《Tussen Die Lakens Dans》歌词

[00:00:00] Tussen Die Lakens Dans - Nicholis Louw
[00:00:16] Ek het 'n girl sy's mooier as my drome
[00:00:24] Haar warm liefde ek is skoon verlore
[00:00:32] Sy maak my mal my wê reld het verander
[00:00:40] Ek maak die reë ls kom staan 'n bietjie nader
[00:00:43] Kom aan kom aan kom aan
[00:00:46] Want niemand sal jou uit my arms kan steel
[00:00:50] Vanaand wil ek als met jou kom deel
[00:00:54] Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
[00:00:58] Gaan ek en jy tussen die lakens dans
[00:01:02] Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou
[00:01:06] Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou
[00:01:10] Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
[00:01:14] Gaan ek en jy tussen die lakens dans
[00:01:25] Ons liefde brand en niemand kan die vlam blus is dit te warm vir jou
[00:01:33] Kom voel die vuur voel hoe warm dit is
[00:01:40] Jy maak my mal my wê reld het verander
[00:01:48] Ek maak die reë ls kom staan 'n bietjie nader
[00:01:52] Kom aan kom aan kom aan
[00:01:55] Want niemand sal jou uit my arms kan steel
[00:01:59] Vanaand wil ek als met jou kom deel
[00:02:03] Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
[00:02:07] Gaan ek en jy tussen die lakens dans
[00:02:11] Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou
[00:02:15] Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou
[00:02:19] Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
[00:02:22] Gaan ek en jy tussen die lakens dans
[00:02:26] Gaan ek en jy tussen die lakens dans
[00:02:30] En baby baby as die son op kom
[00:02:38] Hou jy my vas in die oggendson
[00:02:45] En jy soen my sag net jy maak my dag
[00:02:49] Dan begin ons weer voor en dan doen ons dit oor
[00:03:07] Come on come on come on
[00:03:10] Want niemand sal jou uit my arms kan steel
[00:03:14] Vanaand wil ek als met jou kom deel
[00:03:18] Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
[00:03:21] Gaan ek en jy tussen die lakens dans
[00:03:25] Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou
[00:03:30] Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou
[00:03:33] Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
[00:03:37] Gaan ek en jy tussen die lakens dans
[00:03:41] Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans
[00:03:45] Gaan ek en jy tussen die lakens dans
[00:03:49] Gaan ek en jy tussen die lakens dans
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- Stop [李宇春]
- Sky and Sea [I Hate This Place]
- 你我曾经走过纪元 [陈志远]
- 30minutes night flight [坂本真綾]
- 好想你留下 [黄敏华&区耀国]
- Miss Ivy Last Son [Bounty Killer]
- Sorrow(Your Heart) [Trevor Rabin]
- 影絵 [Plastic Tree&Victor Music]
- 那天 [小旭音乐]
- Mírame A Los Ojos [Sofi Mayen]
- Shadow Women [June Christy]
- Pinball Wizard [The Musical Orchestra]
- She’ll Leave You With A Smile [Pure Country Heroes]
- Remember Me [The Faith Crew]
- Bad Boy [Mary Wells]
- La chanson du cabanon [Fernandel]
- 社会摇(DJ加快版) [龙奔]
- That’s Not My Name(Radio Edit) [The Ting Tings]
- Get Some [Chevelle]
- Folie arcadienne [Arcadian]
- The Garden [Jay-Jay Johanson]
- Happier Than The Morning Sun [Stevie Wonder]
- 全民Hip-Hop(潮语版) [壹指团体AFinger]
- 宫崎骏的梦 [南城JC]
- diVento [Francesca Michielin]
- Superpower [Beyoncé&Frank Ocean]
- Bewitched, Bothered And Bewildered [Stacey Kent]
- Te Quiero(En Directo En OT 2017 - Gala 02) [Operación Triunfo 2017]
- 60’s 快乐的味道 [wookong]
- 梦想 [杨棕]
- The Loving Country(Album Version) [The Supremes]
- 微热 Refrain [flumpool]
- 时光路口(伴奏) [卡小卡]
- 气质稳拿你(DJ版) [金6]
- Country Man [The Hit Crew]
- Love You Every Second [Ronnie Ross]
- Poker Face(2015 Dance Remix) [The Allstar Hitmakers]
- Constant [Meg Myers]
- Lights Out [Nat King Cole]
- Little Darlin’ [The Diamonds]
- Hotel Seventeen(LP版) [Freedy Johnston]