《Ek Onthou》歌词

[00:00:00] Ek Onthou - Nicholis Louw
[00:00:08] Wat is dit as ek net terug dink aan jou
[00:00:15] Dinge wat in jou gedagtes dwaal
[00:00:22] Hoe weet jy waar ek was
[00:00:30] Was jy daar soek jy my
[00:00:33] Ek mis jou maar ek laat jou vry
[00:00:37] Baby luister net vir 'n oomblik
[00:00:44] Na jouself en die dinge wat jy sê
[00:00:52] Niks maak sin nie maar dit maak my seer
[00:00:59] As jy wou kon ons alles gekeer het
[00:01:06] Want ek onthou daardie nag
[00:01:12] Toe ek my hart vir jou wys
[00:01:14] En ek onthou daardie dag
[00:01:19] Toe ons paaie kruis
[00:01:21] Die dinge wat jy gesê het
[00:01:25] Die kyk wat jy my gegee het
[00:01:29] Alles is verby maar ek onthou
[00:01:36] Liefde is nie altyd genoeg nie
[00:01:43] Weet jy jy't dit aan my bewys
[00:01:51] Nou's ons uit jy is ver van my
[00:01:58] Niks is reg want jy is weg
[00:02:02] As ek jou net weer kon soen
[00:02:05] Want ek onthou daardie nag
[00:02:10] Toe ek my hart vir jou wys
[00:02:13] En ek onthou daardie dag
[00:02:18] Toe ons paaie kruis
[00:02:20] Die dinge wat jy gesê het
[00:02:24] Die kyk wat jy my gegee het
[00:02:28] Alles is verby maar ek onthou
[00:02:35] Toe ek 'n kind was het ek gedroom van meisies soos jy
[00:02:42] En die kind in my hou nog aan
[00:02:50] Nou's ons uit jy's weg van my
[00:02:57] Niks is reg jy is weg
[00:03:01] Kan ek jou nog net een keer soen
[00:03:04] Want ek onthou daardie nag
[00:03:10] Toe ek my hart vir jou wys
[00:03:12] En ek onthou daardie dag
[00:03:17] Toe ons paaie kruis
[00:03:19] Die dinge wat jy gesê het
[00:03:23] Die kyk wat jy my gegee het
[00:03:27] Alles is verby maar ek onthou
[00:03:30] Want ek onthou daardie nag
[00:03:36] Toe ek my hart vir jou wys
[00:03:38] En ek onthou daardie dag
[00:03:43] Toe ons paaie kruis
[00:03:45] Die dinge wat jy gesê het
[00:03:49] Die kyk wat jy my gegee het
[00:03:53] Alles is verby maar ek onthou
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- Real World [Matchbox Twenty]
- アザミ嬢のララバイ(Remaster) [中島みゆき]
- 当年情(Live) [郭富城&黎明&刘德华&张学友]
- Yesteryears [Diskonnekted]
- At The Indie Disco [The Divine Comedy]
- Are We Afraid(Album Version) [Toad the Wet Sprocket]
- Cut-Rate [Prong]
- ナカザのディスコ★ [GOING UNDER GROUND]
- Forget Me [Violet Columbus]
- ラストウィッシュ‐同じ色のクリスマス‐ [中川翔子]
- 新歌(你的蝴蝶眼睛) [王杰]
- 农村包围城市(快版) [单行道]
- 像一阵风 [袁晓婕]
- 为了邂逅你 [黄佳]
- Over [Kirk Franklin]
- The Sun Has Got His Hat On [Bert Ambrose]
- 沈城全民摇 [金6]
- Joy To The World! [Perry Como]
- 开始就结束 [六六]
- No Place Like Home [ATC]
- 蝶舞天涯片首曲 [武聆音雄]
- The Silver Tongued Devil and I [Kris Kristofferson]
- The Woods [Huntar]
- Play Hard (Karaoke Instrumental Extended Edit Originally Performed By David Guetta feat. Ne-Yo & Akon) [De Lorean]
- Peg O’ My Heart [Buddy Clark]
- Abandoned [Diablo]
- Les Amis De Monsieur [Barbara]
- If You Could Read My Mind Studio 54 [Orquesta Cinema Paradise ]
- Christmas Time Is Here [Christmas Songs&Kid’s Chr]
- 我并没亏欠过你 [木森[夏毅]]
- LIVIN MY LOVE [MC JOE & THE VANILLAS]
- Luna(Versión Acústica) [Isabel Pantoja]
- Wicked Way [Imelda May]
- Beautiful Life(Deluxe Mix) [Lost Frequencies&Sandro C]
- 不舍的一个念想 [吴文玉]
- 放下 [陈沫燃]
- With Or Without You (V2) [Primary Artist]
- The Dixieland Band [Jo Stafford]
- 半条命 [白不传]
- Blues In The Dark [The Count Basie Orchestra]
- 回忆苦撑着 [欧恒]
- ICANTDOITALONE [3OH!3]