《Kompas》歌词

[00:00:00] Kompas (指南针) - Nádine
[00:00:05] Lyrics by:Nádine
[00:00:10] Composed by:S.T.Purvis
[00:00:15] Elke dag sonder jou voel
[00:00:19] Vir my nie reg nie
[00:00:22] En elke uur oppad na jou
[00:00:26] Sê nie jy's nie weg nie
[00:00:30] Wens nou jy was aan my sy
[00:00:40] Wys my waar is noord waar
[00:00:42] Ek jou liefde kry
[00:00:47] Sê my waar lê suid as
[00:00:50] Ek die langpad ry
[00:00:54] Die kompas van my hart
[00:00:58] Wys ek is oppad
[00:01:02] En êrens duskant
[00:01:04] Bloemfontein wag jy
[00:01:10] Dit wat ons die
[00:01:12] Meeste soek raak
[00:01:14] We op afdraai paaie
[00:01:18] Soms raak ons die rigting
[00:01:20] Kwyt en ry ons wye draaie
[00:01:25] Maar aan my sy
[00:01:29] Nog altyd jy
[00:01:35] Wys my waar is noord
[00:01:37] Waar ek jou liefde kry
[00:01:42] Sê my waar lê suid
[00:01:45] As ek die langpad ry
[00:01:50] Die kompas van my hart
[00:01:54] Wys ek is oppad
[00:01:57] En êrens duskant
[00:02:00] Bloemfontein wag jy
[00:02:21] Wys my waar is noord waar
[00:02:23] Ek jou liefde kry
[00:02:28] Sê my waar lê suid as
[00:02:31] Ek die langpad ry
[00:02:36] Die kompas van my hart
[00:02:39] Wys ek is oppad
[00:02:43] En êrens duskant
[00:02:45] Bloemfontein wag jy
[00:02:51] Wys my waar is noord
[00:02:53] Waar ek jou liefde kry
[00:02:59] Sê my waar lê suid as
[00:03:01] Ek die langpad ry
[00:03:06] Die kompas van my hart
[00:03:10] Wys ek is oppad
[00:03:14] En êrens duskant
[00:03:16] Bloemfontein wag jy
您可能还喜欢歌手Nádine的歌曲:
随机推荐歌词:
- 2+2= [Bob Seger]
- 别无所求 [郑源]
- Notorious [The Saturdays]
- 送给我 [何宝生]
- Eres [Alejandro Fernández]
- S.adow [Haujobb]
- Chestnut Mare [The Byrds]
- Touchin, Lovin(Explicit) [Trey Songz&Nicki Minaj]
- 让我们荡起双浆 [儿童歌曲]
- Don’t Come Back Knocking [Buddy Holly]
- Everything I Have Is Yours [Shirley Bassey]
- A Cottage for Sale [Frank Sinatra]
- Dance Only With Me [Blossom Dearie]
- Cada Noche un Amor [Pedro Vargas]
- 父母在,不远游,别让错过成了遗憾。 [DJ晓熊]
- 淘汰 [杰楠]
- Ride The Wild Surf [Jan & Dean]
- Honeysuckle Rose [Fats Waller]
- Flor E O Beija-Flor [Amanda Lince&Fernanda Sil]
- ? ! []
- 我把心掏给了你 [MC陌言]
- 我是你永远的女神 [珊爷&奶茶妹妹]
- Teenage Heaven [Johnny Cymbal]
- Como La Flor(Remastered) [Selena]
- Waitin’ in Your Welfare Line (Originally Performed by Buck Owens)(Karaoke Version) [Mega Tracks Karaoke Band]
- Domino(Acoustic) [ZZ Ward&Fitz]
- Yo soy aquél [Raphael]
- Soul [付鸿辉]
- Goddbye Little Darlin’, Goodbye [Johnny Cash]
- The Age Of Inoccence [Fade]
- It’s Like That [United International DJs]
- You Know I Miss You [Fats Domino&Young&DOMINO]
- Georgia On My Mind [Jamie Aaron Kelley]
- 生日的歌 [李般若]
- I’ll Be Home for Christmas [Perry Como]
- 东成西就(Live) [Max 马俊&PQ]
- Darlin’ [David Cassidy]
- 找朋友 [杨烁]
- Except You [The Paul Butterfield Blue]
- 灰暗的角落 [陈慧丽]