《Meisie Ferguson》歌词

[00:00:00] Meisie Ferguson (弗格森女孩) - Snotkop
[00:00:08] Meisie was 'n aster wat die plaas goed ken
[00:00:11] Ja sy't van kleins af al die beeste op die naam geken
[00:00:15] Meisie het geweet hoe om 'n bul te tem
[00:00:19] En op die skou het sy mos altyd eerste prys gewen
[00:00:22] En sy't die mooiste bene op die hele dorp
[00:00:26] En as sy stap deur die lande kyk die skape op
[00:00:31] Sy't niks gelike van bak en brou en brei
[00:00:35] Sy wou net heeldag lank die trekker ry
[00:00:39] Sy ploeg my lande dat die stof so staan
[00:00:41] En dan die boere wil weet hey wat's haar naam
[00:00:45] Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
[00:00:49] Want ek's haar John John John John Deere
[00:00:54] Sy pluk die perskes met 'n kort jean aan
[00:00:57] En by die koöperasie vra hy hey wat's haar naam
[00:01:01] Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
[00:01:04] Want ek's haar John John John John Deere
[00:01:09] Ek's haar John John John John Deere
[00:01:28] Meisie het geboer was 'n Vrystaat nooi
[00:01:32] En sy's die dogter van oom Tokkie ja sy was te mooi
[00:01:36] Meisie het geweet hoe om 'n skaap te skeer
[00:01:39] En haar appels was die mooiste in die hele streek
[00:01:43] En al die manne hou haar dop as sy die land bewerk
[00:01:47] Jy sien net Hilux bakkies by die plaas se hek
[00:01:52] Sy't niks gelike van bak en brou en brei
[00:01:55] Sy wou net heeldag lank die trekker ry
[00:01:59] Sy ploeg my lande dat die stof so staan
[00:02:02] En dan die boere wil weet hey wat's haar naam
[00:02:06] Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
[00:02:10] Want ek's haar John John John John Deere
[00:02:14] Sy pluk die perskes met 'n kort jean aan
[00:02:17] En by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam
[00:02:21] Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
[00:02:25] Want ek's haar John John John John Deere
[00:02:29] Ek's haar John John John John Deere
[00:02:49] Sy ploeg my lande dat die stof so staan
[00:02:52] En dan die boere wil weet hey wat's haar naam
[00:02:56] Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
[00:03:00] Want ek's haar John John John John Deere
[00:03:05] Sy pluk die perskes met 'n kort jean aan
[00:03:07] En by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam
[00:03:11] Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
[00:03:15] Want ek's haar John John John John Deere
[00:03:19] Ek's haar John John John John Deere
您可能还喜欢歌手Snotkop的歌曲:
随机推荐歌词:
- Never Grow Old [The Cranberries]
- 朴树 [朴树]
- Alphaville [Bryan Ferry]
- Before Dishonor [Hatebreed]
- Thinkin’ About You(Album Version) [Trisha Yearwood]
- 大头皮鞋(Dj) [韩晓]
- 风风雨雨 [徐沛东]
- 殘影の夜が明ける時 [水月陵]
- 月亮小镇 [李沅帮]
- ようかい体操第一(マイコ バージョン) [キングクリームソーダ]
- 一个人的歌 [徐浩]
- The Rain [罗克塞特]
- Coolsville [Rickie Lee Jones]
- Painter Man [Boney M]
- You Really Got Me [Black Hole Sun]
- The Girl Can’t Help It [康威-特威提]
- 什么都愿意 [张桂榕]
- Porque Te Vas... [Attaque 77]
- You Alone (Solo Tu) [Perry Como]
- Please Don’t Go [Generation 90]
- Honeysuckle Rose [Fats Waller & His Rhythm]
- Mi Gusto Es [La Arrolladora Banda El L]
- Miracle [Tiborg]
- Apron Strings [The Shadows]
- True Love [PATSY CLINE]
- Evergreen(Remaster) [Roy Orbison]
- Pacific Rim (impossiblechuck cover) [impossibleChuck&Ramin Dja]
- Pretty One [Roy Orbison]
- 热血时代 [大主宰乐团]
- 回到十年前 [崔海平]
- 澎湃纯电音 [Sun]
- 单纯只是想逃避 [何菲涣]
- 最后一滴泪 [刘依纯]
- Lead Me Gently Home [Johnny Cash]
- Waymore’s Blues (Karaoke Lead Vocal Demo) [ProSound Karaoke Band]
- Sweet Mother [Prince Nico&Kukrudu]
- Mesmerize [Black Rap Power]
- I’m Outta Love [All Night Long]
- East Coast Girl [Butch Walker]
- Tu Y Las Nubes [Diversion]
- Can’t You See It’s Me [Diana Ross&The Supremes]