《Koning van Harte》歌词

[00:03:52] Koning van Harte (Live) - Ray Dylan
[00:03:52] Written by锛歊ay Dylan/Don Kelly/Marc Brendon/Niel Schoombee
[00:03:52] Is dit luck is dit timing wat teen my tel
[00:03:52] Om te kry daardie een wat my hart laat smelt
[00:03:52] Ek's gemaak vir 'n paar twee is meer as een
[00:03:52] En ek speel hierdie hand want ek soek die een
[00:03:52] Ek's is jou koning van harte
[00:03:52] Ek soek deur al die kaarte
[00:03:52] Daar is twee van soort ek soek 'n hart wat by myne hoort
[00:03:52] Ek's is jou koning van harte ek speel die hoogste kaarte
[00:03:52] Met geluk aan my kant koningin wys vir my jou hand
[00:03:52] Of ek vat of ek gee ek wil weer probeer
[00:03:52] Deur die lag die verloor en selfs bietjie seer
[00:03:52] Want ek weet wat gaan kom gaan amazing wees
[00:03:52] Om te wen met 'n hart wat my kaarte kan lees
[00:03:52] Ek's is jou koning van harte
[00:03:52] Ek soek deur al die kaarte
[00:03:52] Daar is twee van soort ek soek 'n hart wat by myne hoort
[00:03:52] Ek's is jou koning van harte ek speel die hoogste kaarte
[00:03:52] Met geluk aan my kant koningin wys my jou hand
[00:03:52] Vat 'n kans om die spel met my hart te speel
[00:03:52] Met die hoop jou kaarte word vir my gedeel
[00:03:52] Geluk breek elke re毛 l
[00:03:52] Oh ho
[00:03:52] Vat 'n kans om die spel met my hart te speel
[00:03:52] Met die hoop jou kaarte word vir my gedeel
[00:03:52] Geluk breek elke re毛 l
[00:03:52] Ek's is jou koning van harte
[00:03:52] Ek soek deur al die kaarte
[00:03:52] Daar's twee van soort ek soek 'n hart wat by myne hoort
[00:03:52] Ek's is jou koning van harte ek speel die hoogste kaarte
[00:03:52] Met geluk aan my kant koningin wys my jou hand
[00:03:52] Met geluk aan my kant koningin wys my jou hand
您可能还喜欢歌手Ray Dylan的歌曲:
随机推荐歌词:
- 再见 Rainy Days(国语版) [草蜢]
- Mira Nada Más [PeDro Infante]
- 恋の呪縛 [Berryz工房]
- Black Swan(Explicit) [Thom Yorke]
- Feuer im ewigen Eis [Kastelruther Spatzen]
- 卜卦 - 音乐现场版 [风小筝(覃沐曦)]
- 世界は二人のために [Various Artists]
- I Miss You [Beverley Craven]
- Stop This World [Mose Allison]
- サボテンとゴールドラッシュ [AKB48]
- Tale of Two Lovers [From the Sacred Fire] [Nicholas Gunn]
- Sol De Inverno [Ricardo Oliveira]
- Secretária do diabo [Jackson Do Pandeiro]
- Sweet Jane [Lou Reed]
- Abracadabra [Snavs&Faustix&Fabian Mazu]
- Dindi [Sylvia Telles]
- The Passenger(Workout Mix) [Ultimate Workout Hits]
- No Desanima Joo [Jorge Ben Jor]
- Little Girl [Drugstore]
- Trophy Wives [The Automatic]
- Too Old To Cut The Mustard [Rosemary Clooney&Marlene ]
- Girls On The Beach [The Beach Boys]
- You [Ruff Endz]
- Haydn Wood: Roses Of Picardy [Stuart Burrows&John Const]
- Dich kennen heisst Dich lieben (from MOZART!) [Christian Schne]
- Love Dance [Martin Denny and His Orch]
- Go Down Old Hannah [Harry Belafonte]
- 黑寡妇 [杨培安]
- 当你 [张晶晶]
- The Wanderer [Dion]
- 爱情童话-春 [张心柔]
- Allam Allam [Cansu Ko]
- Turn This Club Around(Dubstep Remix) [Team Dubstep]
- No Big Deal [Lara Fabian]
- 起灵(语音版) [小曲儿]
- 没车没房木有钻戒(丫版) [欧阳丫丫]
- True Love [Elvis Presley]
- Amor Gitano [Banda Caliente]
- 六一 国际儿童节歌 [儿童歌曲]
- 第1740集_傲世九重天 [我影随风]
- Don’t Leave Me Here Alone [Cherry Ghost]
- Lady [温拿]