《Moenie my hier vergeet nie, Dixie》歌词

[00:00:01] Moenie my hier vergeet nie, Dixie - Gert Vlok Nel
[00:00:15] Moenie vir my hier vergeet nie
[00:00:19] Wat het jy gesê wat het jy gesê
[00:00:21] Ek het gesê jy moenie
[00:00:24] Moenie vir my alleen agterlaat in hierdie land
[00:00:31] Waar hulle nog hekse verbrand nie
[00:00:35] Hierdie aaklige aaklige land nie
[00:00:39] Moenie my hier vergeet niet
[00:00:42] Dixie ek weet nie of jy weet nie
[00:00:45] Sonder jou vul
[00:00:47] Alles wat ek rondom my het my
[00:00:50] Hart met woordeloosheid and dread al die mense
[00:00:54] And geboue wat ek
[00:00:55] Rondom my het al die jare and sukkel and shows wat ek nou
[00:01:00] Voor my het al die dead end jobs wat ek agter my het
[00:01:05] Al die blou blou lug wat ek
[00:01:08] Bo oor my het and al die dooie geliefdes wat ek
[00:01:11] Onder my het and veral die leegwordende bed
[00:01:16] Jy
[00:01:17] Moenie vir my hier vergeet nie
[00:01:21] Wat het jy gesê wat het jy gesê
[00:01:23] Ek het gesê jy moenie
[00:01:26] Moenie vir my alleen agterlaat op hierdie dorp
[00:01:32] Waar ek grootword het nie
[00:01:36] Waar niemand meer iets mooi in my sien nie
[00:01:40] Waar vreemde waiters my bedien nie
[00:01:45] Monie my hier vergeet nie
[00:01:48] Dixie ek weet niet of jy weet niet
[00:01:50] Hoe leeg is die pool halls
[00:01:52] Van my jeug pocketed are the balls and die musiek het
[00:01:57] Gestop in die hartseer dance halls and die blou cue chalk het
[00:02:01] Grys geword in my hand terwyl ek vir 'n oomblik
[00:02:06] Deur die venster gekyk het na iets buite
[00:02:10] In die land jy
[00:02:11] Moenie vir my hier vergeet nie
[00:02:16] Wat het jy gesê wat het jy gesê
[00:02:17] Ek het gesê jy moenie
[00:02:21] Moenie vir my alleen agterlaat op hierdie planeet
[00:02:27] Waar die Here nie meer van ons weet nie
[00:03:03] Moenie vir my hier vergeet nie
[00:03:07] Wat het jy gesê wat het jy gesê
[00:03:09] Ek het gesê jy moenie
[00:03:12] Moenie vir my alleen agterlaat in hierdie land
[00:03:18] Waar hulle nog hekse verbrand nie
[00:03:23] Hierdie aaklige aaklige land nie
[00:03:27] Moenie my hier vergeet niet
您可能还喜欢歌手Gert Vlok Nel的歌曲:
随机推荐歌词:
- Colin Zeal(Live) [Blur]
- August March [grizzly bear]
- Ouch(Album Version) [Sammy Kershaw]
- 铿锵玫瑰 [李宗盛]
- 七友 [梁汉文]
- Venus in Blue Jeans [Jimmy Clanton]
- 伙伴 [沙宝亮]
- Little Wonder(Album Version) [David Bowie]
- Rollercoaster [Mahalia]
- スプリットミルク [The Sketchbook]
- L’inconnue de londres(Remaster) [Léo Ferré]
- Sueos(En Vivo en el Estadio nico) [La Beriso]
- Sunshine Superman [Agents]
- Runaround Sue [Dion & The Belmonts]
- 桃花燃烬 [阿念]
- 唯美葡萄牙(最新版) [颜妹&寐加岛]
- Moonglow [The Coasters]
- Miss Misery [Alex Hepburn]
- Fresh Azimiz(Call Out Hook) [Bow Wow&Jermaine Dupri&J-]
- Monte criollo [Azucena Maizani]
- My Father’s Hands(Live) [Philip Quast]
- Jolly Old Saint Nicholas [Eddy Arnold]
- 小红娘 [静婷]
- El Corrido De Texas [Various Artists]
- A Certain Smile [Milos Vujovic]
- Sleigh Bells [Gene Autry]
- You Turned the Tables On Me [Ella Fitzgerald]
- 【小夜曲】是我优秀错了,你弱我就得让着你 [米莉姑娘]
- 雨季 [叶凌羽]
- Does It Matter [Janieck]
- Let the Beat Go On [90s PlayaZ]
- Check Yes Or No [George Strait]
- 《红沙发音乐城》第11集:打探秘密的爸爸 [皮皮鲁总动员]
- Ella, elle l’a(Bercy 93) [France Gall]
- Love In Town [李文世]
- 幻想小姐(伴奏) [弦外之音]
- Redneck Yacht Club [Deja Vu]
- Look at Me, I’m Sandra Dee [Platinum Collection Band]
- Diana [Paul Anka]
- 狠心的女人 [阿赖]