《Skimme》歌词

[00:00:00] Skimme - Laurika Rauch
[00:00:00] Written by:Koos Du Plessis
[00:00:20] Daar's skimme op donker balkonne
[00:00:26] Met lëe oop koffers wat wag
[00:00:31] Daar's skimme op skemer perronne
[00:00:37] Wat wag op 'n trein na die dag
[00:00:42] Weerlose weerlose mense
[00:00:47] Op reis van perron na perron
[00:00:52] In 'n middernagland
[00:00:55] Sonder grense of tyd
[00:00:57] En 'n ewigheid ver van die son van die son
[00:01:04] En 'n ewigheid ver van die son
[00:01:28] Daar's skimme gewikkel in jasse
[00:01:33] Verskans teen die winde van ys
[00:01:38] Daar's skimme met kiste soos tasse
[00:01:43] Vol drome gepak vir die reis
[00:01:49] Weerlose weerlose mense
[00:01:54] Op reis van perron na perron
[00:01:59] In 'n middernagland
[00:02:02] Sonder grense of tyd
[00:02:05] En 'n ewigheid ver van die son van die son
[00:02:11] En 'n ewigheid ver van die son van die son
[00:02:18] En 'n ewigheid ver van die son
[00:02:42] Weerlose weerlose mense
[00:02:47] Op reis van perron na perron
[00:02:52] In 'n middernagland
[00:02:55] Sonder grense of tyd
[00:02:57] En 'n ewigheid ver van die son van die son
[00:03:04] En 'n ewigheid ver van die son
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 挂念 [刘德华]
- In Trance [Scorpions]
- Someday Soon [Natalie Bassingthwaighte]
- It’s My Time [黑豹乐队]
- Sweet Thang [George Jones]
- Beautiful Lady [Gyptian]
- 韩流电锯 [7妹]
- Jesus Paid It All [Carman]
- Lonely Weekends [Charlie Rich]
- Ca Tourne Rond [Richard Anthony]
- Peculiar Guy [Lee Hazlewood]
- GERONIMO (144 BPM) [Circle 99]
- S.O.S.(The Tiger Took My Family) [Dr Bombay]
- Song Of Brahma [Shelter]
- A Hundred Pounds of Clay [Gene McDaniels&The Pirate]
- Sweet Dreams(Live In Fort Myers 11/17/07) [Tori Amos]
- O que sera [Julia Zenko&Mercedes Sosa]
- Beautiful Morning(Piano Cafe Chillout) [Lemon Sol]
- Crazy Arms [Sons Of The Pioneers]
- Only Sixteen(Remaster) [Sam Cooke]
- SISTER GOLDEN HAIR(140 BPM) [Heartclub]
- Poison Heart(Tripped Mix) [Depeche Mode]
- Io che non vivo... [Sanremo Backing Vocals]
- 云归处 [桑吉平措]
- Passato [Altro]
- Is This My Destiny [Willie Nelson&Shirley Col]
- I Played The Fool [THE CLOVERS]
- 订婚戒指 [华语群星]
- Sweet Little Sixteen [Vince Taylor]
- Thoovaanam [D. Imman&Vishal Dadlani&S]
- Fun [Workout Dance Factory]
- 忧虑的悟空 [曹师傅]
- Everything(Live) [Brian McKnight]
- 项vs虞 [三奈]
- The Chicken & The Hawk [Big Joe Turner]
- Muli [Ivy Violan]
- Arre Borriquito [Coro Navideo]
- Nature Boy [Etta Jones]
- God Save Us All (Death to POP) [Sum 41]
- My Sweet Sax [Dan Aslow&David Mark]
- Belly Button [Ronald Shannon Jackson & ]
- 少年强(鸟巢 演唱会) [成龙]