《Doodgewoon》歌词

[00:00:00] Doodgewoon - Patricia Lewis
[00:00:04] Lyricist:C. Carter/A. Anderson/J. Els
[00:00:08] Composer:C. Carter/A. Anderson/J. Els
[00:00:13] N Liedjie speel op die radio
[00:00:16] Tussen die voorhuis saam met jou
[00:00:19] Nog 'n week is weer verby
[00:00:21] En die naweek lê voor
[00:00:25] As ek en jy soms bietjie dorp toe ry
[00:00:28] Dan lag en praat ons die tyd verby
[00:00:32] Ek hou van jou want jy's maar net doodgewoon
[00:00:37] Doodgewone man kry 'n salaris
[00:00:40] Doodgewone man wat altyd daar is
[00:00:44] Die lewe gaan maar sy gewone gang
[00:00:47] Gee vir my 'n doodgewone man
[00:00:50] Al die wêreld en al sy rykdom
[00:00:53] En die mense wat net wil oorkom
[00:00:56] As jy by my bly is ek tevrede
[00:00:59] Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon
[00:01:05] Jy's stil en sterk en jy is weer by my
[00:01:08] Die jare vlieg soos in my droom verby
[00:01:11] Kinders gister klim vandag 'n skildblaar boot
[00:01:17] Ek kyk na jou en sien jou ouer word
[00:01:20] Die lewe is so bitter koud
[00:01:24] Ek's lief vir jou want jy is steeds maar doodgewoon
[00:01:29] Doodgewone man kry 'n salaris
[00:01:32] Doodgewone man wat altyd daar is
[00:01:36] Die lewe gaan maar sy gewone gang
[00:01:39] Gee vir my 'n doodgewone man
[00:01:42] Al die wêreld en al sy rykdom
[00:01:45] En die mense wat net wil oorkom
[00:01:48] As jy by my bly is ek tevrede
[00:01:51] Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon
[00:02:21] Doodgewone man kry 'n salaris
[00:02:24] Doodgewone man wat altyd daar is
[00:02:28] Die lewe gaan maar sy gewone gang
[00:02:31] Gee vir my 'n doodgewone man
[00:02:34] Al die wêreld en al sy rykdom
[00:02:37] En die mense wat net wil oorkom
[00:02:40] As jy by my bly is ek tevrede
[00:02:43] Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon
[00:02:47] As jy by my bly is ek tevrede
[00:02:50] Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon
[00:02:53] As jy by my bly is ek tevrede
[00:02:56] Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon
[00:03:04] Doodgewoon
您可能还喜欢歌手Patricia Lewis的歌曲:
随机推荐歌词:
- 三花嫂 (西北花儿) [西北花儿]
- Kick It Off [Capital Lights]
- Dal Primo Momento Che Ti Ho Visto [Massimo Ranieri]
- 石径 [张敬轩&麦家瑜]
- 下辈子做你的女人 [龙梅子]
- 酒意 [郭小霖]
- Forget If You Can [Billie Holiday]
- Sufriendo a Solas [Amalia Mendoza]
- MY DEFENSES ARE DOWN [M-G-M Studio Orchestra]
- Soleil, Soleil(Album Version) [Chayanne]
- Du gehst mir unter die Haut [Vicky Leandros]
- Hello, My Lover, Goodbye [Doris Day]
- I Gotta Right To Sing The Blues [Louis Armstrong]
- Don’t Cha-1(In the Style of the Pussycat Dolls (Karaoke Version with Backup Vocals)) [ProTracks Karaoke]
- Make Me Forget [Bobby Rydell]
- I’m Just A Country Boy [Sam Cooke]
- I BELIEVE I CAN FLY [Lawrence]
- 因为我是男人 [雷磊]
- 纯嗓 [Mc星宇]
- I Need a Hero [Giada Monteleone]
- High Hopes [The Romantic Orchestra]
- Stuck On You [Mark ’Oh]
- 爱人送我向日葵 [张立萍]
- STRANGERS [Tim]
- 爱乐四季歌 [华语群星]
- Ergens In Het Midden [Van Dik Hout]
- 戏如人生 [闫寒]
- 一曲深似海 [泪鑫]
- . Remix(Feat. , , NO:EL)(Remix) [Young Thugs Club]
- 最美的老师 [我是你的晚]
- 宿迁 [艺天天-沈成]
- 第001集_言归正传 [单田芳]
- You’ve Got What Gets Me [Ella Fitzgerald]
- 风筝 [任妙音]
- Twinkle, Twinkle, Little Star [The Birthday Bunch]
- Can’t Feel My Face(108 BPM) [Gym Playlists]
- Danny Boy [Veronica Dunne&Claire Kel]
- Man! I Feel Like a Woman! [SoundSense]
- 遗憾 [薛之谦]
- 友情啊 那么我们就永远是朋友了 好高兴! [网络歌手]
- 眼泪中的爱 [邓丽君]
- 抓泥鳅 [儿歌]