《Roulette》歌词

[00:00:01] Roulette - NRG
[00:00:01] Written by:Vaughan Gar
[00:00:09] Oh oh oh
[00:00:18] Jou woorde se wat my hart wil hoor
[00:00:22] Maar jou dade gee iets anders voor
[00:00:26] As ons saam is voel jy deel van my
[00:00:29] Maar op'n afstand jy my vermy
[00:00:33] Moet ek my kanse waag
[00:00:35] Om verder jou na te jaag
[00:00:36] Hoe meer op die spel is
[00:00:38] Hoe meer kan ek verloor
[00:00:40] Sit ek my geld op jou
[00:00:42] Vat ek die kans vir nou
[00:00:44] Speel ek die kleur wat jy sou
[00:00:48] Rooi of swart liefde of smart
[00:00:51] Weet jy nie jy speel met my hart
[00:00:55] Stop die wiel breek die reel
[00:00:59] Weet jy nie jy speel roulette met my hart
[00:01:04] Oh oh oh
[00:01:09] Jy speel roulette met my
[00:01:11] Oh oh oh
[00:01:16] Jy speel roulette met my hart
[00:01:19] Jou soene kan'n man se hart verlei
[00:01:22] Waarom speel jy dan so rof met my
[00:01:26] Sien jy ook wat jy hier kan verloor
[00:01:30] Hier die kans doen hom nog eenkeer voor
[00:01:33] Moet ek my kanse waag
[00:01:35] Om verder jou na te jaag
[00:01:37] Hoe meer op die spel is
[00:01:39] Hoe meer kan ek verloor
[00:01:41] Sit ek my geld op jou
[00:01:42] Vat ek die kans vir nou
[00:01:44] Speel ek die kleur wat jy sou
[00:01:48] Rooi of swart liefde of smart
[00:01:52] Weet jy nie jy speel met my hart
[00:01:56] Stop die wiel breek die reel
[00:01:59] Weet jy nie jy speel roulette met my hart
[00:02:04] Oh oh oh
[00:02:09] Jy speel roulette met my
[00:02:12] Oh oh oh
[00:02:16] Jy speel roulette met my hart
[00:02:18] 12 11 10 ek wil jou weer sien
[00:02:22] 9 8 as ek mag
[00:02:26] 7 6 5 gaan ek of jy skuif
[00:02:30] 4 3 2 ek week ek's jou een
[00:02:38] Rooi of swart liefde of smart
[00:02:41] Weet jy nie jy speel roulette met my hart
[00:02:45] Stop die wiel breek die reel
[00:02:49] Weet jy nie jy speel roulette met my hart
[00:02:53] Oh oh oh
[00:02:58] Jy speel roulette met my hart
[00:03:01] Oh oh oh
[00:03:06] Jy speel roulette met
[00:03:08] Jy speel roulette met
[00:03:09] Jy speel roulette met my hart
[00:03:17] Jy speel roulette met my hart
[00:03:25] Jy speel roulette met my hart
您可能还喜欢歌手NRG的歌曲:
随机推荐歌词:
- Die Losung [Annett Louisan]
- あなたと共に生きてゆく [邓丽君]
- Your Eyes [Brown Eyes]
- Drunk [Silkworm]
- If I Was Your Mother(Album Version) [Bon Jovi]
- Space Cowboy [Banaroo]
- 生きてこそ [酒井法子]
- Forever [Simon Bonney]
- Thousand Miles Away [The Heartbeats]
- Jingle Bells [Patti Page]
- Tourner la page [Zaho]
- Celos (Jealousy) [Connie Francis]
- Miedo [Leiva]
- Me Gusta Como Hueles [Ilegales]
- I Only Have Eyes for You [The Flamingos&The Impress]
- Baby Be My Love Song [Country Rock Party]
- 夜已沉 [晓晴]
- Is It A Star [曾子凌]
- Fuiste [Natalia Oreiro]
- La Madrugada [Alan Martínez con El Mari]
- Love Remains [In the Style of Collin Raye] [Backtrack Professional Ka]
- 花花世界花花心 [何金玉]
- I See Fire [The Vocal Masters]
- 就是这么乔 [乔洋]
- There’s Room At The Top(Alternate Version) [The Supremes]
- 夏夜长 [药坞乐队]
- Merci d’être(Live Bercy 2012) [Matt Pokora]
- Slow Down [The Jam]
- You Make Me Feel So Young [Perry Como]
- I Walk the Line [Johnny Cash]
- Damage Done [Kita Alexander]
- Get Some(Explicit) [Ghosted&KAMILLE]
- Head Shoulder Knees and Toes( ) []
- Who Loves You [Billie Holiday]
- La Mamma Di Rosina [I Girasoli]
- Tal Vez [Jeans (Mexico)]
- 准点列车 [苏玮]
- Nada es para siempre [Latin Sound]
- I’ll Never Smile Again [Sarah Vaughan]
- Tief in der Nacht [Kurt Elsasser]
- 旗袍美人 [杜桦]
- 我想要 [阿正]