《Op Pad Na Jou》歌词

[00:00:00] Op Pad Na Jou - Elizma Theron
[00:00:00] Written by:Elizma Theron/Don Kelly/Johan Oberholzer
[00:00:00] Ek'e wou ek'e sou ek'e doen dit sommer nou
[00:00:03] Ek sal aanhou
[00:00:04] Gaan nie stop voor ek jou vashou
[00:00:07] Oppad na jou
[00:00:09] As ek die kronkelpad na jou toe vat
[00:00:14] En in my tas is liefde en my hart
[00:00:19] Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne
[00:00:29] Ek'e volg die eko's van my roep
[00:00:34] Elke berg en dal sal ek deursoek
[00:00:39] Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne
[00:00:51] Ek'e wou ek'e sou
[00:00:52] Ek'e doen dit sommer nou
[00:00:54] Ek sal aanhou gaan nie stop voor ek jou vashou
[00:00:57] Oppad na jou
[00:01:01] Ek'e wou ek'e sou
[00:01:02] Ek'e doen dit sommer nou
[00:01:04] Ek sal aanhou gaan nie stop voor ek jou vashou
[00:01:07] Oppad na jou
[00:01:12] Soos die Suiderkruis die lig bekruip
[00:01:17] En die maan verlig die pad vooruit
[00:01:22] Wonder ek of jy ook graag jou lippe voel teen myne
[00:01:32] Daar is niks wat ek nie sal probeer
[00:01:37] Geen rivier of berg wat my kan keer
[00:01:42] Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne
[00:01:54] Ek'e wou ek'e sou
[00:01:55] Ek'e doen dit sommer nou ek sal aanhou
[00:01:58] Gaan nie stop voor ek jou vashou
[00:02:00] Oppad na jou
[00:02:04] Ek'e wou ek'e sou
[00:02:06] Ek'e doen dit sommer nou ek sal aanhou
[00:02:08] Gaan nie stop voor ek jou vashou
[00:02:10] Oppad na jou
[00:02:14] Al val ek neer sal ek weer opstaan en verder in die donker gaan
[00:02:19] Geen donderstorm sal my laat terug draai
[00:02:24] Die einde van die kronkelpad sien ek jou staan
[00:02:28] Met alles wat ek ooit in jou wou hê en baie meer
[00:02:34] Ek'e wou ek'e sou
[00:02:36] Ek'e doen dit sommer nou ek sal aanhou
[00:02:38] Gaan nie stop voor ek jou vashou
[00:02:41] Oppad na jou
[00:02:45] Ek'e wou ek'e sou
[00:02:46] Ek'e doen dit sommer nou
[00:02:47] Ek sal aanhou gaan nie stop voor ek jou vashou
[00:02:51] Oppad na jou
您可能还喜欢歌手Elizma Theron的歌曲:
随机推荐歌词:
- 仨人 [范玮琪&郭静&张韶涵]
- Hoy se fué [Los Acosta]
- 不再多情 [毛毛]
- Folks Who Live On The Hill [Diana Krall]
- Love Don’t Run [Steve Holy]
- Descontrol [Daddy Yankee]
- Flash [The Crash]
- 不去不来 [纪如璟]
- 704武神(斯勇) [斯勇]
- Definitely Maybe [Jeff Beck Group]
- 幸福山歌哎呀嘞(11岁) (周雨禾) [网络歌手]
- 我不孤单 [Mina]
- 想飞 [小老鹰乐团]
- Special [Vesta Williams]
- My Coloring Book [Perry Como]
- The Color Of The Blues [Loretta Lynn]
- Bess, Oh Where’s My Bess [101 Strings Orchestra]
- 不得了(Remaster) [龙飘飘&新时代乐队]
- 理想与归宿 [孔一兵]
- If You Gotta Make a Fool of Somebody [Maxine Brown]
- Walkin’ Happy [Tony Bennett]
- Worth the Wait [Grave]
- Two Of A Kind [Porter Wagoner & Dolly Pa]
- The Windmills Of Your Mind (From the film ”The Thomas Crown Affair” [Elaine Paige]
- Am I Blue? [Jeri Southern]
- Bin Lha [Hammer]
- 青春飞扬 [崔希]
- Wishin Well [The Kentucky Headhunters]
- This Old Broken Heart [Skeets McDonald]
- Waiting Around(Acoustic) [Aisha Badru]
- 追い求めてきたもの [三輪学]
- 带你回家 [李树]
- 砂になりたい [石川さゆり]
- Seductora(feat. Alexander) [Jacob Forever&Alexander]
- Saints & Sinners(Habstrakt Remix) [Zomboy]
- To Let Myself Go [The Avener&Ane Brun]
- (Love Song)( ) [韩国群星]
- Voy A Pedirte Perdón [Los Tiranos Del Norte]
- With This Ring [The Platters]
- Georgia On My Mind(Remastered) [Ray Charles]