《Solly En Ma》歌词

[00:00:00] Solly En Ma - Laurika Rauch
[00:00:00] Written by:Coenie De Villiers
[00:00:00] Na pa se dood was ma alleen
[00:00:03] Die karoo in die winter word koud
[00:00:07] Ek was tien daardie jaar en my broer was vier
[00:00:10] En my ma was skielik oud
[00:00:13] Sy't rokke gemaak vir die hele distrik
[00:00:17] En gewerk tot laat in die nag
[00:00:20] En soms as sy opkyk sou 'n mens kon sweer
[00:00:23] Dat sy pa op die drumpel verwag
[00:00:27] Solly was 'n boerejood
[00:00:30] Op reis van plek tot plek
[00:00:33] Met knope en lappe sy brood verdien
[00:00:37] Dog kwalik sy petrol gedek
[00:00:40] En deur die jare het solly aan ma
[00:00:43] Meer as knope en garing verkoop
[00:00:47] Haar oë was nou immer op die pad gerig
[00:00:50] In haar hart was daar skielik weer hoop
[00:00:53] Na ete dan vat hy ma se hand
[00:00:56] En die kinders moes buite bly
[00:01:00] Maar selfs na jare se kom en gaan
[00:01:03] Bly sy woorde my steeds nog by
[00:01:08] Kom ek en jy gaan vye pluk
[00:01:12] En ons los die kind om te speel
[00:01:15] Die lewe is hard en die bietjie geluk
[00:01:18] Wat ons het my lief moet ons deel
[00:01:21] Want dis rooier as 'n malva
[00:01:25] En dis so seker soos die son
[00:01:28] Selfs anderkant die liefde
[00:01:31] Lê my hart se horison
[00:01:47] Die jare het verbygeflits
[00:01:50] Die lewe was goed vir ma
[00:01:53] Solly het haar weer 'n vrou gemaak
[00:01:57] Gehelp om die las te dra
[00:02:00] Maar eendag het ons nuus gekry
[00:02:03] Van die buick op 'n draai in die pad
[00:02:07] Ma se hart het ineengekrimp
[00:02:10] Want die here het solly gevat
[00:02:13] Ek weet dit was sonde het ma gebieg
[00:02:16] En die singer getrap dat hy dreun
[00:02:20] Want 'n vrou bly 'n vrou en solly was man
[00:02:23] Maar wat sal jy weet my seun
[00:02:26] En tog onthou ek sy sagte oë
[00:02:30] As hy vra of ons buite sou bly
[00:02:33] En selfs na jare se kom en gaan
[00:02:36] Bly sy woorde my steeds nog by
[00:02:41] Kom ek en jy gaan vye pluk
[00:02:45] En ons los die kind om te speel
[00:02:48] Die lewe is hard en die bietjie geluk
[00:02:51] Wat ons het my lief moet ons deel
[00:02:55] Want dis rooier as 'n malva
[00:02:58] En dis so seker soos die son
[00:03:01] Selfs anderkant die liefde
[00:03:04] Lê my hart se horison
[00:03:09] Kom ek en jy gaan vye pluk
[00:03:13] En ons los die kind om te speel
[00:03:16] Die lewe is hard en die bietjie geluk
[00:03:20] Wat ons het my lief moet ons deel
[00:03:23] Want dis rooier as 'n malva
[00:03:26] En dis so seker soos die son
[00:03:30] Selfs anderkant die liefde
[00:03:32] Lê my hart se horison
[00:03:36] Want dis rooier as 'n malva
[00:03:39] En dis so seker soos die son
[00:03:43] Selfs anderkant die liefde
[00:03:46] Lê my hart se horison
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- Heat Of The Night [Bryan Adams]
- Can’t Have You [Jonas Brothers]
- All Your Silence [End Of You]
- Correr Frente A Ti(Album Version) [Luis Alberto Spinetta]
- Qualcosa Di Estraneo [mao]
- 梦で逢えたら [岩崎宏美]
- あなたしか見えなかった [徳永英明]
- Hell Of A Question(Album Version) [Anthony Smith]
- ペガサス幻想 [堀川りょう]
- 阿诗玛 [闫鹏]
- Alone [marshmello]
- ォレソゾのタ日 [Zone]
- 原谅 [天1宝宝]
- バンバンッ!! [ジャニーズWEST (杰尼斯WEST)]
- Heart Back [Macy Maloy]
- Ring-A-My Phone [Brenda Lee]
- Jet Black [Cliff Richard]
- La Ballade Des Baladins [Gilbert Bécaud]
- Tough Mary [Etta James]
- Malo (Workout Mix 128 BPM) [Workout Remix Factory]
- I’m Feeling Sorry [Ricky Nelson]
- Canaan’s Land [Don Gibson]
- Highwayman [The Highwaymen&Willie Nel]
- Last Night [José James]
- My Baby Left Me This Morning [Pink Anderson]
- Don’t Cry, Baby [Aretha Franklin]
- かざぐるま [一青窈]
- Une chanson à trois temps [Edith Piaf]
- 第301集_大明演义 [单田芳]
- Twenty Four Hours A Day [Billie Holiday]
- Le diable ’Ca va [Jacques Brel]
- Ricordati Che [Paolo Meneguzzi]
- Linda Juventude [14 Bis]
- Mis Palabras [Cuentos Borgeanos]
- Thriller (Karaoke Version) [SBI Audio Karaoke]
- Fuego Caliente [Fidel Nadal]
- Guilt(135 BPM) [Running Music DJ]
- Everything I Need [Kutless]
- Let It Snow! Let It Snow! Let It Snow! [Frank Sinatra]
- 甜皮鸭22元一斤 [麋麋乐团]
- 越调 收姜维 四千岁你莫要羞愧难当 [豫剧]