《Anderkant》歌词

[00:00:00] Anderkant (Lewendige Opname) - Arno Carstens
[00:00:13] Written by:Fred den Hartog/Hunter Kennedy
[00:00:27] In die kar in die nuus op die radio
[00:00:32] In die ry in die mall in die pick & pay
[00:00:37] En op die strand waai die wind my woorde weg
[00:00:42] Sit op die stoep tot laat
[00:00:47] As die lig in die skemer in die aand
[00:00:49] Verdwyn en die donker oor my spoel
[00:00:53] Skryf ek nog n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen
[00:00:57] En aan die anderkant van die baai het jy n huis
[00:01:07] En as die liggies brand weet ek daar's iemand tuis
[00:01:18] My hele lewe lank in n band gejol
[00:01:22] Die lyne van die pad deur die land gevolg
[00:01:27] En op n strand waai die wind my woorde weg
[00:01:32] Sit in die hotel tot laat
[00:01:42] As die lig in die skemer in die aand
[00:01:44] Verdwyn en die donker oor my spoel
[00:01:48] Skryf ek nog n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen
[00:01:53] En aan die anderkant van die baai het jy n huis
[00:02:03] En as die liggies brand weet ek daar's iemand tuis
[00:02:13] En as die lig in die skemer in die
[00:02:15] Aand verdwyn en die donker oor my spoel
[00:02:18] Skryf ek nog n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen
[00:02:22] En aan die anderkant
[00:02:27] En aan die anderkant
[00:02:33] Jou oë jou somer skouers blink
[00:02:38] Jou hare is terug geborsel en jy is besig om dit vas te bind
[00:02:48] En jou sonbrille vang vir n oomblik die son lig
[00:02:56] En aan die anderkant van die baai het jy n huis
[00:03:06] En as die liggies brand weet ek daar's iemand tuis
[00:03:16] En as die lig in die skemer in die
[00:03:18] Aand verdwyn en die donker oor my spoel
[00:03:21] Skryf ek nog n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen
[00:03:26] En aan die anderkant van die baai het jy n huis
[00:03:36] En as die liggies brand weet ek daar's iemand tuis
您可能还喜欢歌手Arno Carstens的歌曲:
- Anderkant
- Feel It (其他)
- Bottel Sonder Prop(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Ontwaak(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Anderkant(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Ceres(Live at The Shack, Pretoria, 2017)
- Feel It (2010 World Cup)
- Another Universe(Album Version)
- Neon Girl(Album Version)
- Cooler Lifestyles(Album Version)
随机推荐歌词:
- 我的故事 [宋达民]
- 寂寞都有罪 [刘小慧]
- What the Hell Happened to Me?(Album Version) [Adam Sandler]
- Here It Goes Again(Live at The Orange Peel: Ashville, NC, 11/2/10) [OK Go]
- Lazarus [The Deer Tracks]
- Through the Grass [Wild Nothing]
- 喊麦主播的心声 [MC玖月]
- 梦中人 (Live) [麦震烁]
- Alkohol [Lars Demian]
- Biddibi Boddibi Boo [Speedogang]
- Beauty Of My Dreams [Phish]
- Patung [Sheila Majid]
- Beloved [Tenth Avenue North]
- Eyesn [白阳&石磊&戴君]
- Don’t Leave Me Now(Remaster) [Elvis Presley]
- Les Clous D’Or [Sylvie Vartan]
- The Most Beautiful Girl [Charlie Rich]
- White Christmas [The Platters]
- あえいうえおあお!! [富田美憂&小倉唯&東城日沙子&高野麻里佳&市道真央]
- 扬我雄风(伴奏) [周炜]
- Nina [Luciano Pavarotti]
- The Rebel - Johnny Yuma [Johnny Cash]
- ヴィーナス [小野リサ]
- Only A Fool (Breaks His Own Heart) [Grant]
- Little Liza Jane (live)(Live) [Nina Simone]
- Don’t Hold Back(Mhammed El Alami Remix) [NoMosk&Cari]
- Anyway You Want It [Fame]
- 金包銀 [蔡秋鳳]
- -(纯音乐) []
- Julia [La Strada]
- 兄弟相伴 [常凯敏]
- Everybody In Love (As Made Famous By Jls) [Future Hitmakers]
- 美麗花蝴蝶 [蔡幸娟]
- Truly Freaking Out [Tim Kasher]
- I Went to School One Morning [Kidzone]
- Heimweh nach St. Pauli [Freddy Quinn]
- 输的是我赢的不是你 - 徐海琴 dj 何鹏 [张祥洪]
- 叫张义 [李全]
- The Bewlay Brothers(2015 Remaster) [David Bowie]
- Footprints on the Windshield Upside Down [The Paul Butterfield Blue]
- One Night In 塞外(龙门镖局梦之声版主题曲) [许明明&赵晓好]
- Oh Cecilia (Breaking My Heart) [The Vamps]