《Die Hemel Treur》歌词

[00:00:00] Die Hemel Treur - Ray Dylan
[00:00:01] Written by:Tony Hendrik/Bernd Meinunger
[00:00:12] Hier sit ek weer ek gaan my nuwe pick up line probeer
[00:00:19] Toe stap sy in ek het nog nooit so mooi poppie gesien
[00:00:27] Sy kyk toe vir my niks kan my nou keer
[00:00:34] Ek loop oor na haar en dis toe ek sê
[00:00:42] Die hemel treur n engel is weg
[00:00:45] Jy is te mooi om n mens te wees
[00:00:49] Nou wonder ek kan jy my sê
[00:00:53] Wat op aarde gaan nou gebeur
[00:00:56] Die hemel treur n engel is hier
[00:01:00] Jy maak die lekkerkry in my wakker
[00:01:03] Ek kan nie meer ek's finish en klaar
[00:01:07] As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie
[00:01:11] Tot die hemel op ons neerval
[00:01:14] Die hemel treur
[00:01:22] Ek's lief vir jou ek besluit dit sommer dadelik hier en nou
[00:01:29] Kom vat my hand kom toer met my deur onse hele land
[00:01:37] Jy moet net ja sê ek weet ek wil jou hê
[00:01:44] Maar jy's in beheer nou sê ek net weer
[00:01:52] Die hemel treur n engel is hier
[00:01:55] Jy maak die lekkerkry in my wakker
[00:01:59] Ek kan nie meer ek's finish en klaar
[00:02:03] As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie
[00:02:07] Tot die hemel op ons neerval
[00:02:10] Die hemel treur
[00:02:28] Die hemel treur n engel is weg
[00:02:31] Jy is te mooi om n mens te wees
[00:02:35] Die hemel treur n engel is hier
[00:02:39] Jy maak die lekkerkry in my wakker
[00:02:42] Ek kan nie meer ek's finish en klaar
[00:02:46] As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie
[00:02:50] Tot die hemel op ons neerval
[00:02:53] Die hemel treur n engel is hier
[00:02:57] Jy maak die lekkerkry in my wakker
[00:03:00] Ek kan nie meer ek's finish en klaar
[00:03:04] As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie
[00:03:08] Tot die hemel op ons neerval
[00:03:11] Die hemel treur
您可能还喜欢歌手Ray Dylan的歌曲:
随机推荐歌词:
- 无计可施 [水木年华]
- Shooting Star(Live) [Bob Dylan]
- Last Train [Asia’h]
- Rouge est mon sommeil [Jean-Louis Murat]
- Ocean Of You [Nik And Jay&Sren Huss]
- Left Hand Man [The Lonely Forest]
- Cade [Gal Costa]
- Lost Without Your Love [Sergey Lazarev]
- The Angels Listened In [The Crests]
- Yo Sin Ti [los hermanos castro]
- Shake Me, Wake Me (When It’s Over) [The Four Tops]
- Open Arms(Live at The Summit, Houston, Texas, November 5, 1981) [Journey]
- Long Gone Like a Turkey Thru the Corn(Long John) [Lightnin’ Hopkins&Sam Hop]
- L’enfer Enfin (Live Salle Pleyel 2008) [Etienne Daho]
- Ya No Es Igual(Cumbia Version) [Frankie J]
- Hallelujah I Just Love Her So [Ray Charles]
- I Want to Be Evil [Eartha Kitt]
- Alexander’s Ragtime Band [Anita Kerr]
- You’re My Sugar [Tennessee Ernie Ford&Kay ]
- All On A Wintry Night(Live) [Judy Collins]
- 假想恋人 [谷慧子]
- Just an Echo in the Valley [Bing Crosby]
- Ain’t Got No [Original London Cast]
- You Can Win If You Want [Modern Talking]
- One Morning in May [Al Bowlly]
- 喜欢这个节奏(Remix) [枫宇辰]
- 梦中人 [凤飞飞]
- Aquarius [Tinashe]
- Harder (Harder Intro Extended Edit) [Tiesto]
- Yaarumilla [A. R. Rahman&Shweta Mohan]
- 8万元区间最值得买的三台二手车-20160906期 [汽车之家电台]
- I’ll Take Care Of You [Bobby Bland]
- 蝶恋花 [张华敏]
- Bachata Rosa [Los Reyes De Durango]
- A Little Past Little Rock (In the Style of Lee Ann Womack)(Karaoke Version) [Ameritz Karaoke Standards]
- I Don’t Want To Talk About It [Don Campbell]
- Estaba una Pastora [Agrupación Infantil ABC]
- 拆穿 [包化昊]
- Kjaerlighet [Sissel Kyrkjebo]
- Oh My God [Mark Ronson&Lily Allen]