找歌词就来最浮云

《Ek Klop Aan Jou Hart》歌词

所属专辑: My Hart Is Aan Die Brand 歌手: Nicholis Louw 时长: 04:17
Ek Klop Aan Jou Hart

[00:00:14] Ek Klop Aan Jou Hart -Nicholis Louw

[00:00:15] O ek verlang na jou want jy is ver van my

[00:00:22] Jy is ver van my ek klop aan jou hart

[00:00:30] Ja ek droom van jou maar jy is ver van my

[00:00:37] Jy is ver van my ek klop aan jou hart

[00:00:45] Die winde waai vanaand hier deur my hart

[00:00:53] Die stilte raas my wakker as ek gaan slaap

[00:01:00] My koffie is koud en bitter beskuit is hard

[00:01:07] En ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart

[00:01:30] Ek wens ek kan vanaand net aan jou vat

[00:01:52] Maar ek voel alweer die winter in my hart

[00:02:00] Die myle en die draaie is in my pad

[00:02:07] Maar ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart

[00:02:22] Want saans as ek hier lêwil ek jou langs my hê

[00:02:52] En sonder om te droom, wil ek sê

随机推荐歌词: