《Maar as Jy Weg Moet Gaan》歌词

[00:00:00] Maar as Jy Weg Moet Gaan - Ray Dylan/Monique
[00:00:05] Written by:Jacobus Veerman/Johannes Keizer/Johannes Tuyp/Niel Schoombee
[00:00:11] Jy hoef my nie te sê ek weet hoe jy voel
[00:00:20] Ek glo jy leef jou lewe soos jy binne jou voel
[00:00:28] En ek verstaan die dag sal kom maar tog is ek bang
[00:00:36] Hoe dit voel as jy moet gaan
[00:00:40] Maar as jy weg moet gaan
[00:00:45] Dan hou ek jou nie langer vas
[00:00:49] Vlieg weg op jou lewensvlug
[00:00:54] Dalk kom jy eendag trug
[00:00:58] Ek weet dat jy moet gaan
[00:01:03] En jy kan nie meer langer bly
[00:01:07] Miskien is dit beter so vir jou en vir my
[00:01:15] Daar was dan soveel twyfel nou is daar net spyt
[00:01:24] My gedagtes maak my klaar van onsekerheid
[00:01:33] Ek weet dis tyd dat jy moet gaan
[00:01:37] Maar my hart breuk binne my om dit sonder jou te begin
[00:01:45] Maar as jy weg moet gaan
[00:01:49] Dan hou ek jou nie langer vas
[00:01:54] Vlieg weg op jou lewensvlug
[00:01:58] Dalk kom jy eendag trug
[00:02:02] Ek weet dat jy moet gaan
[00:02:07] En jy kan nie meer langer bly
[00:02:12] Miskien is dit beter so vir jou en vir my
[00:02:20] Dis lank nog nie te laat nie sal jy my onthou
[00:02:28] Want my deur sal altyd oopstaan net vir jou
[00:02:36] Maar as jy weg moet gaan
[00:02:40] Dan hou ek jou nie langer vas
[00:02:45] Vlieg weg op jou lewensvlug
[00:02:49] Dalk kom jy eendag trug
[00:02:54] Ek weet dat jy moet gaan
[00:02:58] En jy kan nie meer langer bly
[00:03:03] Miskien is dit beter so vir jou en vir my
您可能还喜欢歌手Ray Dylan&Monique的歌曲:
随机推荐歌词:
- Everybody Jam!(Club Jam) [Scatman John]
- Someone To Watch Over Me [Rod Stewart]
- The Syndicate [Modern Day Escape&Nick Sh]
- Would You [Wouter Hamel]
- Still Running [Tina Arena]
- Vecchio Novo(Album Version) [Elis Regina]
- 男人的心 [马兆骏]
- Conta E Medida [Ultraleve]
- When Sunny Gets Blue [MATT MONRO]
- Viva Córdoba [Los Del Suquia]
- Little Swallow [Eddy Arnold]
- Mrs. Brown You’ve Got A Lovely Daughter [Done Again]
- Today’s Teardrops [Gene Pitney]
- Born to be alive [The Dancing Queen Group]
- Pray [90s Dance Music]
- Trotte petit cheval [Rémi Guichard]
- 幸福的完美 [常方源]
- Notre rivière [Hugues Aufray]
- White Christmas [Perry Como]
- Worth Fighting For [Leanne Pearson]
- Over the River and Through the Woods [The Chipmunks]
- 花心 [MC小东苏]
- Thank You [丁延骐]
- 骇客与战警 [王者荣耀]
- 不败君王 [MC韩词]
- Dry Well Blues(Remastered) [Charley Patton]
- Iravu Pagalai Theda [K J Jesudas&Hari Haran]
- Without You(128 BPM) [Cardio Mixes]
- El gegant del pi [Oriol Canals]
- A Lesson In Leavin’ [Studio Musicians]
- I’m Beginning to See the Light [Duke Ellington]
- Lucky Ladybug [The Four Seasons]
- Take You There(Explicit) [Audio Bullys]
- On The Street Where You Live [Holly Cole]
- 花解语 [网络歌手]
- 黑 584 生命江河 [网络歌手]
- 念白 倚天红颜赋 [网络歌手]
- President Heartbeat [Everything Everything]
- What It Look Like(Explicit) [Lil Reese&Chief Keef]
- 落花泪 [云儿非]