《Hoekom》歌词

[00:00:00] Hoekom - Elizma Theron
[00:00:00] Written by:Niel Schoombee/Don Kelly/Marc Brendon
[00:00:05] Nog nooit het iemand my so aangeraak nie
[00:00:13] Nog niemand het so met my my gemaak nie
[00:00:22] Nog nooit het ek my hart so oopgemaak nie
[00:00:30] Nog nooit het ek 'n mens so liefgehad nie
[00:00:37] So liefgehad nie
[00:00:42] Hoekom dan nou
[00:00:44] Hoekom alweer
[00:00:46] Hoekom maak jy my so seer seer
[00:00:52] Hoekom is ek die laaste een om te hoor
[00:00:59] Hoe kom ek hieroor
[00:01:01] Hoe kom ek verby
[00:01:03] Hoekom doen jy dit aan my my
[00:01:09] Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby
[00:01:17] Hoekom hoekom hoekom doen jy dit aan my
[00:01:26] Jy't gese jy kyk vir haar nie na my nie
[00:01:35] Jy't my gebreek so deur die lyne
[00:01:40] Die lyne
[00:01:44] Jy't gese jy sal my nooit seermaak nie
[00:01:52] Nog nooit het jy 'n mens so lief gehad nie
[00:01:59] So lief gehad nie
[00:02:03] Hoekom dan nou
[00:02:06] Hoekom alweer alweer
[00:02:08] Hoekom maak jy my so seer seer
[00:02:13] Hoekom is ek die laaste een om te hoor
[00:02:20] Hoe kom ek hieroor
[00:02:22] Hoe kom ek verby
[00:02:25] Hoekom doen jy dit aan my my
[00:02:30] Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby
[00:02:38] Jy't my lewe ingestap ingestap my wereld gesteel
[00:02:43] Elke stowe straatjie krom ou draadjie met my gedeel
[00:02:47] Om te weet dat ek aan oorskiet sal moet dra
[00:02:51] Om te weet dat jy sal aangaan sog sal ek jou nou vra
[00:02:57] Hoekom dan nou
[00:02:59] Hoekom alweer
[00:03:01] Hoekom maak jy my so seer
[00:03:07] Hoekom is ek die laaste een om te hoor
[00:03:14] Hoe kom ek hieroor
[00:03:16] Hoe kom ek verby
[00:03:18] Hoekom doen jy dit aan my my
[00:03:24] Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby
[00:03:32] Hoekom hoekom hoekom doen jy dit aan my
您可能还喜欢歌手Elizma Theron的歌曲:
随机推荐歌词:
- 秦观-满庭芳 [长朝]
- Cameras [Matt And Kim]
- In The Middle [Sugababes]
- 掌心珠 [丁祥威]
- 真心可以永远 [张蔷]
- 心成玦 [武张春媛]
- You Must Believe Me [The Impressions]
- The Last Dance [Frank Sinatra]
- Time [I Against I]
- Campana Sobre Campana [Alfredo Kraus&Orquesta de]
- Lonesome Road [Kay Starr]
- You Don’t Know What Love Is [Billie Holiday]
- Believer [Lira]
- Celebration [Dance Party DJ’s]
- Manh de Carnaval / Te Ador [Joan Baez]
- And The Money Kept Rolling In (And Out) [InstaHit Crew]
- Rock That Body(Made Famous by Black Eyed Peas) [Hip Hop All-Stars]
- Holler [The Black Power Band]
- Your Mother’s Son in Law [Billie Holiday]
- Have Yourself A Merry Little Christmas [Milos Vujovic]
- Firenze Santa Maria Novella [Pupo]
- Thou Sweel [Carmen McRae]
- 大圣游天宫 [许镜清]
- Turn Off [张根硕]
- Diana [Frankie Avalon]
- Man In The Mirror [The Idea of North]
- Des histoires [Edith Piaf]
- Blues In The Night (My Mama Done Tol’ Me) [Ella Fitzgerald]
- 不爱请放手 [毛清清]
- Lasst die Sau raus! [Wise Guys]
- Santa Claus Is Back in Town [Elvis Presley]
- Every Day [Peppe& (Luniq)&Tam Tam]
- 致你 [谢辉]
- It’s Easy To Remember [Dean Martin]
- Máme si co íct [Jitka Zelenková&Felix Slo]
- Cantaloop (Flip Fantasia) [The Hit Co.]
- Pretending(Clean) [A Boogie Wit Da Hoodie&Je]
- Sonny Boy [The Andrews Sisters]
- Le pont Mirabeau [Léo Ferré]
- Mon légionnaire [Edith Piaf]
- We Got A Hit [The Who]