《Jy slaan die wind in my seile》歌词

[00:00:00] Jy slaan die wind in my seile - 4Werke
[00:00:00] Written by:Emil Struwig/Nicholis Louw/Niel Schoombee
[00:00:20] Wat sou ek sonder jou doen
[00:00:22] Daars towerkrag in jou oggend soen
[00:00:25] Die hitte van jou liggaam teen my lyf
[00:00:30] Jou deurmekaar geslaapte praat
[00:00:32] Virewig wil ek so wakker raak
[00:00:35] Die dag is lank maar vir nou is jy by my
[00:00:39] Bly hier in die oomblik
[00:00:41] Jy is ongelooflik
[00:00:44] Jy ken elke n bui van my tog het jy hier gebly
[00:00:49] My hart is in jou hande
[00:00:51] Daars geen sterker bande
[00:00:54] N oomblik soos nou bly n leeftyd in my
[00:01:03] Jy jy slaan die wind die wind in my seile
[00:01:10] Teen alle getuie
[00:01:13] En jy jy is my rigting die antwoord vir my
[00:01:20] En jys nog mooier as more vir my
[00:01:25] Want die wind in my seile is jy
[00:01:33] Ek wonder soms hoe ek dit doen
[00:01:35] Maar ek kan nie kla as jy my soen
[00:01:38] Kan n ewigheid le teen jou lyf
[00:01:43] Jou oggend bepaal jou hele dag
[00:01:45] En ek dink aan jou tot vannag
[00:01:48] Ek verlang na jou arms om my lyf
[00:01:52] Bly hier in die oomblik
[00:01:54] Jy is ongelooflik
[00:01:57] Jy ken elke n bui van my tog het jy hier gebly
[00:02:02] My hart is in jou hande
[00:02:05] Daars geen sterker bande
[00:02:07] N oomblik soos nou bly n leeftyd in my
[00:02:16] Jy jy slaan die wind die wind in my seile
[00:02:23] Teen alle getuie
[00:02:26] En jy jy is my rigting die antwoord vir my
[00:02:33] En jys nog mooier as more vir my
[00:02:38] Want die wind in my seile is jy
[00:02:46] Ja dis die klein dinge ja die kein dinge
[00:02:50] Wat saak maak wat saak maak
[00:02:55] En jy maak liefdes kringe ja liefdes kringe
[00:03:01] Om my hart met elke sonsak vanaand
[00:03:09] Jy jy slaan die wind die wind in my
[00:03:14] Seile
[00:03:16] Teen alle getuie
[00:03:18] En jy jy is my rigting die antwoord vir my
[00:03:26] En jys nog mooier as more vir my
[00:03:31] Want die wind in my seile is jy
您可能还喜欢歌手4Werke的歌曲:
随机推荐歌词:
- 我家在那里 [李咏红]
- How Insensitive [Olivia Ong]
- 圆月亮 [庞龙]
- マトリョシカ [みーちゃん]
- Gdfr(Workout Mix) [Power Music Workout]
- Let Me Go(LP版) [Marvelous 3]
- Real (LeMarquis Remix) [Years And Years]
- 没你我和别人睡 [陈玉建]
- Simply Because [Buzz Clifford]
- Y Te Deje Partir [Angel D’agostino]
- Delight [Bic Runga]
- She’s Only 18 [Red Hot Chili Peppers]
- Tonight, Tonight [Passion Pit]
- Honey Bop [Wanda Jackson]
- Old Taylor [T-Bone Walker]
- Wonderful Wonderful [Milos Vujovic]
- Give It Up [80s Chartstarz&80’s D.J. ]
- Je ne suis qu’un lézard [Georges Moustaki]
- He’s Got the Whole World in His Hands [Laurie London]
- Queen of the City [Joshua James]
- My World is Spinning Around You [Lemongrass]
- We Heard A Bugle Play [Lee Kernaghan]
- Ready, Willing and Able [Doris Day]
- 华丽探险 [SHY48]
- Obicham te [Azis]
- The Three Bells [Andy Williams]
- 城市 [吴思渊]
- Day In, Day Out [Billie Holiday]
- La Vie, L’amour [Edith Piaf]
- (Feat. ) []
- Always rain [Bare Teeth]
- 就是喜欢你 [浅念好帅]
- House Of The Risin’ Sun [Bob Dylan]
- Les Feuilles Mortes [Yves Montand&Tabet]
- Te Ves Bien Buena [La Banda Merengusima]
- We Own the Night [Serpico]
- 水歌 [曹锐]
- Arrêtez les aiguilles [Berthe Sylva]
- Le Bel Indifferent [Edith Piaf]
- Hats Off to Larry [Del Shannon]
- 祇有为情醉 [汪明荃]