《Maak My Hart Jou Huis》歌词

[00:00:00] Maak My Hart Jou Huis (让我的心成为你的港湾) - Elizma Theron
[00:00:00] Written by:Elizma Theron/Soervaag Fredriksen/Margarethe Hanne/Mikkel Sigvardt/Thomas Troelsen/Marc Brendon/Don Kelly
[00:00:04] Oor en oor wag ek om van jou te hoor
[00:00:09] Waar is jy
[00:00:12] Sien jy soek 'n hart het jy hom verloor
[00:00:17] Waar is jy
[00:00:19] Elke tree bid ek dat jy sal onthou
[00:00:27] Die deur is oop my arms bly hoop op jou
[00:00:33] Maak my hart jou huis
[00:00:37] Kom en maak jou tuis
[00:00:41] Vat die pad na my toe
[00:00:45] Maak dit jou laaste reis
[00:00:49] Maak my hart jou huis
[00:00:53] Maak dit jou paleis
[00:00:57] Hierdie hart is joune
[00:01:00] Ek soek jou net hier by my
[00:01:06] Suiderkruis en kompos het jou gefaal
[00:01:11] Waar is jy
[00:01:14] In my drome droom ek kom jou haal
[00:01:19] Waar is jy
[00:01:22] Die nag raak lank ek wag vir die haai se kraai
[00:01:30] Hoor jou roep jou spore lê om die draai
[00:01:36] Maak my hart jou huis
[00:01:40] Kom en maak jou tuis
[00:01:44] Vat die pad na my toe
[00:01:47] Maak dit jou laaste reis
[00:01:52] Maak my hart jou huis
[00:01:55] Maak dit jou paleis
[00:01:59] Hierdie hart is joune
[00:02:03] Ek soek jou net hier by my
[00:02:08] Jy't die pad gevat deur storm weer
[00:02:14] Deur storm weer
[00:02:16] Jy't die prys betaal 'n les geleer
[00:02:22] 'N les geleer
[00:02:24] Jou oases is altyd aan my sy sy sy sy
[00:02:32] Dis net jy wat kan klop aan my hart se deur
[00:02:37] Hart se deur
[00:02:38] Maak my hart jou huis
[00:02:41] Maak my hart jou huis
[00:02:42] Kom en maak jou tuis
[00:02:44] Kom en maak jou tuis
[00:02:46] Vat die pad na my toe
[00:02:49] Pad na my toe
[00:02:50] Maak dit jou laaste reis
[00:02:54] Maak my hart jou huis
[00:02:56] Maak my hart jou huis
[00:02:58] Maak dit jou paleis
[00:03:00] Maak dit jou paleis
[00:03:02] Hierdie hart is joune
[00:03:05] Ek soek jou net hier by my
[00:03:10] Maak my hart jou huis
您可能还喜欢歌手Elizma Theron的歌曲:
随机推荐歌词:
- Communication [Janet Jackson]
- 天真无邪 [胎教音乐宝典]
- Don’t Stop [Nina Nesbitt]
- My Guy, My Girl(Album Version) [Diana Ross & the Supremes]
- Everything As Loss [Tricia Brock]
- Please Don’t Tell Me How The Story Ends [Sammy Davis Jr.]
- Since i Met You Baby [Sam Cooke]
- Love Me Or Leave Me [Ruth Etting]
- Vampire(Explicit) [Shane 54]
- Babe’s Blues(Remastered 2015) [Betty Carter]
- Head On [Pixies]
- 小小灯儿 [王昆]
- Kentucky [George Hamilton IV]
- Across the Sea Blues [Zonin]
- Of Minor Prophets And Their Prostitute Wives(2012 Remaster) [Pedro the Lion]
- Half A World Away(LP版) [R.E.M.]
- 时间开的玩笑(Live) [连诗雅]
- Tables Are Turning [Eleftheria Eleftheriou]
- I Saw Mommy Kissing Santa Claus [Do-Re-Mi Children’s Choru]
- Summertime Forever(Mitomi Tokoto Remix) [Cyberjapan Dancers]
- Imagem [Mahmundi]
- A Sunday Kind Of Love [Dinah Washington]
- All Shook Up [Pat Boone]
- The Wang Dang Taffy Apple Tango [Pat Boone]
- Baby Can I [韩国群星]
- Ballin’ The Jack [Brenda Lee]
- Bruttosozialprodukt [Various Artists]
- Silver Bells [Jerry Vale]
- Madu Tiga [P RAMLEE]
- 断刀难握 [楠楠女神]
- Stir It Up(Original Album Version) [Bob Marley&The Wailers]
- Your Freedom [No Innocent Victim]
- Beautiful Day [Kid Drew and the Kids]
- Date una Vuelta [Hugo Salazar]
- Same Old You [Country Queens]
- A Lady Like You [Done Again]
- Purple Nightshades [Nebelhexe]
- Modesta Ayala [Hermanos Banda]
- That’s What You Think [Freddie King]
- Fallin’ Out [Keyshia Cole]
- 白天不懂夜的黑(Live) [孙楠]
- Seven Days(Single Version) [Little Junior Parker]