《Makie Sakie》歌词

[00:00:00] Makie Sakie - Elizma Theron
[00:00:00] Written by:Wolfgang Petry/Phil Yarden/Holger Obenaus/Norbert Zucker/Niel Schoombee
[00:00:13] My storie het begin
[00:00:15] Seventien jou gesien
[00:00:17] Jy was n tien
[00:00:20] Voor die gange gewag
[00:00:22] Met my tas elke dag
[00:00:24] Ek was lekker laf
[00:00:28] Party vlieg toe mos met mening verby en
[00:00:32] Opsies raak toe al skaarser vir my
[00:00:36] Tot hy eendag wag voor my deur
[00:00:39] En alles gebeur
[00:00:43] Makie sakie wat jy makie
[00:00:46] Want ek skryf ons storie neer
[00:00:50] Elke dag lees ek hom deur
[00:00:53] Kanie wag dat als gebeur
[00:00:57] Makie sakie wat jy makie
[00:01:01] Watter einde jy wil hê
[00:01:04] Wat die mense daarvan sê me
[00:01:08] Solank jy warm teen my lê
[00:01:13] Met n gevoel soos die wil ek sing
[00:01:16] Wil ek spring
[00:01:17] Nog n hoofstuk begin
[00:01:20] Ek bedoel elke woord wat ek skryf
[00:01:24] Veral oor jou lyf
[00:01:28] Jy't gekom soos n skim om te bly en
[00:01:32] Ek's so bly jy't besluit dit is jy
[00:01:36] Nou klop jy aan my deur en alles gebeur
[00:01:43] Makie sakie wat jy makie
[00:01:46] Wat ek skryf ons storie neer
[00:01:50] Elke dag lees ek hom deur
[00:01:53] Kanie wag dat als gebeur
[00:01:57] Makie sakie wat jy makie
[00:02:01] Watter einde jy wil hê
[00:02:04] Wat die mense daarvan sê nie
[00:02:08] Solank jy warm teen my lê
[00:02:41] Makie sakie wat jy makie
[00:02:44] Want ek skryf ons storie neer
[00:02:48] Elke dag lees ek hom deur
[00:02:51] Kanie wag dat als gebeur
[00:02:55] Makie sakie wat jy makie
[00:02:59] Watter einde jy wil hê
[00:03:02] Wat die mense daarvan sê nie
[00:03:06] Solank jy warm teen my lê
[00:03:10] Wat die mense daarvan sê nie
[00:03:13] Solank jy warm teen my lê
您可能还喜欢歌手Elizma Theron的歌曲:
随机推荐歌词:
- Train on Fire [Mando Diao]
- Pieces(Album Version) [Rascal Flatts]
- Uprising(Explicit) [Killah Priest]
- 第0712集_嚣张的红绫 [祁桑]
- 兄弟情深 [潘赢]
- 野鸟(林珊 台语) [闽南语]
- Another world [羽多野渉]
- 宝塔抒怀 [佛教音乐]
- 大白伞盖佛母咒 [悦亲]
- Shimauta (Canción de la Isla)(Album Version) [Alfredo Casero]
- Old Blacktop [The Secret Show]
- Break On Through(Acoustic Version|The Doors Cover) [60’s 70’s 80’s 90’s Hits]
- Amen [Sepultura]
- Casey’s Last Ride [Kris Kristofferson]
- Believe What You Say – Single Version [Ricky Nelson]
- Dang Me [Catch This Beat]
- La Gitana (A Cigana)(Album Version) [Roberto Carlos]
- Fan Tan Fannie (From ’Flower Drum Song’) [Original London Cast]
- ははうえさま [聪明的一休]
- Drink Freely(Explicit) [French Montana&Rico Love]
- Crazy Love [Paul Anka]
- 你从不给我温柔 [毛阿敏]
- 地球心语 [行为乐队]
- What A Little Moonlight Can Do [Billie Holiday]
- Reviens Vite Mon Amour [Richard Anthony]
- Humming Bird(ver.2010) [日韩群星]
- Tonight [Celebration]
- 亲爱的再见 [MC马磊]
- 葡萄 [华语群星]
- 天才白痴往日情 [王杰]
- Muchos Mitos [Las Pelotas]
- Batter Up [Hit Crew Masters]
- Grievances [With Life In Mind]
- The Outlaw [Larry Norman]
- Sweet Little Sixteen [Chuck Berry]
- Close Your Eyes [Ella Fitzgerald]
- Take the ’a’ Train [Ella Fitzgerald&Duke Elli]
- 一缕情 [高义泰]
- 点唱机 [林忆莲]
- 好戏之人 [李克勤]