《Bly By My》歌词

[00:00:00] Bly By My - Nicholis Louw
[00:00:20] Ons is hier voor jou huisie die straatlig brand
[00:00:25] Jy's so mooi my gedagtes verdwaal
[00:00:30] Ek wonder hoe sal ek weet of ek jou kan vra
[00:00:35] Kan ek vra kom bly by my
[00:00:40] Jy lê vorentoe ek dog jy wil my soen
[00:00:45] Maar jou asem streel sag teen my oor
[00:00:50] En ek voel hoe ek koud
[00:00:52] word my bloed wat stol
[00:00:55] Toe jy vra kom bly by my
[00:01:01] Dis in jou oë dis my gedagtes
[00:01:06] Kom bly by my
[00:01:11] Dis in jou drome dis in my woorde
[00:01:16] Kom bly by my
[00:01:21] Dink wat ek en jy saam kan doen
[00:01:25] Bly by my
[00:01:31] In die donker was jou oë die lig vir my
[00:01:36] Jy't 'n straal by die sonlig gesteel
[00:01:41] Ek wil nooit weer 'n dag sonder jou begin
[00:01:46] Sal ek vra kom bly by my
[00:01:51] Ek lê vorentoe jy dog ek wil jou soen
[00:01:56] Maar my asem streel sag oor jou oor
[00:02:01] En ek fluister my liefling gee my jou hand
[00:02:06] En ek sê kom bly by my
[00:02:11] Dis in jou oë dis my gedagtes
[00:02:16] Kom bly by my
[00:02:21] Dis in jou drome dis in my woorde
[00:02:26] Kom bly by my
[00:02:31] Dink wat ek en jy saam kan doen
[00:02:36] Bly by my
[00:02:41] Ek weet presies waarheen ons twee gaan
[00:02:44] Ek voel so sterk as jy langs my staan
[00:02:47] Dis reg
[00:02:52] En ek voel die wêreld om ons draai
[00:02:54] Klaar gewonder klaar geraai
[00:02:57] Kom bly by my
[00:03:02] Dis in jou oë dis my gedagtes
[00:03:07] Kom bly by my
[00:03:12] Dis in jou drome dis in my woorde
[00:03:17] Kom bly by my
[00:03:22] Dis in jou oë dis my gedagtes
[00:03:27] Kom bly by my
[00:03:32] Dis in jou drome dis in my woorde
[00:03:37] Kom bly by my
[00:03:42] Dink wat ek en jy saam kan doen
[00:03:47] Dis in jou oë dis my gedagtes
[00:03:52] Kom bly by my
[00:03:57] Dis in jou drome dis in my woorde
[00:04:02] Kom bly by my
[00:04:08] Dink wat ek en jy saam kan doen
[00:04:12] Bly by my
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- 情深谊长 [巴桑]
- MAYBE TONITE [NORMA SHEFFIELD]
- Cats In The Dark [MELODY CLUB]
- El Negrito [Banda Pequeos Musical]
- 宁月中磋 [德德玛]
- 春秋恋歌 [刘有名]
- 你是一场意外 [王彤]
- Hill Climb Girl [Yasuyuki Sasaki]
- 天使加油-(单曲) [Sweety]
- Olhos [Leandro Lehart]
- Puede Suceder [Luciano Pereyra]
- Ahoi Ade [Bosse]
- Unchain My Heart [Billy Fury]
- Yalan [Murat Ilkan]
- Adieu Mon Pays [Enrico Macias]
- Ubangi Stomp [Jerry Lee Lewis]
- S e’ livet [Factory]
- Supaman High [R. Kelly]
- Sing A Song [Earth,Wind And Fire]
- 回旋镖 [金建模]
- 少林小和尚(武术儿歌) [小蓓蕾组合]
- Jacinto Piedra(Live) [Natalia Pastorutti]
- Eva Querida [Mario Reis&Orquestra Diab]
- J’ai bu [Charles Aznavour&Pierre R]
- no limit violette starring [中島愛]
- Lalalalalala [Los Super Duppers&Los Cal]
- 发现爱 [金莎&林俊杰]
- 茶花姑娘 [屈慧]
- 红鸾喜 [曾慧]
- 坟地里的枸杞 [哀家]
- Lloviendo Flores [Ednita Nazario]
- 忘了关 [陈劭康]
- Deep Inside [Deja Vu]
- Lo que me mata [La Franela]
- Te amo tanto [The Official Karaoke]
- The Man I Love(Remastered) [Art Tatum]
- La Negra Tomasa(Agenda Club Version) [DJ Kane]
- Are You Sure [The Staple Singers]
- You’re My You [Nyoy Volante]
- Lose My Illusions [May’n]
- 爱上蒙娜丽莎 [叶钟晴&王晟轩]
- Hei Baby [冯驿芙]