《Ek Klop aan Jou Hart》歌词

[00:00:00] Ek Klop Aan Jou Hart - Nicholis Louw
[00:00:15] O ek verlang na jou want jy is ver van my
[00:00:22] Jy is ver van my ek klop aan jou hart
[00:00:30] O ek verlang na jou want jy is ver van my
[00:00:37] Jy is ver van my ek klop aan jou hart
[00:00:45] Die winde waai vanaand hier deur my hart
[00:00:53] Die stilte raas my wakker as ek gaan slaap
[00:01:00] My koffie is koud en bitter beskuit is hard
[00:01:07] En ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
[00:01:15] O ek verlang na jou want jy is ver van my
[00:01:22] Jy is ver van my ek klop aan jou hart
[00:01:30] Ja ek droom van jou maar jy is ver van my
[00:01:37] Jy is ver van my ek klop aan jou hart
[00:01:45] Ek wens ek kan vanaand net aan jou vat
[00:01:52] Maar ek voel alweer die winter in my hart
[00:02:00] Die myle en die draaie is in my pad
[00:02:07] Maar ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
[00:02:15] O ek verlang na jou want jy is ver van my
[00:02:22] Jy is ver van my ek klop aan jou hart
[00:02:30] Ja ek droom van jou maar jy is ver van my
[00:02:37] Jy is ver van my ek klop aan jou hart
[00:02:45] Want saans as ek hier lê wil ek jou langs my hê
[00:02:53] En sonder om te droom wil ek sê
[00:03:03] Ver van my
[00:03:04] Ver van my
[00:03:06] Ver van my
[00:03:08] Ver van my
[00:03:10] Ver van my
[00:03:12] Ver van my
[00:03:13] O ek verlang na jou want jy is ver van my
[00:03:19] Ver van my
[00:03:20] Jy is ver van my
[00:03:23] Ver van my ek klop aan jou hart
[00:03:28] O ek verlang na jou want jy is ver van my
[00:03:35] Jy is ver van my ek klop aan jou hart
[00:03:43] Ja ek droom van jou maar jy is ver van my
[00:03:50] Jy is ver van my ek klop aan jou hart
[00:03:57] Ek klop aan jou hart
[00:04:01] Ek klop aan jou hart
[00:04:03] Ek klop aan jou hart
[00:04:05] Ek klop aan jou hart
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- Plug in Head [Androp]
- 真的不容易(DJ版) [DJ阿圣&庄心妍]
- If You Go Away [Dusty Springfield&Peter K]
- Sumiregusa(Wild Violet) [Enya]
- 别再说 [孙露]
- I Hear A Symphony(Single Version|Mono) [The Supremes]
- 乌苏里船歌(歌声飘过 30年特辑) [那英]
- 伤心一整夜 [宇儿]
- 任性的爱你 [钟尚荣]
- 献给妈妈 [淘小淘]
- Around Town [The Kooks]
- Que Brille Tu Rostro Seor [Sor Glenda Valesca]
- White on White [Danny Williams]
- Loca People [Scary Monsters]
- Back in Black [Vital Fire]
- Spaceman (Originally Performed by Babylon Zoo) [Karaoke Version] [Audio Idols]
- Conrete and Clay [70s Love Songs&The 60’s P]
- Como Le Gusta a Tu Cuerpo [Carlos Vives&Michel Telo]
- Sevilla Tiene Un Color Especial [Romero San Juan]
- Falei Demais [Luis Represas]
- Ruler Of My Heart [Paul Capsis]
- Ela Gosta De Mim Assim [David Fonseca]
- 谁不说俺家乡好 [童丽]
- King Kong(Bonus track) [The Kinks]
- 爱上了你是天意 [张毕贺]
- Miami 2 Ibiza(Explicit Radio) [Swedish House Mafia]
- Maybe [Bobby Pedrick]
- Money(That’s What I Want) [Barrett Strong]
- Here In The Western World(Album Version) [Steely Dan]
- 七字另类 [梁逍遥]
- mon manège à moi [Edith Piaf]
- Congratulations [Ricky Nelson]
- Misty [Stan Getz]
- Dream a Little Dream of Me [Louis Armstrong]
- Heartbreaker [Led Zeppelin]
- 林妹妹爱上了贾宝玉(DJ) [周艳泓]
- 非你莫属(Demo) [网络歌手]
- 独立宣言(Live) [群星]
- Centuries [Fall Out Boy]
- 风铃 [彭家丽]