hê
[00:03:46] Skryf vir my dit wat jy nie kan sê
[00:03:46] Vertel my wat in ons toekoms lê
[00:03:46] Wys weer dat jy my met jou hart begeer
您可能还喜欢歌手Elizma Theron的歌曲:
随机推荐歌词:
- 红星闪闪 [石小飞]
- Numinous [George Skaroulis]
- Old Blue Jeans [Miley Cyrus]
- Do You Really Have a Heart [Paul Williams]
- 开心新年 [王濛[女]]
- Intro / Sweet Jane(Live|1973 Version) [Lou Reed]
- Donde amanece el sol [Pedro, Man, Officer Clyde]
- Todos Louvando [Agnus Dei&Luiz Henrique&F]
- Condemned [Confessor]
- Space Dog(Live) [Tori Amos]
- Chattanooga Choo-Choo [Ray Charles]
- Just For A Thrill(Album Version) [Aretha Franklin]
- Hell Hole [Vital Fire]
- Get Out Of Town [Anita O’Day]
- Le Chef N’Aime Pas La Musique [Ray Ventura]
- Ma Pomme [Maurice Chevalier]
- In 100 Years [Modern Talking]
- Saudosa Maloca [Quarteto Novo]
- Cielito De Abril [Mon Laferte&Manuel Garcia]
- Danny Boy [康威-特威提]
- Greenbacks [Ray Charles]
- Voice In A Dream [Thunderstone]
- In the Morning [Mathilde Santing]
- Mam’selle [Frank Sinatra]
- 赴世-橙光《沧浪烟云》主题曲 [橙光音乐]
- Going To Memphis [Johnny Cash]
- Houston, We Are Ready For Take Off(Novatec Remix) [Pain Disorder Project]
- Hafen Rock [Peter Kraus]
- Primitive And Magical [Nocturnes曳取]
- Turistas [Miss Caffeina]
- Red Sails In The Sunset [Louis Armstrong]
- Dunes [Momus]
- 幽深的森林 [Tacke竹桑&水一]
- Wooden Heart [Elvis Presley]
- Come prima [Dalida]
- I’d Fight The World [Jim Reeves]
- Just Dance(Red One Remix) [Lady Gaga]
- Reconsider Baby [Lowell Fulson]
- Burnin’ It Down [Jason Aldean]
- Shoot and Run(Explicit) [Josef Salvat]
- Stand Up [J-DAD]
- 月亮代表我的心(Live) [齐秦]