《Ontwaak(Live at The Shack, Pretoria, 2017)》歌词

[00:00:00] Ontwaak (Lewendige Opname) - Arno Carstens
[00:00:01] Written by:Arno Carstens
[00:00:30] Die som van ons probleme stuur vir almal 'n boodskap van hoop
[00:00:37] Ek dink my vriend is die messiah eenvoudig volmaak
[00:00:44] Verafsku deur die massas alleen denkend en knaend onvanpas
[00:00:51] Sou dit hy wees wat die wêreld eendag laat herontwaak
[00:00:57] Wakker klap
[00:01:00] Wakker klap
[00:01:04] Ontwaak in hierdie uur van nood
[00:01:08] Laat die storie aan jou behoort
[00:01:11] Waar daar rook is is daar 'n vuur
[00:01:13] Ontwakend self gemaskerde dier
[00:01:18] Ek verstik in hierdie vokken rook
[00:01:21] O dis onsin hierdie ondier
[00:01:24] Die gebou val 'n waterwal
[00:01:26] Ontwakend self agter die masker
[00:01:32] Ja agter die masker 'n gewapende dier
[00:01:40] Soms skryf vir almal 'n getikte brief met 'n pen
[00:01:43] Om ons te herinner aan die prag van
[00:01:46] Eenvoud en ons doel om te verken verken
[00:01:53] Ontwortel omhoog voorwaarts sag
[00:02:00] In hierdie oerwoud is jy die byl
[00:02:02] In hierdie leeftyd is jy gesag
[00:02:06] Varsklap
[00:02:10] Varsklap
[00:02:13] Ontwaak in hierdie uur van nood
[00:02:17] Laat die storie aan jou behoort
[00:02:20] Waar daar rook is is daar 'n vuur
[00:02:22] Ontwakend self gemaskerde dier
[00:02:26] Ek verstik in hierdie rook
[00:02:30] O dis onsin hierdie ondier
[00:02:33] Die gebou val 'n waterwal
[00:02:35] Ontwakend self agter die masker
[00:02:41] Ja agter die masker 'n gemaskerde dier
[00:02:48] Hy sê ons moet glimlag en dans in die tronke
[00:02:50] Van verdriet en nooit opsy staan vir 'n beter lied
[00:02:55] 'N atoombom van hartstog is net
[00:02:57] Tydelik my vriend en jou voorbeeld
[00:02:59] Van blydskap is sterker as verdriet
[00:03:04] Ontwaak in hierdie uur van nood
[00:03:07] Laat die storie aan jou behoort
[00:03:10] Waar daar rook is is daar 'n vuur
[00:03:12] Ontwakend self gemaskerde dier
[00:03:17] Ek verstik in hierdie rook
[00:03:20] O dis onsin hierdie ondier
[00:03:24] Die gebou val 'n waterwal
[00:03:25] Ontwakend self agter die masker
[00:03:32] Agter die masker 'n gewapende dier
您可能还喜欢歌手Arno Carstens的歌曲:
- Anderkant
- Feel It (其他)
- Bottel Sonder Prop(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Ontwaak(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Anderkant(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Ceres(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Feel It (2010 World Cup)
- Another Universe(Album Version)
- Neon Girl(Album Version)
- Cooler Lifestyles(Album Version)
随机推荐歌词:
- 爱与痛的边缘 [王菲]
- 爱,因为你 [毛宁]
- Skin And Bones(Live at the Pantages Theatre, Los Angeles, CA - August 2006) [Foo Fighters]
- 有个人我依然在等 [林剑衡]
- Midnight’s Crashing [Your Favorite Enemies]
- 邝崇辉 _ 原来没有 [网络歌手]
- Angels We Have Heard On High [Roger Wagner Chorale]
- 情满云天 [何焕洲-茜草心]
- MORE THAN A FEELING(130 BPM) [DJ Kee]
- ダイナマイト [東京事変]
- Triumph Of Misery [Diablo]
- Valkyrie (feat. Laura Brehm) [Varien]
- What about my dreams?(Main) [Kati Wolf]
- Irrelevant Thoughts [Prong]
- Reminds Me of You [The Idle Race]
- Everything Ends(Explicit) [Slipknot]
- It’S Now Or Never [DJ HusH]
- It Don’t Mean A Thing [oscar ”papa” celestin’s t]
- Bonito Y Sabroso(Dance Remix) [Beny Moré]
- Wo Bist Du [Dirk Busch]
- Farewell Nellie [The Carter Family]
- Ci Vuoi Tornare Con Me [Gianluca Grignani]
- So Far Away from Courbevoie [Gilbert Bécaud]
- Gonna Get Back Home Somehow [Elvis Presley]
- I Want To Go Home Start [Johnny Cash]
- 我要去桐乡 [刘迦帝]
- Call It Quits [Gare du Nord]
- 相依 [张勇]
- Medo de Amar [Antonio Carlos Jobim&Eliz]
- 深圳 你有没有爱过我 [柳少君]
- 风中的香水百合 [雨中百合]
- El Alargue [Pampa Yakuza&Hernán Sarav]
- It Hurts ( ) [K-Pop Candy]
- Новий рк прийшов! NewYearCame [Maxim Novitskiy (马克西姆诺维斯基]
- 班长 [单提胜]
- Why When Love Is Gone [Jay-Z]
- 旧照片 [Bella.芋头]
- Roses [Annalé]
- Tu, ca nun chiagne [Enrico Caruso]
- 爱将 [梅艳芳]
- 重低音house超重低音电音 DJ [网络歌手]