《Boesmanland》歌词

[00:00:00] Boesmanland - Ray Dylan
[00:00:00] Lyrics by:H. Visser
[00:00:00] Composed by:H. Visser
[00:00:00] O Boesmanland vat my hand
[00:00:05] Lei my oor die rand se kant
[00:00:08] As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
[00:00:11] Boesmanland vat my hand
[00:00:13] Maar ou Boesmanland vat my hand
[00:00:17] En lei my oor die rand se kant
[00:00:20] As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
[00:00:23] Boesmanland vat my hand
[00:00:25] O bokkie vat jou sloop
[00:00:28] O ja bokkie vat jou sloop
[00:00:31] Ja bokkie vat jou sloop
[00:00:34] Dat ons Bitterfontein toe loop
[00:00:37] Met my vaal ou houtkitaar
[00:00:40] O my vaal ou houtkitaar
[00:00:43] Ek speel dat dit bars
[00:00:46] Maar ek breek mos nie 'n snaar
[00:00:49] Boesmanland vat my hand
[00:00:53] En lei my oor die rand se kant
[00:00:56] As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
[00:00:59] Boesmanland vat my hand
[00:01:01] Maar ou Boesmanland vat my hand
[00:01:05] En lei my oor die rand se kant
[00:01:08] As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
[00:01:11] Boesmanland vat my hand
[00:01:13] By die Maskamberg se kruin
[00:01:16] O by die Maskamberg se kruin
[00:01:19] Ja die Maskamberg se kruin
[00:01:22] Ja daar drink ons brandewyn
[00:01:25] Met 'n koekie Sunlight seep
[00:01:28] O ja die koekie Sunlight seep
[00:01:31] Ja Gharries se mense dra
[00:01:34] Mos 'n witbroek deur die week
[00:01:37] Boesmanland vat my hand
[00:01:41] En lei my oor die rand se kant
[00:01:44] As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
[00:01:47] Boesmanland vat my hand
[00:01:49] Maar ou Boesmanland vat my hand
[00:01:53] En lei my oor die rand se kant
[00:01:56] As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
[00:01:59] Boesmanland vat my hand
[00:02:01] En die hond het my beskuit
[00:02:04] O ja die hond het my beskuit
[00:02:07] Ja die hond het my beskuit
[00:02:10] Van die tafel afgesmyt
[00:02:13] En as ek maar net weer kon
[00:02:16] O ja as ek maar net weer kon
[00:02:19] Kaal bo-lyf daar kan lê
[00:02:22] In die Boesmanland se son
[00:02:26] Boesmanland vat my hand
[00:02:29] En lei my oor die rand se kant
[00:02:32] As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
[00:02:35] Boesmanland vat my hand
[00:02:37] Maar ou Boesmanland vat my hand
[00:02:41] En lei my oor die rand se kant
[00:02:44] As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
[00:02:47] Boesmanland vat my hand
[00:02:49] Maar ou Boesmanland vat my hand
[00:02:52] En lei my oor die rand se kant
[00:02:56] As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
[00:02:59] Boesmanland vat my hand
[00:03:01] Ja die Boesmanland vat my hand
[00:03:04] Ja die Boesmanland vat my hand
[00:03:07] Ja ou Boesmanland kom vat my hand
您可能还喜欢歌手Ray Dylan的歌曲:
随机推荐歌词:
- Devil In My Mind [Smoke Fairies]
- Tell Me I’m Wrong [Justin Hines]
- Numb [Linkin Park]
- Love Love Love [Tristan Prettyman]
- Do You Really Want Me (Show Respect) [Robyn]
- 爱你的罪人 [张祥洪]
- 天生一对 [张倾城]
- Mother Of Christ(Album Version) [Barathrum]
- 新年歌 [萌萌哒天团]
- 流星 [温故知新]
- Children In The Streets [Edison Glass]
- I GOTTA FEELING(Remix) [Mc Ya Feat Mc Paul]
- I Remember You [Nat King Cole]
- 追梦东林 [华语群星]
- Ven, Devórame Otra Vez [Grupo Melón Sabroso]
- Private Eyes [Daryl Hall & John Oates]
- Verano [Parientes]
- Bang My Head(B Remix) [DJ Space’C&Angélica]
- ECHA PA’LLA (MANOS PA’RRIBA)(Workout Remix) [MC JOE & THE VANILLAS]
- When The Red, Red Robin [Doris Day]
- We Kiss In A Shadow [Andy Williams]
- 一盏灯 [云朵]
- ! [金泰宇]
- Our Love Affair [Frank Sinatra]
- 你的幸福不在我手里 [云凤儿]
- Having A Party [Sam Cooke]
- Love Me Or Leave Me [Perry Como]
- 誓い [林部智史]
- Mendocino [Mega Schlager-Fox Box Fol]
- Tanpa Cinta [Bob Tutupoli]
- Eu Ainda Amo Você [Evaldo Braga]
- London By Night [Frank Sinatra]
- 心中的,鬼 [姜远鹏]
- Sweet Dreams [ProSound Karaoke Band]
- Animas Que No Amanezca [Manolo Munoz]
- 爱情问号 [巫启贤]
- 只要(出逃的公主) [主题曲]
- 面面心跳 (电影《小时代 》插曲) [陈学冬]
- The Road To Revolution [Dream Theater]
- ber Nacht(Album Version) [Nana Mouskouri]
- 卖汤圆 元宵节 [网络歌手]