《Onthou Sal Ek Onthou》歌词

[00:00:00] Onthou Sal Ek Onthou - Elizma Theron
[00:00:05] Written by:Elizma Theron/Johan Oberholzer
[00:00:10] Dra my oor die drempel van jou hart
[00:00:14] Daar's note in jou lag wat my nou vat
[00:00:19] Jou woorde krap die wonde van my seer
[00:00:24] Ek is die teiken jy is die geweer
[00:00:29] Jy draai my om die pinkie van jou hand
[00:00:33] Daar's spore in my hart se sagte sand
[00:00:38] Jou kyke soek die krake van verweer
[00:00:43] Ek is die grondpad jy is die verkeer
[00:00:50] Verdrink my in die blou van jou oë
[00:00:53] Versmoor my met die asem van jou mond
[00:01:00] Red my met die arms van jou
[00:01:03] Vashou maar onthou ek sal onthou
[00:01:06] Onthou sal ek onthou
[00:01:08] Onthou sal ek onthou
[00:01:12] Jy trek my om die sirkels van jou oë
[00:01:17] Daar's woorde wat my weer in jou laat glo
[00:01:21] Jou hande raak my sag maar maak nog seer
[00:01:26] Ek is die sonlig jy is die bewolkte weer
[00:01:34] Verdrink my in die blou van jou oë
[00:01:36] Versmoor my met die asem van jou mond
[00:01:43] Red my met die arms van jou vashou maar onthou ek sal onthou
[00:01:49] Onthou sal ek onthou
[00:01:52] Onthou sal ek onthou
[00:02:14] Jy draai my om die pinkie van jou hand
[00:02:19] Daar's spore in my hart se sagte sand
[00:02:24] Jou kyke soek die krake van verweer
[00:02:29] Ek is die grondpad jy is die verkeer
[00:02:36] Verdrink my in die blou van jou oë
[00:02:38] Versmoor my met die asem van jou mond
[00:02:46] Red my met die arms van jou
[00:02:48] Vashou maar onthou ek sal onthou
[00:02:52] Onthou sal ek onthou
[00:02:54] Onthou sal ek onthou
[00:02:59] Onthou sal ek onthou
您可能还喜欢歌手Elizma Theron的歌曲:
随机推荐歌词:
- In My Blood [Starsailor]
- It’s Over [Tynisha Keli]
- 谁说是错 [张立基]
- 醒觉 [谭咏麟]
- Circle The Wagons [Greeley Estates]
- 0488凡人修仙传 [万川秋池]
- Hard Hearted Hannah [Julie London]
- You Are My Sunshine [Sara Gazarek]
- Fall In Lie [Inna]
- 随风飞 [暴林]
- Just Like California(LP版) [Old 97’s]
- Maybe [Lenka Dusilova]
- Human(Calyx & TeeBee Remix) [Rag’n’Bone Man]
- I Believe I Can Fly [R. Kelly]
- 百战诀 [小曲儿]
- 铁人 [顾凯]
- Our Love Is Here to Stay [Etta Jones]
- Spaceman(Album Version) [Journey]
- You’re My Baby [Ike & Tina Turner]
- Stash [Phish]
- 爱太难 [叶熹]
- Incancellabile [High School Music Band]
- Feels Like Home(Steve Smart Radio Edit) [The Him&Son Mieux]
- 人生いろいろ [邓丽君]
- Para Siempre [Zurdok]
- Mimi [Maurice Chevalier]
- Lena (das muss Liebe sein) [Hein Simons]
- Feet Up(Pat Him On The Popo) [Guy Mitchell]
- 第88集 [单田芳]
- 借口 [张殿星]
- If Anybody Asks You [Odetta]
- 注定孤独终老 [MC另类凯&张悦]
- 如水的妈妈 [肖潇]
- Black Hole [The Voidz]
- 20 BLOCKS [DJ☆GO&A☆ZACK]
- Let Me Love You Tonight [Dean Martin]
- Dark End Of The Street [The Flying Burrito Brothe]
- Kann ohne dich nicht schlafen [Howard Carpendale]
- I Can’t Give You Anything But Love [Lady Gaga&Tony Bennett]
- 膝盖毛毯 [Zi-A]
- 抹去你的小伤心 [UNIQ]