《Vuurwerke》歌词

[00:00:00] Vuurwerke (烟花) - 4Werke
[00:00:00] Written by:D. Kelly/M. Brendon/N. Schoombee
[00:00:13] Als raak weg hier rondom my
[00:00:18] Ek soek na woorde om die oomblik te beskryf
[00:00:26] Als raak warem binne my
[00:00:31] En al die spore het my hier na jou gely
[00:00:38] Sit jou hand op my
[00:00:41] En gee jou hart vir my my liefling my liefling
[00:00:51] Ek hou my asem op
[00:00:54] Daars niks wat ons kan stop my liefling ons begin
[00:01:04] Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek
[00:01:10] Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke
[00:01:16] Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my
[00:01:22] Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke
[00:01:34] Jy kan my belofte kry
[00:01:39] Dat tot die einde kom bly ek hier aan jou sy
[00:01:47] Jy is net die een vir my
[00:01:52] Ek het die antwoord op my wens in jou gekry
[00:01:59] Sit jou hand op my
[00:02:02] En gee jou hart vir my my liefling my liefling
[00:02:12] Ek hou my asem op
[00:02:15] Daars niks wat ons kan stop my liefling ons begin
[00:02:25] Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek
[00:02:31] Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke
[00:02:37] Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my
[00:02:43] Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke
[00:02:50] En als ontplof in my die hemel brand om jou en my
[00:03:03] Die sterre vlieg verby soos 4 werke
[00:03:15] Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek
[00:03:21] Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke
[00:03:27] Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my
[00:03:33] Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke
[00:03:39] Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek
[00:03:46] Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke
[00:03:52] Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my
[00:03:58] Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke
您可能还喜欢歌手4Werke的歌曲:
随机推荐歌词:
- 那天和你初相遇 [林翠萍]
- 最佳努力奖 [陈柏宇]
- Lonely Child [大黒摩季]
- Born Stubborn [Sepultura]
- 心债 [梅艳芳]
- 风往哪里吹 [张小明]
- Miss You, Goodbye [K. Michelle]
- 青蛙吃害虫 [儿童歌曲]
- 千秋诉 [梦璟SAYA]
- You Know My Name [Secret Service Orchestra]
- 独恋君 [紫菱]
- veracious tears [仲村芽衣子]
- I’m Wandering [Aretha Franklin]
- Jai Ho (You Are My Destiny) [The Karaoke Crew]
- Porque Yo Te Amo [Sandro]
- 8675306 Jenny [Dj Ac]
- My Time Will Come [Lavern Baker]
- All The Pretty Little Horses [Odetta]
- 我们都在 [石头公社]
- Android Twerk [Bosiyaw]
- When You Need Me(Album Version) [Bruce Springsteen]
- Hound Dog Blues(Anthology Version) [Jimi Hendrix]
- Save It, Pretty Mama [Louis Armstrong]
- Quei briganti neri [Paolo Castagnino ’Saetta’]
- Sound of the Underground [Hi NRG Fitness]
- Here In My Arms [Ella Fitzgerald]
- Save The Last Dance [Pam Hall]
- 清风徐来 [王菲]
- Never Say Goodbye [Baby Vox Rev&Baby V.O.X]
- 跳动的心 [高忠夫]
- (Piano ver.) [赵东熙]
- 飞翔 [吕艺铭]
- Help Me, Rhonda[Mono](2001 - Remaster) [The Beach Boys]
- Splendor In The Grass [Jackie De Shannon]
- 情字她为何物 [情词尧&名决]
- 你是天边那颗星 [洪凯]
- Disposable [Heckle]
- Move On Up [Deja Vu]
- Taconeando(Remastered) [Rafael Medina]
- 由你决定 [周家如]