《Stemme In Die Mre》歌词

[00:00:00] Stemme In Die Môre - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Koos du Plessis
[00:00:09] Ek hoor nog somtyds stemme in die môre
[00:00:13] N fluistering van vreemdes uit n ver verlore nag
[00:00:17] En langsaam word n oerdroom weer gebore
[00:00:22] In skemerings van skimme teen n skemerende dag
[00:00:28] N nuwe lig
[00:00:30] N vergesig
[00:00:33] Iewers is daar nog n plek van vrede
[00:00:37] Iewers is daar aan n wilde kus
[00:00:40] N oord van rus
[00:00:44] Iewers in n land van lank gelede
[00:00:47] Waar alles oud en onveranderd is
[00:00:52] Elke dag beloof n nuwe hawe
[00:00:56] Telkens is daar vaste grond in sig
[00:01:00] In oggendlig
[00:01:03] Elke aand word elke droom begrawe
[00:01:07] Maar dan een more keer die stemme terug
[00:01:11] Sien ek van die brug in later lig n ou gesig
[00:01:18] Net horison
[00:01:22] Op horison
[00:01:25] Iewers is daar nog n plek van vrede
[00:01:29] Iewers is daar aan n wilde kus
[00:01:32] N oord van rus
[00:01:35] Iewers in n land van lank gelede
[00:01:39] Waar alles oud en onveranderd is
[00:01:44] Elke dag beloof n nuwe hawe
[00:01:48] Telkens is daar vaste grond in sig
[00:01:52] In oggendlig
[00:01:55] Elke aand word elke droom begrawe
[00:01:59] Maar dan een more keer die stemme terug
[00:02:03] Sien ek van die brug in later lig n ou gesig
[00:02:09] Net horison
[00:02:14] Op horison
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- Till I Gain Control Again [Willie Nelson]
- Let Go [Glen Campbell]
- 圣诞老人从天降 [邓丽君]
- 天下父母心 [杨冠成]
- DREAM IN LOVE(YOU AND I) []
- Be Thou My Vision [Audrey Assad]
- One Love [AI]
- It’s Raining Men(New Version ’93) [The Weather Girls]
- A la pêche des moules [SIDNEY]
- Will I Find My Love Today [Nina Simone]
- Tougher Than Leather [Willie Nelson]
- Always on My Mind [Willie Nelson]
- Ill Be Seeing You [Frank Sinatra]
- Sólo Te Quiero Amar [Calle Ciega]
- I’m In The Mood For Love [Shirley Bassey]
- Adios mi amor (An Weihnachten bin ich daheim) [塞米诺罗西]
- Work Hard Play Hard [Pop Star DJs United]
- O que seria sem ti [Péri]
- Nehladam [Rytmus]
- Tudo Valeu A Pena [Tony Carreira&Mickael Car]
- 你不爱我 [颜雨&浅莫微]
- Open Up Our Eyes [Essential Worship]
- Sólo Vivo para Ti(20 Aos: En Vivo) [Jeans&OV7]
- Love and Kisses [Ella Fitzgerald]
- Alone [Forever Still]
- 怀恋的梦 [李茂山]
- 花钱办婚礼,却体验了灵堂的感觉! [吐小曹[主播]]
- Sleep Warm [Dean Martin]
- Romance Runs in the Family [Glenn Miller&D.R]
- Happy [91 BPM](Original Radio Version) [Remix Masters]
- Eres Tú( Spain )1973 [Electric Dance Music]
- Speak Low [Helen Forrest&Jimmy Dorse]
- Cum On Feel the Noize(Workout Remix) [2011 The Workout Heroes]
- I Want Candy(Re-Recorded Version) [Bow Wow Wow&JANI LANE]
- Elle A Les Yeux Revolver [Marc Lavoine]
- Killing In The Name [Audio Idols]
- Song of the Earth [Chris Rainbow]
- Campione 2000 [E-Type]
- Buttered Popcorn (Part 1) [The Supremes]
- Maybe You’ll Be There [Frank Sinatra]
- What Now My Love [Shirley Bassey]
- 我是小鱼游游游 [唐嫣]