《Ons Leef Vir Ons Twee》歌词

[00:00:01] Ons Leef Vir Ons Twee - Nadine
[00:00:04] Die blare dartel in die wind
[00:00:12] Asof die tyd nie meer bestaan
[00:00:19] Met eerlikheid soos van 'n kind
[00:00:27] Jy leef selfs in my drome, niks anders bestaan
[00:00:34] Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho
[00:00:37] Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho
[00:00:42] En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
[00:01:04] Jou liggaam praat 'n nuwe taal
[00:01:11] Ek ken dit nie, maar ek begryp
[00:01:19] Dis ons verhaal wat ons verstaan
[00:01:26] Oor 'n liefde wat die, grense altyd skuif.
[00:01:32] Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho
[00:01:35] Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho
[00:01:40] En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
[00:01:46] Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho
[00:01:50] Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho
[00:01:55] En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
[00:02:09] Die mense om ons heen staan, plotseling opsy
[00:02:17] Ons is saam, ek leef vir jou, jy leef vir my
[00:02:24] Ek lewe vir jou
[00:02:27] Jy lewe vir my
[00:02:32] En my hart smelt as jy geluidloos sê: Jy's lief vir my
[00:02:39] Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho
[00:02:42] Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho
[00:02:47] En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
[00:02:55] Ek lewe vir jou
[00:02:59] Jy lewe vir my
[00:03:02] Ek lewe vir jou
您可能还喜欢歌手Nádine的歌曲:
随机推荐歌词:
- That’s Okay(Album Version) [Marc Anthony]
- Hanky Panky [Madonna]
- 我爱你-新裤子乐队_新裤子乐队(铃声) [铃声]
- 1488凡人修仙传 [万川秋池]
- Last Kiss(Album Version) [Pearl Jam]
- 友情岁月 [郑伊健]
- The Big Battle [Johnny Cash]
- The Second Time Around [Shirley Bassey]
- Geh aus meinem Herz(Dance Mix) [Franziska]
- 阳光正好 微风不燥 [MC莫小凡]
- Charlie Brown [The Coasters&instrumental]
- I Don’t Want Ao Miss Thing(Spot Tv 2002: Amaro Averna) [Silver]
- Level On The Inside [dovetail joint]
- Crazy [PATSY CLINE]
- Atomic(Joshua Hiroshy Remix) [Technoboy]
- Winterreise, D911: Gute Nacht [Jonas Kaufmann]
- Rainy Day People(Album Verision) [Gordon Lightfoot]
- Sunrise, Sunset [Steve Lawrence&Eydie Gorm]
- Dervi [Zeynep Casalini]
- Discusso [Joao Gilberto]
- 怪我咯(咚鼓版) [枫叶&承利&DJ梦菲]
- Cherokee Boogie [Johnny Horton]
- 晚情 [彭健新&蒋志光&方心美&钟镇涛&李明珠&陈慧娴&张]
- Goed [Ruben Annink]
- 60’s faye [wookong]
- Lullaby [Atlas Bound]
- 一穷二白的你,拼什么才能结婚? [肖鹏]
- 太大麻烦 [诺诺]
- Tu es partout [Edith Piaf]
- I’ll Be Around [Billie Holiday]
- Ni Por Mil Puados De Oro [Homero Prado&Cornelio Rey]
- That’s Love [Billy Fury]
- Kiss Me, Baby [Art Rush]
- 你会后悔 [童欣]
- 滴答(吉他版) [anzhu]
- Je te le le [María Candido]
- Tout va très bien madame la marquise [Ray Ventura]
- Can’t Take My Eyes off of You [Disco Fever]
- Rewrite the Stars [Soundtrack Addiction]
- I hope I’m wrong [Fact]
- Clocks Go Forward [James Bay]
- 忆似故人曲 (【且归】颜涣小九) [网络歌手]