《Praat Met My》歌词

[00:00:00] Praat Met My- Nicholis Louw
[00:00:09] Jou liefde is so kosbaar sal dit ooit vergaan
[00:00:17] Alles het verander toe jy voor my kom staan
[00:00:23] En hoe ek net geweet het dat ek en jy kan hou
[00:00:30] Maar nou moet jy onthou
[00:00:36] Ja ek het my foute maar jy moet net verstaan
[00:00:43] Met jou is alles anders die wêreld kan vergaan
[00:00:51] As jy my roep is ek daar
[00:00:54] ons loop die pad mos saam
[00:00:57] Al wat ek vra is praat met my
[00:01:05] Praat met my ek wil jou verstaan
[00:01:13] Praat met my sê as iets jou pla
[00:01:20] Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie
[00:01:27] Sê vir my sê my waar jy staan
[00:01:35] Jy kry nie soms die
[00:01:36] kaarte wat jy so graag wil hê
[00:01:42] En jou trane kom dan
[00:01:44] later wat gaan jou hart dan sê
[00:01:49] En blindelings probeer jy dan
[00:01:53] om jou hartseer weg te steek
[00:01:56] Jou hart wil breek praat met my
[00:02:04] Praat met my ek wil jou verstaan
[00:02:11] Praat met my sê as iets jou pla
[00:02:19] Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie
[00:02:26] Sê vir my sê my waar jy staan
[00:02:33] Waarvoor is ek daar as jy
[00:02:37] nie in my kan vertrou
[00:02:41] Weet jy hoe verkeerd
[00:02:43] dit is vir die liefde wat ons bou
[00:02:48] Is jy in of is jy uit besluit
[00:02:51] dit nou besluit dit nou
[00:02:54] Besluit dit nou
[00:03:01] Besluit dit nou
[00:03:10] Praat met my ek wil jou verstaan
[00:03:17] Praat met my sê as iets jou pla
[00:03:25] Praat met my Praat met my
[00:03:32] Sê vir my sê my waar jy staan
[00:03:39] Praat met my ek wil jou verstaan
[00:03:47] Praat met my sê as iets jou pla
[00:03:54] Praat met my Praat met my
[00:04:01] Sê vir my sê my waar jy staan
[00:04:12] Sê vir my sê my waar jy staan
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- Things I Miss [吴卓玲]
- I Know Where You Sleep [Lissy Trullie]
- Da Bumble [E-40]
- Cat’s in the Cradle [HARRY CHAPIN]
- 126魔妃太难追 [沈清朝]
- 那么温暖 [启明]
- The Old Gospel Ship(Live) [Gaither&Gaither Vocal Ban]
- Close Your Eyes [Al Bowlly]
- Complicated [Avril Lavigne]
- 1997 のび太のねじ巻き都市冒険記『Love is you』 [V.A.]
- Y Yo Te Bese [Los Vazquez]
- Toys In The Attic [Jack Jones]
- Juarez(Live In Buffalo 10/24/07) [Tori Amos]
- Oracao De Um Triste [Roberto Carlos]
- Mama Look A Boo Boo [Harry Belafonte]
- Just Queen for a Day [Wanda Jackson]
- What a Pity [Richie Davis]
- Sue Me [Vivian Blaine]
- 爱情乞丐 [杨皓楠]
- Bellezza, incanto e nostalgia [Alessandra Amoroso]
- 海棠依旧为你开 [宋健]
- Luckenbach, Texas (Back to the Basics of Love)(Live) [Willie Nelson&full ensemb]
- Let’s Fall In Love [Shirley Bassey]
- Trust In Me [Fats Domino]
- Holding On [The War On Drugs]
- Mr.P(Feat. , R.whale) []
- (MR) []
- Chantez Les Bas [Nat King Cole]
- Lumberjack [Johnny Cash]
- ( ) [吴贤兰]
- 寂寞成伤(酷我音乐特别版) [MC韩词]
- 小猴子吱吱叫(新唱) [小蓓蕾组合]
- It’s a Good Day [Peggy Lee&D.R]
- 我只在乎你(Live) [7SENSES]
- The Wayward Wind [PATSY CLINE]
- Adele新单曲曝光/ 星战发预告片 [DJ王帅]
- La Hiedra [Los Bucaneros]
- Koiha Kuesutyon [Chiramisezu]
- Ay Vamos [Extra Latino]
- Comme un moineau [Fréhel]
- 问别 [张含韵]