《Cleopatra》歌词

[00:00:00] Cleopatra - Ray Dylan
[00:00:04] Written by:Marc Brendon/Don Kelly/Niel Schoombee
[00:00:08] Ek het baklei om hier te wees
[00:00:16] Al was ek somtyds bang
[00:00:18] Het ek my man gestaan
[00:00:23] Partykeer het ek bloed gesweet
[00:00:31] Maar nou is als in plek
[00:00:34] My lewe is perfek
[00:00:37] Maar soos adam en eva simson delillah
[00:00:41] Kan versoeking n man laat lei
[00:00:45] Met jou bloedrooi lippe verbode vrugte
[00:00:49] Gaan jy my nog onder kry
[00:00:55] Niemand kan vir my verlei nie
[00:00:58] Nie soos jy nie my cleopatra
[00:01:02] Jys in beheer
[00:01:06] Oor n man wat begeer
[00:01:10] Niemand kan vir my laat voel nie
[00:01:13] Nie soos nou nie my cleopatra
[00:01:18] Ek gee my oor
[00:01:21] Wie gaan wen wie verloor
[00:01:23] Cleopatra jy
[00:01:27] Gaan my nog onderkry
[00:01:33] En soos n rots wat sal bly staan
[00:01:41] Soos n skip se anker in die oseaan
[00:01:48] Ek het alleen geluk gevind
[00:01:56] Daar was nie kettings wat my hande vas kon bind
[00:02:02] Maar soos adam en eva simson delilah
[00:02:06] Kan versoeking n man laat lei
[00:02:10] Met jou bloedrooi lippe verbode vrugte
[00:02:14] Gaan jy my nog onderkry
[00:02:20] Niemand kan vir my verlei nie
[00:02:23] Nie soos jy nie my cleopatra
[00:02:27] Jys in beheer
[00:02:30] Oor n man wat begeer
[00:02:35] Niemand kan vir my laat voel nie
[00:02:38] Nie soos nou nie my cleopatra
[00:02:43] Ek gee my oor
[00:02:46] Wie gaan wen wie verloor
[00:02:48] Cleopatra jy
[00:02:52] Hang maina olek krei
[00:02:57] Mark pariya saleoko may crew sa lesko
[00:03:01] Ek sal smeek vir meer
[00:03:05] My laaste hartklop is net joune
[00:03:12] Maar vir jou sal ek op my hande dra
[00:03:16] As jy my net vra
[00:03:20] Ek sal veg vir jou tot aan die einde
[00:03:28] Niemand kan vir my verlei nie
[00:03:31] Nie soos jy nie my cleopatra
[00:03:35] Jys in beheer
[00:03:38] Oor n man wat begeer
[00:03:43] Niemand kan vir my laat voel nie
[00:03:46] Nie soos nou nie my cleopatra
[00:03:51] Ek gee my oor
[00:03:54] Wie gaan wen wie verloor
[00:03:57] Cleopatra jy
[00:04:00] Cleopatra jy
[00:04:04] Gaan my nog onderkry
您可能还喜欢歌手Ray Dylan的歌曲:
随机推荐歌词:
- 忘记你 [童丽]
- Sympathy For The Devil [The Rolling Stones]
- Kiss You [Megan Nicole]
- Lighthouse [Diane Birch]
- 好好爱我 [曾琳]
- 二人の彼 [Live] [藤田麻衣子]
- 警报 [核聚变-G]
- 情感的禁区 [刘德华]
- 粉红大象 [梁欢]
- 期待(Live) [张敬轩]
- English Song Medley Ⅱ(Live) [谭咏麟&钟镇涛&彭健新]
- Oop Bop Sh’bam [Dizzy Gillespie]
- 难忘的那一天 [金婷婷]
- 不想认输 [谢君]
- Barroom Pals And Goodtime Gals [The Browns&Jim Ed Brown]
- Buenos Noches Mi Amor [Dalida]
- It Wasn’t Enough [Good Charlotte]
- A Million Teardrops [康威-特威提]
- True [The 80’s Allstars]
- Buonasera signorina ! [Fred Buscaglione]
- Why Should I Be Lonely [Lefty Frizzell]
- You Sexy Thing(132 bpm) [New York Rappers]
- GRAN FINALE [Ape]
- Together Again [Richard Thompson]
- First Day in Hell [Arch Enemy]
- Crazy Night(Original Mix) [Alien Mnml&Goblin - X]
- NO.101笑话大咖秀-猪呀!羊呀!送到哪里去呀。。。。 [主播阿楠]
- Zing! Went The Strings Of My Heart [So What!]
- (Acoustic) [金泰宇]
- I’se A Muggin’ [Django Reinhardt]
- Hang on to Me [Fred Astaire&Adele Astair]
- Hum, hum frn Humlegrn [Ragnar Borgedahl]
- Am I the Only One [Instapop Mixers]
- Hurricane(Vocal Version) [Mega Tracks Karaoke Band]
- Make ’em Like You [Tom Grennan]
- Never Be the Same [Best Love Songs]
- The Woodpecker Song [Glenn Miller & His Orches]
- 历书江山 [东篱]
- Intoxicated [Martin Solveig>A]
- 飞的更高(Remix) [Dj海洋&汪峰]
- 双生光 [祁紫檀]
- Falling in Love [Strange Talk]