《Mamma》歌词

[00:00:00] Mamma (Met Nicholis Louw) - Kurt Darren
[00:00:13] Mamma dankie vir wie ek is
[00:00:19] Dankie vir wat ek nooit sal wees
[00:00:25] Daar's baie wat ek graag wou sê
[00:00:30] As ek vergeet
[00:00:33] Vergewe my
[00:00:38] Mamma jy was nog altyd daar
[00:00:43] Jy't my geleer jy't my bewaar
[00:00:50] As ek my lewe oor kan kry
[00:00:54] Wens ek Ma
[00:00:57] 's daar by my daar by my
[00:01:04] En ek weet jy't gedroom
[00:01:07] En ek weet jy't geglo
[00:01:10] En ek’s jammer ek was nie
[00:01:13] altyd onder jou oë
[00:01:16] Maar ek is waar ek is want
[00:01:20] Ma't my gely
[00:01:22] Ek mis jou ek mis jou
[00:01:29] Mamma miskien was ek verkeerd
[00:01:35] Jou trane sal ek nooit vergeet
[00:01:41] Vandag wil ek net jammer sê
[00:01:46] Ek's lief vir jou
[00:01:49] Vergewe my vergewe my
[00:01:56] En ek weet jy't gedroom
[00:01:59] En ek weet jy't geglo
[00:02:02] En ek’s jammer ek was nie
[00:02:04] altyd onder jou oë
[00:02:08] Maar ek is waar ek is want
[00:02:12] Ma't my gely
[00:02:14] Ek mis jou ek mis jou
[00:02:17] Ma' mis jou ek mis jou
[00:02:43] Mamma ek hoop jy's trots op my
[00:02:49] Ek hoop vandag maak ek jou bly
[00:02:55] As ek my lewe oor kan kry
[00:03:00] Wens ek Ma
[00:03:02] 's daar by my
[00:03:06] 's daar by my
[00:03:10] Want ek weet jy't geglo
[00:03:13] saam my gedroom
[00:03:16] Hierdie lied is net vir jou Mamma
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw&Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- Down By The River [Desree]
- サムライソウル [ウルフルズ]
- 我的阿爸阿妈 [群星]
- Friends of Mine [Kid Loco]
- I Got Ants In My Pants, Part 1 [James Brown&The J.B.’s]
- Walking Towards Paradise(2006 Remastered LP Version) [Robert Plant]
- 痛哭 [陈小春]
- 刀郎女孩 [宿雨涵]
- Me And Alone [The Almost]
- When A Woman Loves A Man [Kay Starr]
- Mack The Knife [Bobby Darin]
- Million Years Ago [瞿弦]
- Any Love [Luther Vandross]
- Pensent cela mieux [Juan D’Arienzo]
- Smash It Up [Freak On a Leash]
- 用心去聆听 [徐木子]
- Eenie Meenie(Workout Mix 138 BPM) [Workout Remix Factory]
- You Send Me [Wishing On A Star]
- Huracan [Pereza]
- Jolly Old Saint Nicholas [Tom Andrews]
- とんぼ [Kalafina]
- 凉山有个白一阳 [白一阳]
- 越过山丘(伴奏) [齐铭]
- 摇界董志高 [董志高&王恒东]
- Alive(Pegboard Nerds Remix) [Krewella]
- I’ll Say It’s My Fault [Roy Orbison]
- Tu Parles Trop (You Talk Too Much) [Les Chaussettes Noires]
- (2017 New Ver.) []
- 秋去秋来(Live) [叶倩文]
- 全为爱 [罗文]
- With These Hands [Shirley Bassey]
- 战火燃烧 [MC上官魅儿]
- Kompromisse [Union Of Sound]
- Los Chismes [El Halcon De La Sierra]
- Chicks Dig It (In the Style of Chris Cagle)(Demo Vocal Version) [ProSource Karaoke]
- Nice Time(Dub Version) [The Aggrovators&Ken Booth]
- Smí se vrátit (full) [Daniel Krob]
- Right on Time(feat. Tobymac) [Aaron Cole&tobyMac&Dalton]
- The Other Side [Roddy Frame]
- 怪 [The Legendary Six Nine]
- 步戏 [五音Jw]