《Vir Ewig En Altyd》歌词

[00:03:54] Ons seil na die anderkant van die helder blou see
[00:03:54] Ek wonder of jy my sal mis sal jy my onthou
[00:03:54] Ons liefde het verdwaal langs die pad van ons gebreekte emosies
[00:03:54] My lewe sonder jou is leeg waar is jy nou
[00:03:54] Vir ewig en altyd
[00:03:54] Hoekom het dit so uitgedraai ons liefde was so suiwer
[00:03:54] En spesiaal die hartseer nou
[00:03:54] Die pyn vir al word nou teveel
[00:03:54] Vir ewig en altyd
[00:03:54] Dis wat ek gedink ons sal vir altyd saam wees maar dis verby
[00:03:54] Waar is jy nou dink jy aan my
[00:03:54] My lewe sonder jou is leeg
[00:03:54] Die helder blou water en die wind in die skip se seile
[00:03:54] Sal my nooit laat vergeet van ons liefde en goeie tye
[00:03:54] Herriniringe van ons liefde sal vir ewig my by bly
[00:03:54] My lewe sonder jou is leeg, waar is jy nou
[00:03:54] Vir ewig en altyd
[00:03:54] Hoekom het dit so uitgedraai ons liefde was so suiwer
[00:03:54] En spesiaal die hartseer nou
[00:03:54] Die pyn vir al word nou teveel
[00:03:54] Vir ewig en altyd
[00:03:54] Dis wat ek gedink ons sal vir altyd saam wees maar dis verby
[00:03:54] Waar is jy nou dink jy aan my
[00:03:54] My lewe sonder jou is leeg
您可能还喜欢歌手Patricia Lewis的歌曲:
随机推荐歌词:
- 爱.火.花 [张学友]
- Too Soon To Say Goodbye [Gareth Gates]
- 救命恩人 [严爵&丁当&MP魔幻力量&宇宙人]
- 玉米-植物 [少儿益智]
- ぜったいに 誰も [ZYYG]
- Resistiré [I Will Resist] [Pedro Almodóvar]
- Interactive [Prince]
- NBA(Interlude) [Whodini]
- Evening Of Light(2007 Remastered LP Version) [Nico]
- Get On [Hurriganes]
- 最好母画眉鸟叫声 [网络歌手]
- 雨碎江南(笛声版) [墨明棋妙]
- 情人节来看我 [群星]
- くるくるスピン大会 [禁断の多数決]
- 百变小樱OP翻唱 [hanser]
- Wacky Dust [Ella Fitzgerald]
- GOLDEN DAYS [本田美奈子]
- Histoire d’un amour [Dalida]
- You And I [Cliff Richard]
- 冷暖的人生 [黄乙玲]
- God Gave Me You [South Land Country]
- Dat’s Love(Remastered 2015) [Connie Francis]
- Nosostros [Connie Francis]
- Hey Brother(Radio Edit) [Allan Horton]
- Whatever Will Be, Will Be(Que Sera, Sera) [Doris Day]
- Invencible [Dulce Maria]
- I Can’t Help It (I Love You) [Marvin Gaye]
- Frosty the Snowman [Jan & Dean]
- It Happened in Monterey [Frank Sinatra]
- Long, Long Way To Go [W.A.S.P.]
- 歪腰 [五月天]
- 忘了你忘了我(Live) [王杰]
- Rainy Days And Mondays [Carpenters]
- 小羊儿 [华语群星]
- 羽泉丨因为是羽泉,所以不弃不离(DJ长音频) [微音]
- 迪家军曲儿 [7嫂&高迪]
- 哥哥送我一支穿云箭(DJ何鹏版) [梁红]
- Royals(Workout Mix) [Power Music Workout]
- Bring on the Men (from Jekyll & Hyde) [Linda Eder & Girls]
- No-Go Showboat [The Beach Boys]
- God Rest Ye Merry, Gentlemen [The Everly Brothers]
- 谁能给我爱 [彭恋斯]