《Hillside Lullaby》歌词

[00:00:01] Hillside Lullaby - Gert Vlok Nel
[00:00:12] Ek bly hier in die dorp waar die treine fluit
[00:00:19] Die sjanters nag na nag die treine op
[00:00:23] Spore skuif
[00:00:27] Ek is heel allright
[00:00:38] Onthou die dag toe jy by my sou bly
[00:00:48] Hoe het ons storie toe verder verloop
[00:00:51] Treine wat sjant treine wat bly
[00:00:57] Treine wat altyd hier in kringe ry
[00:01:09] Droom van my laat my vry vannag
[00:01:17] Droom van my laat my vry vannag
[00:01:25] Droom van my laat my vry vannag
[00:01:55] Vanoggend vroeg was daar 'n harde slag
[00:02:03] Onder by die kant van die railwaybrug
[00:02:10] Maar als was heel allright
[00:02:22] Dit is net dat ek so na jou verlang
[00:02:30] In die meantime maak alles my bang
[00:02:33] Al my woorde lê leeg in my hand
[00:02:39] Want my hart slaap by jou waar die treine
[00:02:43] Sjant
[00:02:50] Droom van my laat my vry vannag
[00:02:58] Droom van my laat my vry vannag
[00:03:06] Droom van my laat my vry vannag
您可能还喜欢歌手Gert Vlok Nel的歌曲:
随机推荐歌词:
- La traviata, Act I: ” stranio, è stranio” [Nurnberger Symphoniker]
- Between the Lines [Sara Bareilles]
- 葬列 [电视原声]
- Perfect (Live) (Japan Bonus Track) [Simple Plan]
- Little Sister [Joyce Cooling]
- 牧羊人之歌 [中国交响乐团合唱团]
- 往事只能回味 [庄学忠]
- 黔东南的七月(伴奏版) [阿幼朵]
- Fly Me To The Moon (In Other Words) [Perry Como]
- 冷却的心 [李海强]
- And I Love You So [United Studio Orchestra]
- 关山牧马还 [赵紫龙]
- Bell Boy(Live In London / 2013) [The Who]
- I Don’t Know What It Is [Rufus Wainwright]
- Take out some Insurance [Jimmy Reed]
- One X [Three Days Grace]
- Save Me [Aretha Franklin]
- When You Were Around [Lene Marlin]
- Lawdy Miss Clawdy - Original [Lloyd Price]
- Drop It Like It’s Hot (184 BPM) [Dance Workout 2016]
- Take the Box [Valerie]
- Du hast mich tausendmal belogen [Andrea Berg]
- Tuk Rasa... Tuk Cinta(Album Version) [Gigi]
- Wait In Vain [Magic Affair]
- War Paint [Barry Mann]
- You Got me Crying [Jimmy Reed]
- 对于明天大胆向前 [老Baby]
- 第028集_大河风流 [单田芳]
- 你愿不愿分担我的爱情 [吴昱捷]
- 她 [熊文强]
- Lovesick Blues [PATSY CLINE]
- La Pasión [Gotay]
- 你曾如何为爱改变 那些习惯以及品味 [DJ王佳]
- Sweet Dreams-Be My Lover [舞曲]
- Waiting All Night(A Tribute to Rudimental & Ella Eyre) [Live Airplay]
- If Ever Would I Leave You [Andy Williams]
- Love of a Lifetime [Alaine]
- Cumbia en Mi Tierra [Damas Gratis]
- Bar Da Si Tu [Kaliopi]
- Oh che bel castello [Anna Maria Gheltrito&Gian]
- 秋桜 [コミネリサ]